Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Toets
Toets [boodskap #115220] Vr, 26 Oktober 2007 21:42 na volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek wil net sê dat ek die kappie en die ümlaut verloor
het, en nou kom toets het of ek dit weer terug het.
Dit lyk of dit gebeur het. Ek het die vermoë op een
of ander stadium verloor, en nou eers die bevele
om dit terug te kry, opgespoor. Die hele tyd wat
ek die vermoë verloor het, het ek probeer om alle
woorde met kappies te vermy. Dit laat mens nogal
deur hoepels spring om dit in Afrikaans te doen.
Dis nie dat daar seker so baie woorde in Afrikaans
met kappies is nie, maar die feit dat mens sulke
sleutelwoorde soos sê, hê en lê, ensovoorts so
baie gebruik.

Gloudina
Re: Toets [boodskap #115222 is 'n antwoord op boodskap #115220] Sa, 27 Oktober 2007 09:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Fri, 26 Oct 2007 21:42:30 -0000, Hessie wrote:

> Ek wil net sê dat ek die kappie en die ümlaut verloor
> het, en nou kom toets het of ek dit weer terug het.
> Dit lyk of dit gebeur het. Ek het die vermoë op een
> of ander stadium verloor, en nou eers die bevele
> om dit terug te kry, opgespoor. Die hele tyd wat
> ek die vermoë verloor het, het ek probeer om alle
> woorde met kappies te vermy. Dit laat mens nogal
> deur hoepels spring om dit in Afrikaans te doen.
> Dis nie dat daar seker so baie woorde in Afrikaans
> met kappies is nie, maar die feit dat mens sulke
> sleutelwoorde soos sê, hê en lê, ensovoorts so
> baie gebruik.
>
> Gloudina

Mooi...! Wàt 'n verassing, maar as jy dit so skaflik verduidelik het
toe jy Torreke se vraag ontduik het, sou ons dit verstaan én aanvaar
het. Én, nou gaan ons nie nodig hê om op jou nek te lê
daarvoor nie, wê... nou kan jy maar op jou tipiese hoë noot vir ons sê
én... die hele gehoor wàg! Sal seker antwoord voor môre, né?
Re: Toets [boodskap #115223 is 'n antwoord op boodskap #115222] Sa, 27 Oktober 2007 14:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dave skryf

> toe jy Torreke se vraag ontduik het

Ek vra jou nou net weer met trane in my
groot groen oë, wat is die vraag van
Torreke wat ek ontduik het? Skryf die
vraag neer, in woorde van een sillabe
asseblief.

Hessie van Riviersonderend
Re: Toets [boodskap #115225 is 'n antwoord op boodskap #115223] Sa, 27 Oktober 2007 15:19 Na vorige boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Sat, 27 Oct 2007 14:10:23 -0000, Hessie wrote:

> Dave skryf
>
>> toe jy Torreke se vraag ontduik het
>
> Ek vra jou nou net weer met trane in my
> groot groen oë, wat is die vraag van
> Torreke wat ek ontduik het? Skryf die
> vraag neer, in woorde van een sillabe
> asseblief.
>
> Hessie van Riviersonderend

moenie worrie. Hierrie was maar net 'n display
van hoe gemeen ek once in a while kan wees.
As jy lucky is ka' jy jou groot groen oge weer droge
want maybe het hy davan vergeet.
Ek sal ok mar stilbly om jou te spaar, want dié was ma
net 'n manier van hallo seg.
Vorige onderwerp: Koalisie Regering(s) met (Mev. en) President (God) om te verhoog ? Finesse aan Inter-godsdienstige Aangename uitkomste (Organisasie(s) en/of) Sentrum(s) om te verhoog ? en/of Die einde van (Mev. en) President P & T Leon / T Mboweni / J Cronin, om te v
Volgende onderwerp: Berading. Hulp in Afrikaans word die meeste aangevra.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 20:24:09 MGT 2024