Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Gloudina, hier's een van die baie vrae...
Gloudina, hier's een van die baie vrae... [boodskap #115230] Ma, 29 Oktober 2007 09:37 na volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Hi Gloudina,

Ek sien jy sê vir Dave jy't nie geweet jy het 'n vraag van my onbeantwoord
gelaat nie. Jy't nie net een onbeantwoord gelaat nie, jy't sommer 'n klomp
ongemaklike vrae onbeantwoord gelaat toe jy vir "thanksgiving"na jou dogter
toe is.

Hier's een van hulle:

"Hessie" < wrote

> Ja, Torreke, ek bedoel dit is dieselfde Jesus. Jesus
> was cool. Hy het geen doekies omgedraai nie.
> Wie dink jy het hy uitgewys as Fariseers. Wie
> dink jy het hy as witgepleisterde grafte uitgewys.

> Die Anglikaanse kerk met sy biskoplike kerkregeringstelsel lyk
>> nie soos die kerk wat Christus op aarde ingestel het nie.
>
> Sien, Torreke, hier wys jy jouself in dieselfde
> kamp as die Fariseers.

Dis natuurlik gladnie veroordelend as jy my "in dieselfde kamp as die
Fariseers" plaas en 'n witgepleisterde graf noem nie, dus: iemand wat deur
Christus verwerp word!!!

Jy mag dit maar doen, of hoe?
Re: Gloudina, hier's een van die baie vrae... [boodskap #115241 is 'n antwoord op boodskap #115230] Ma, 29 Oktober 2007 12:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" skryf

Jy't nie net een onbeantwoord gelaat nie, jy't sommer 'n klomp
> ongemaklike vrae onbeantwoord gelaat toe jy vir "thanksgiving"na jou dogter
> toe is.
>
> Hier's een van hulle:
> "Hessie" < wrote
>
>> Ja, Torreke, ek bedoel dit is dieselfde Jesus. Jesus
>> was cool. Hy het geen doekies omgedraai nie.

Torreke, hierdie pos van jou is 'n perfekte voorbeeld
van hoe jy, en Dave, werk. Lees weer jou bostaande
pos in die geheel. Ek verwag, na ek die titel lees,
'n spesifieke vraag wat ek dan glo nie beantwoord het
nie. Maar al wat ek in die pos lees, is my baie spesifieke
antwoord en geen vraag van jou nie, maar net 'n
beskuldiging van hoe ek jou nou eintlik uitkryt vir dit
wat jy nie is nie. Lees weer jou pos, en dan skryf
jý, in woorde van een sillabe, die vraag daarin uit.

Gloudina
Re: Gloudina, hier's een van die baie vrae... [boodskap #115247 is 'n antwoord op boodskap #115241] Ma, 29 Oktober 2007 13:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Hessie" < wrote
"Torreke" skryf

Jy't nie net een onbeantwoord gelaat nie, jy't sommer 'n klomp
> ongemaklike vrae onbeantwoord gelaat toe jy vir "thanksgiving"na jou dogter
> toe is.
>
> Hier's een van hulle:
> "Hessie" < wrote
>
>> Ja, Torreke, ek bedoel dit is dieselfde Jesus. Jesus
>> was cool. Hy het geen doekies omgedraai nie.

> Torreke, hierdie pos van jou is 'n perfekte voorbeeld
> van hoe jy, en Dave, werk. Lees weer jou bostaande
> pos in die geheel. Ek verwag, na ek die titel lees,
> 'n spesifieke vraag wat ek dan glo nie beantwoord het
> nie. Maar al wat ek in die pos lees, is my baie spesifieke
> antwoord en geen vraag van jou nie, maar net 'n
> beskuldiging van hoe ek jou nou eintlik uitkryt vir dit
> wat jy nie is nie. Lees weer jou pos, en dan skryf
> jý, in woorde van een sillabe, die vraag daarin uit.

Nee, Ta' Hessie, dis jy wat nie klaar lees nie. Ek haal die laaste paragraaf weer vir jou aan en druk die vraag hierdie keer in vetdruk - dalk sien jy dit hierdie keer raak.

Dis natuurlik gladnie veroordelend as jy my "in dieselfde kamp as die
Fariseers" plaas en 'n witgepleisterde graf noem nie, dus: iemand wat deur
Christus verwerp word!!!

Jy mag dit maar doen, of hoe?
Re: Gloudina, hier's een van die baie vrae... [boodskap #115269 is 'n antwoord op boodskap #115247] Di, 30 Oktober 2007 06:46 Na vorige boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
So waarom beantwoord jy nou nie vraag nie - of het jy dit nog steeds nie raakgesien nie?
"Torreke" skryf in boodskap news:1aOdndiAa_k2Q7janZ2dnUVZ8tChnZ2d@saix.net...

"Hessie" < wrote
"Torreke" skryf

Jy't nie net een onbeantwoord gelaat nie, jy't sommer 'n klomp
> ongemaklike vrae onbeantwoord gelaat toe jy vir "thanksgiving"na jou dogter
> toe is.
>
> Hier's een van hulle:
> "Hessie" < wrote
>
> > Ja, Torreke, ek bedoel dit is dieselfde Jesus. Jesus
> > was cool. Hy het geen doekies omgedraai nie.

>Torreke, hierdie pos van jou is 'n perfekte voorbeeld
>van hoe jy, en Dave, werk. Lees weer jou bostaande
>pos in die geheel. Ek verwag, na ek die titel lees,
>'n spesifieke vraag wat ek dan glo nie beantwoord het
>nie. Maar al wat ek in die pos lees, is my baie spesifieke
>antwoord en geen vraag van jou nie, maar net 'n
>beskuldiging van hoe ek jou nou eintlik uitkryt vir dit
>wat jy nie is nie. Lees weer jou pos, en dan skryf
>jý, in woorde van een sillabe, die vraag daarin uit.

Nee, Ta' Hessie, dis jy wat nie klaar lees nie. Ek haal die laaste paragraaf weer vir jou aan en druk die vraag hierdie keer in vetdruk - dalk sien jy dit hierdie keer raak.

Dis natuurlik gladnie veroordelend as jy my "in dieselfde kamp as die
Fariseers" plaas en 'n witgepleisterde graf noem nie, dus: iemand wat deur
Christus verwerp word!!!

Jy mag dit maar doen, of hoe?
Vorige onderwerp: Ferdi, Koot & kie
Volgende onderwerp: Gloudina 6
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 16:47:26 MGT 2024