Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Volgende ANC president het pas tot die resies toegetree...
Volgende ANC president het pas tot die resies toegetree... [boodskap #115254] Ma, 29 Oktober 2007 13:58 na volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
Cyril Ramaphosa
Re: Volgende ANC president het pas tot die resies toegetree... [boodskap #115260 is 'n antwoord op boodskap #115254] Ma, 29 Oktober 2007 16:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi skryf

> Cyril Ramaphosa

A, dit verklaar Roelfie se oorloop na die
ANC. Wie wil geld wed dat Roelfie SA
se volgende vise-president gaan wees?

Gloudina
Re: Volgende ANC president het pas tot die resies toegetree... [boodskap #115266 is 'n antwoord op boodskap #115260] Di, 30 Oktober 2007 06:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Hessie" wrote in message
news:1193675866.750351.23860@i13g2000prf.googlegroups.com...
> Ferdi skryf
>
>> Cyril Ramaphosa
>
> A, dit verklaar Roelfie se oorloop na die
> ANC. Wie wil geld wed dat Roelfie SA
> se volgende vise-president gaan wees?
>
> Gloudina

Dit bevestig net dat hy wel die ruggraatlose slapgat was, waarvan mense hom
vir jare lank beskuldig het. En nee ek stem nie saam dat hy die volgende
vise-president sal wees nie.
Re: Volgende ANC president het pas tot die resies toegetree... [boodskap #115268 is 'n antwoord op boodskap #115266] Di, 30 Oktober 2007 06:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Riaan" skryf

>>> Cyril Ramaphosa

>> A, dit verklaar Roelfie se oorloop na die
>> ANC.

Beteken dit jy begin insien dat Roelfie van die begin af deur Cyril
gemesmeraais is?

>> Wie wil geld wed dat Roelfie SA
>> se volgende vise-president gaan wees?

>> Gloudina
>
>
> Dit bevestig net dat hy wel die ruggraatlose slapgat was, waarvan mense
> hom vir jare lank beskuldig het. En nee ek stem nie saam dat hy die
> volgende vise-president sal wees nie.

Amen!!!
Re: Volgende ANC president het pas tot die resies toegetree... [boodskap #115307 is 'n antwoord op boodskap #115266] Wo, 31 Oktober 2007 13:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
As Roelfie vice prez sou word, sal hy die netjieste een ter wêreld wees.
Annette

"Riaan" skryf in boodskap news:1193724927.713963@vasbyt.isdsl.net...
> "Hessie" wrote in message
> news:1193675866.750351.23860@i13g2000prf.googlegroups.com...
>> Ferdi skryf

>>> Cyril Ramaphosa

>> A, dit verklaar Roelfie se oorloop na die
>> ANC. Wie wil geld wed dat Roelfie SA
>> se volgende vise-president gaan wees?

>> Gloudina
>
>
> Dit bevestig net dat hy wel die ruggraatlose slapgat was, waarvan mense
> hom vir jare lank beskuldig het. En nee ek stem nie saam dat hy die
> volgende vise-president sal wees nie.
>
Re: Volgende ANC president het pas tot die resies toegetree... [boodskap #115312 is 'n antwoord op boodskap #115307] Wo, 31 Oktober 2007 15:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Wed, 31 Oct 2007 15:49:12 +0200, "Annette" wrote:

> As Roelfie vice prez sou word, sal hy die netjieste een ter wêreld wees.
> Annette
>

So was Kortbroek ook deurgaans netjies terwyl die Nasionale Party tot
niet gegaan het. Selfs Glenn Agliotti lyk ook gewoonlik ordentlik
geklee. Schabir Shaik, hy het 'n woonstel hier op die strand, het ook
altyd netjies aangetrek tot hy begin het om 'n oorpak te dra.
Re: Volgende ANC president het pas tot die resies toegetree... [boodskap #115321 is 'n antwoord op boodskap #115260] Do, 01 November 2007 08:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 29 Oct 2007 16:37:46 -0000, Hessie wrote:

> Ferdi skryf
>
>> Cyril Ramaphosa
>
> A, dit verklaar Roelfie se oorloop na die
> ANC. Wie wil geld wed dat Roelfie SA
> se volgende vise-president gaan wees?
>
> Gloudina

Nee. Hy is wit. Dis sal hom diskwalifiseer.
Re: Volgende ANC president het pas tot die resies toegetree... [boodskap #115337 is 'n antwoord op boodskap #115307] Do, 01 November 2007 12:32 Na vorige boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" < wrote

> As Roelfie vice prez sou word, sal hy die netjieste een ter wêreld wees.

Die naïefste een ook! :-)
Vorige onderwerp: nuwe persoon
Volgende onderwerp: Begin die dag met 'n quote
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 14:51:49 MGT 2024