Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Het gaat de wereld rond...
Re: Het gaat de wereld rond... [boodskap #114830] So, 23 September 2007 17:22 na volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Sun, 23 Sep 2007 16:37:22 GMT, "MoN" wrote:

> http://www.praag.org/mambo/index.php?option=com_content& task=view&id=923&Itemid=77

*
Volgens wat berig word was nie een van die polisielede Nederlands
magtig nie, maar dit het hulle egter nie verhoed om deelnemers in
boeie te slaan en weg te neem nie.
*

Word islam-oorname dan nie deur nie-moslems raakgesien nie?
Re: Het gaat de wereld rond... [boodskap #114831 is 'n antwoord op boodskap #114830] So, 23 September 2007 20:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
MoN[3]  is tans af-lyn  MoN[3]
Boodskappe: 21
Geregistreer: Januarie 2007
Karma: 0
Junior Lid
"Dave" skryf in boodskap news:d18df31po26tgfg8t5t43mvfhqdi4orlnm@4ax.com...
> On Sun, 23 Sep 2007 16:37:22 GMT, "MoN" wrote:
>
>> http://www.praag.org/mambo/index.php?option=com_content& task=view&id=923&Itemid=77
>
>
> *
> Volgens wat berig word was nie een van die polisielede Nederlands
> magtig nie, maar dit het hulle egter nie verhoed om deelnemers in
> boeie te slaan en weg te neem nie.
> *
>
>
>
> Word islam-oorname dan nie deur nie-moslems raakgesien nie?

Ja so gaan dit hier in west-europa,islam word door die linkse partye beskerm
want dit is kiesvee

asseblief ,stuur die link soveel moglik door
Re: Het gaat de wereld rond... [boodskap #114832 is 'n antwoord op boodskap #114831] So, 23 September 2007 21:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Sun, 23 Sep 2007 20:02:17 GMT, "MoN" wrote:

>
> "Dave" schreef in bericht
> news:d18df31po26tgfg8t5t43mvfhqdi4orlnm@4ax.com...
>> On Sun, 23 Sep 2007 16:37:22 GMT, "MoN" wrote:

>>> http://www.praag.org/mambo/index.php?option=com_content& task=view&id=923&Itemid=77


>> *
>> Volgens wat berig word was nie een van die polisielede Nederlands
>> magtig nie, maar dit het hulle egter nie verhoed om deelnemers in
>> boeie te slaan en weg te neem nie.
>> *



>> Word islam-oorname dan nie deur nie-moslems raakgesien nie?
>
> Ja so gaan dit hier in west-europa,islam word door die linkse partye beskerm
> want dit is kiesvee
>
> asseblief ,stuur die link soveel moglik door
>

Ek sal doen soos jy vra. Of dit iets werd gaan wees weet ek nie
want selfs die mense op hierdie nuusgroep het, toe ek van
Islam-insypeling gepraat het, dit as onbenullig beskou.
Re: Het gaat de wereld rond... [boodskap #114838 is 'n antwoord op boodskap #114832] Ma, 24 September 2007 07:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek bly mos in die Kaap, en hier was nog altyd baie Moslems.
So lank as wat ek kan onthou word ek om 4vm soggens wakkergekerm deur 'n
Moslemheilige in 'n kein torinkie.

Van Moslem-insypeling kan ek regtig nie praat nie - want ek sien dit nie
hier gebeur nie.

Aan die ander kant vat ek maar alles wat op Praag kwytgeraak word met 'n
stewige sak sout, omdat daardie snare duiwels en spoke sien op op plekke wat
nog moet uitgedink word.

Annette

>

>> "Dave" schreef in bericht
>> news:d18df31po26tgfg8t5t43mvfhqdi4orlnm@4ax.com...
>>> On Sun, 23 Sep 2007 16:37:22 GMT, "MoN" wrote:
>
>>>> http://www.praag.org/mambo/index.php?option=com_content& task=view&id=923&Itemid=77
>
>
>>> *
>>> Volgens wat berig word was nie een van die polisielede Nederlands
>>> magtig nie, maar dit het hulle egter nie verhoed om deelnemers in
>>> boeie te slaan en weg te neem nie.
>>> *
>
>
>
>>> Word islam-oorname dan nie deur nie-moslems raakgesien nie?

>> Ja so gaan dit hier in west-europa,islam word door die linkse partye
>> beskerm
>> want dit is kiesvee

>> asseblief ,stuur die link soveel moglik door

>
> Ek sal doen soos jy vra. Of dit iets werd gaan wees weet ek nie
> want selfs die mense op hierdie nuusgroep het, toe ek van
> Islam-insypeling gepraat het, dit as onbenullig beskou.
>
Re: Het gaat de wereld rond... [boodskap #114840 is 'n antwoord op boodskap #114838] Ma, 24 September 2007 08:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Mon, 24 Sep 2007 09:42:28 +0200, "Annette" wrote:

