Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Gesondheid & boereraat » 'n Afrika-menseslagting?
'n Afrika-menseslagting? [boodskap #114893] Wo, 26 September 2007 11:15
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
Die ander dag vra ek vir 'n dokter wat sal gebeur as iets tussen
gewone griep en voëlgriep sou ontwikkel en in Suid-Afrika sou
versprei, gegee ons hoë vigs-besmetting en ons regering se ontkenning
van vigs.

Sy antwoord was kort en kragtig: "Twee derdes van die land se
bevolking sal waarskynlik sterf."
Vorige onderwerp: Zuid Afrikaanse Hospitale is puik
Volgende onderwerp: Vir die hoes
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 20:55:19 MGT 2024