Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » nuwe persoon
nuwe persoon [boodskap #115251] Ma, 29 Oktober 2007 13:34 na volgende boodskap
johan brink  is tans af-lyn  johan brink
Boodskappe: 1
Geregistreer: Oktober 2007
Karma: 0
Junior Lid
hallo almal,
ek is nuut hier by die gesprek, my naam is Johan Brink
Re: nuwe persoon [boodskap #115252 is 'n antwoord op boodskap #115251] Ma, 29 Oktober 2007 13:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"johan brink" < wrote
> hallo almal,
> ek is nuut hier by die gesprek, my naam is Johan Brink

Welkom, Johan, ons het nuwe deelnemers nodig. Moet net nie skrik as ons
mekaar te lyf gaan nie, alles deel van die groep, eintlik hou ons almal van
mekaar
Re: nuwe persoon [boodskap #115255 is 'n antwoord op boodskap #115251] Ma, 29 Oktober 2007 14:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Mon, 29 Oct 2007 15:34:15 +0200, "johan brink"
wrote:

> hallo almal,
> ek is nuut hier by die gesprek, my naam is Johan Brink
>

Hallo, en baie welkom Johan.
Hier is so 2 of 3 deelnemers en so met die tyd sal jy agterkom
dat ek nie die enigste gentleman is hier nie, want hier loer
dagbesoekers somtyds ook in.

Dave
Re: nuwe persoon [boodskap #115306 is 'n antwoord op boodskap #115251] Wo, 31 Oktober 2007 13:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hallo Johan. My naam is Annette. Ek wonder of ons al mekaaar ontmoet het?
Wees tog vriendelik met Hessie - sy is baie oud.
( sy is Johanna se suster)
Annette

"johan brink" skryf in boodskap news:5MudncmKcfD0fLjaRVnyuAA@saix.net...
> hallo almal,
> ek is nuut hier by die gesprek, my naam is Johan Brink
>
Re: nuwe persoon [boodskap #115336 is 'n antwoord op boodskap #115306] Do, 01 November 2007 12:30 Na vorige boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" Wees tog vriendelik met Hessie - sy is baie oud.[/color]

Wonder nou wie se naels is die skerpste oor Ta' Hessie, myne of joune? :-)
Vorige onderwerp: Gloudina 4
Volgende onderwerp: Volgende ANC president het pas tot die resies toegetree...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 11:00:30 MGT 2024