> Ek bly mos in die Kaap, en hier was nog altyd baie Moslems.
> So lank as wat ek kan onthou word ek om 4vm soggens wakkergekerm deur 'n
> Moslemheilige in 'n kein torinkie.
>
> Van Moslem-insypeling kan ek regtig nie praat nie - want ek sien dit nie
> hier gebeur nie.
>
> Aan die ander kant vat ek maar alles wat op Praag kwytgeraak word met 'n
> stewige sak sout, omdat daardie snare duiwels en spoke sien op op plekke wat
> nog moet uitgedink word.
>
> Annette
>
>

>
>>> "Dave" schreef in bericht
>>> news:d18df31po26tgfg8t5t43mvfhqdi4orlnm@4ax.com...
>>>> On Sun, 23 Sep 2007 16:37:22 GMT, "MoN" wrote:
>>
>>>> > http://www.praag.org/mambo/index.php?option=com_content& task=view&id=923&Itemid=77
>>
>>
>>>> *
>>>> Volgens wat berig word was nie een van die polisielede Nederlands
>>>> magtig nie, maar dit het hulle egter nie verhoed om deelnemers in
>>>> boeie te slaan en weg te neem nie.
>>>> *
>>
>>
>>
>>>> Word islam-oorname dan nie deur nie-moslems raakgesien nie?
>
>>> Ja so gaan dit hier in west-europa,islam word door die linkse partye
>>> beskerm
>>> want dit is kiesvee
>
>>> asseblief ,stuur die link soveel moglik door
>

>> Ek sal doen soos jy vra. Of dit iets werd gaan wees weet ek nie
>> want selfs die mense op hierdie nuusgroep het, toe ek van
>> Islam-insypeling gepraat het, dit as onbenullig beskou.




>

Jy het 'n Top-Post virus op jou rekenaar.
Ek stel voor dat jy scan en van dit ontslae raak as jy terugvoering
verwag. Toets NOD32, NAV, Kasperski of enige viruskiller daarop.
Ek lees van bo na onder en nie andersom nie.

Sp terloops, e ktwyfel of jy insypeling deur enige geloofsgroep sal
raaksien, want jou settings moet daarvoor igestel wees.
Gaan na 'Options'. Dit is waar jy die verstellings doen.
Re: Het gaat de wereld rond... [boodskap #114841 is 'n antwoord op boodskap #114840] Ma, 24 September 2007 08:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
MoN[3]  is tans af-lyn  MoN[3]
Boodskappe: 21
Geregistreer: Januarie 2007
Karma: 0
Junior Lid
"Dave" skryf in boodskap news:u8ref3tc08lg3kv4u157mr6u6uec3hhka8@4ax.com...
> On Mon, 24 Sep 2007 09:42:28 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Ek bly mos in die Kaap, en hier was nog altyd baie Moslems.
>> So lank as wat ek kan onthou word ek om 4vm soggens wakkergekerm deur 'n
>> Moslemheilige in 'n kein torinkie.

>> Van Moslem-insypeling kan ek regtig nie praat nie - want ek sien dit nie
>> hier gebeur nie.

>> Aan die ander kant vat ek maar alles wat op Praag kwytgeraak word met 'n
>> stewige sak sout, omdat daardie snare duiwels en spoke sien op op plekke
>> wat
>> nog moet uitgedink word.

>> Annette


>
>>
>>>> "Dave" schreef in bericht
>>>> news:d18df31po26tgfg8t5t43mvfhqdi4orlnm@4ax.com...
>>>> > On Sun, 23 Sep 2007 16:37:22 GMT, "MoN" wrote:
>>>
>>>> >> http://www.praag.org/mambo/index.php?option=com_content& task=view&id=923&Itemid=77
>>>
>>>
>>>> > *
>>>> > Volgens wat berig word was nie een van die polisielede Nederlands
>>>> > magtig nie, maar dit het hulle egter nie verhoed om deelnemers in
>>>> > boeie te slaan en weg te neem nie.
>>>> > *
>>>
>>>
>>>
>>>> > Word islam-oorname dan nie deur nie-moslems raakgesien nie?
>>
>>>> Ja so gaan dit hier in west-europa,islam word door die linkse partye
>>>> beskerm
>>>> want dit is kiesvee
>>
>>>> asseblief ,stuur die link soveel moglik door
>>
>
>>> Ek sal doen soos jy vra. Of dit iets werd gaan wees weet ek nie
>>> want selfs die mense op hierdie nuusgroep het, toe ek van
>>> Islam-insypeling gepraat het, dit as onbenullig beskou.
> Jy het 'n Top-Post virus op jou rekenaar.
> Ek stel voor dat jy scan en van dit ontslae raak as jy terugvoering
> verwag. Toets NOD32, NAV, Kasperski of enige viruskiller daarop.
> Ek lees van bo na onder en nie andersom nie.
>
> Sp terloops, e ktwyfel of jy insypeling deur enige geloofsgroep sal
> raaksien, want jou settings moet daarvoor igestel wees.
> Gaan na 'Options'. Dit is waar jy die verstellings doen.
Derde islamitische invasie

