Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Spoedwalle
Spoedwalle [boodskap #115138] Do, 11 Oktober 2007 17:46
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Riaan kla oor "ramp metering"op die Ben Schoemand Hoofweg (wonder hoe lank
dié naam nog gaan oorleef?)

Ene Deon McQuirk is die Hoof van Traffic Engineering in Oos-Londen. Hy het
spoedwalle op sy brein - nie sulke klein walletjies wat jou laak hik en
klaar nie, nee, sulke miniatuur bergies. 'n Mens moet die voertuig feitlik
tot stilstand bring voor jy daaroor gaan, anders eet jy jou ontbyt,
middagete en aandete - die hele lot! - weer. ieamnd het in die Daily
Dispatch netjiese wetenskaplike gegewens aangebied oor die impak wat die
speodwalle op lugbesoedeling het - en dus uiteindelik ook op globale
verwarming!

Maar onse Deon McQuirk is horende doof. Sy speedkops kan nie die wet toepas
nie, nou probeer hy dit met spoedwalle doen.
Vorige onderwerp: en oor die nuwe rekord 'diamant'
Volgende onderwerp: Ben Schoeman
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 15:26:22 MGT 2024