Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » twee Deuntjies vir Een Rympie
twee Deuntjies vir Een Rympie [boodskap #114901] Wo, 26 September 2007 16:39
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
Ek het die tema byna 2 deuntjies vir 1 lied gemaak
maar die gebrek aan harmonie en toon
sou dit onvaspas gemaak het.

Lees nou hieronder waarom ek haar 'n twee gat jakkals genoem het.
Kyk wat sê sy vir Riaan, en dan wat sê sy drie dae later vir Ferdi:

> Subject: Re: Hei, Torreke...
> Date: Sun, 23 Sep 2007 11:53:10 -0000

> "Riaan" skryf
>
>> Kan ons aflei dat jy wel so studie gemaak het Gloudina.
>
> en sy antwoord:
> Wat weet jy van wat in en buite SA aangegaan het
> gedurende die apartheidsregime. Ons wat in die
> buiteland was, het in aanraking gekom met mense
> wat selfs in Swaziland die nagtelike klopjagte van
> die SA sogenaamde veiligheidsmagte moes
> verduur. En ek, baie meer as jy, het in die
> afgelope dekade met swart besoekers uit
> SA gepraat oor die toestand van sake voor
> en na 1994. Ek is baie meer ingelig, baie
> meer ingelig as jy oor die politiek van SA,
> kan ek jou verseker. Jy kyk net teen jou
> oogvelle vas.
>
> Gloudina
>
>

> Subject: Re: Hoe sal Kanada dit hanteer?
> Date: Wed, 26 Sep 2007 13:37:45 -0000

> en aan Ferdi:

> In alle geval, dit is seker nie gesond as mens
> begin persoonlik raak nie. En ek kan nie oordeel
> oor SA uit die verte nie. Ek kan alleen maar gaan
> op wat ek hoor van ons familie in SA.

gevolgtrekking:
As haar familie in Suid Afrika (aan Ferdi) dus ook die
swart besoekers uit Suid Afrika (aan Riaan) is,
is haar houding miskien meer verstaanbaar
as wat dit op die oog af lyk.
Vorige onderwerp: De Klerk oor ANC leierstryd
Volgende onderwerp: Suid-Afrika
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 04:16:14 MGT 2024