05.02.2007 16.09u - Professor Bernard Lewis, een eminent islamoloog,
verklaarde onlangs op een symposium in Jeruzalem dat Europa de strijd tegen
de islamisering heeft opgegeven. Zijn collega professor Raphael Israeli
bevestigde dat. Raphael Israeli werd enkele jaren geleden beroemd met zijn
boek "Islamikaze", waarin hij voorbeelden gaf van de opmars van de radicale
islam in Europa. Over enkele maanden verschijnt zijn nieuwe boek, met de
onheilspellende titel "The Third Islamic Invasion of Europe" - "De derde
islamitische invasie van Europa". De eerste invasie vond plaats in de
zevende eeuw, toen de moslims Spanje, Portugal en het zuiden van Frankrijk
veroverden. Hun opmars werd pas gestuit bij Portiers. De tweede invasie
begon in de vijftiende eeuw, toen de Turken vanuit het oosten aanvielen, de
Balkan veroverden en twee keer Wenen belegerden. Nu is volgens Israeli de
derde invasie bezig. De islam rukt dit keer niet met legers op, maar door
propaganda, bekering en demografische veranderingen. De Europeanen zelf
hebben te weinig kinderen om het sterftecijfer te compenseren. Ook in de
rooms-katholieke landen krimpt de oorspronkelijke bevolking. "De Europeanen
plegen demografische zelfmoord", stelt Israeli nuchter vast. In zijn visie
kan Europa de opmars van de islam nog afremmen of stoppen door de
immigratiewetten te veranderen, maar hij is niet optimistisch over de
politieke haalbaarheid daarvan. Door de Europese eenwording zijn
immigratiebeperkingen nooit sterker dan de zwakste schakel. Illegale
immigranten blijven toestromen en alle Europese landen laten
familiehereniging toe. Het aantal moslims in Europa zal dus verder toenemen.
Als Turkije bij de Europese Unie komt, komen er trouwens in één klap nog
eens 75 miljoen moslims bij.
Europese politici zullen in toenemende mate rekening moeten houden met de
moslimkiezers. Die zullen steeds hogere eisen stellen, bijvoorbeeld op het
gebied van de familiehereniging. Israeli verwacht ook dat ze binnenkort de
invoering van de sharia zullen eisen. "Het is niet zo dat je van de ene dag
op de andere overgaat van de grondwet naar de sharia. De sharia kan
langzamerhand invloed gaan krijgen op de wetten die een land aanneemt. Je
kan de sharia niet helemaal naast je neerleggen, omdat je rekening moet
houden met een groeiend deel van de bevolking. Er zijn al hele gebieden waar
niemand bij de verkiezingen kan winnen, als hij niet de steun heeft van de
moslims." Met die gebieden bedoelt Israeli natuurlijk sommige
kiesomschrijvingen in Frankrijk en Groot-Brittannië. Of steden als Brussel.

Israeli vermeldt vele citaten van moslims die "openlijk en zonder schaamte"
zeggen dat ze Europa willen omvormen tot een islamitisch gebied. Hij citeert
bijvoorbeeld een uitspraak van sjeik Umar al-Bakri: "Over twintig jaar
wappert de islamitische vlag bij Westminster en Downing Street." En wie de
bevolkingscijfers kent, weet dat dat niet zo absurd is als het op het eerste
gezicht lijkt. Ook bekeringen zijn een machtig wapen. "In de afgelopen tien
jaar zijn 50.000 Fransen en 50.000 Britten overgegaan tot de islam", zegt
Israeli.

De waarschuwingen van Bernard Lewis en Raphael Israeli kunnen niet zomaar
weggewuifd worden. Men kan beide geleerden ook niet diskrediteren door hen
van nazisme of fascisme te beschuldigen, want ze zijn allebei joods. En men
kan hun argumenten niet weerleggen. We kunnen dus nu al voorzien wat de
reactie van de politieke wereld zal zijn: men zal hen gewoon negeren. De
Europese leiders zullen hun kop in het zand steken en doen alsof er niets
aan de hand is. Tout va très bien, madame la marquise.

a.. Wat gebeurde er dag op dag 5 jaar geleden op 5 februari? Klik hier.
Re: Het gaat de wereld rond... [boodskap #114842 is 'n antwoord op boodskap #114841] Ma, 24 September 2007 08:47 Na vorige boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Mon, 24 Sep 2007 08:18:38 GMT, "MoN" wrote:

>
> De waarschuwingen van Bernard Lewis en Raphael Israeli kunnen niet zomaar
> weggewuifd worden. Men kan beide geleerden ook niet diskrediteren door hen
> van nazisme of fascisme te beschuldigen, want ze zijn allebei joods. En men
> kan hun argumenten niet weerleggen. We kunnen dus nu al voorzien wat de
> reactie van de politieke wereld zal zijn: men zal hen gewoon negeren. De
> Europese leiders zullen hun kop in het zand steken en doen alsof er niets
> aan de hand is. Tout va très bien, madame la marquise.
>
Vorige onderwerp: Hoe sal Kanada deel 2 (vir Gloudina)
Volgende onderwerp: Wat sal jou reaksie wees
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 06:13:11 MGT 2024