Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hollandse vragie.
Hollandse vragie. [boodskap #114573] Wo, 12 September 2007 11:29 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Weet iemand hier wat is 'n "pielenpoot"?
Re: Hollandse vragie. [boodskap #114590 is 'n antwoord op boodskap #114573] Wo, 12 September 2007 18:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Michel Martens  is tans af-lyn  Michel Martens
Boodskappe: 126
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Annette schreef op Wed, 12 Sep 2007 13:29:21 +0200 in de nieuwsgroep
soc.culture.south-africa.afrikaans

> Weet iemand hier wat is 'n "pielenpoot"?
>

Groot woordenboek van de Nederlandse taal:

pielepoot
pie·le·poot
de (m.)

1 (gewestelijk) ooievaar
2 (beledigend) homoseksueel

"Pielepoot" is zonder tussen-n.

--
Michel.
Re: Hollandse vragie. [boodskap #114591 is 'n antwoord op boodskap #114573] Do, 13 September 2007 05:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
'n Ou met groot voete en baie korasie?

"Annette" skryf in boodskap news:1189596552.421562@vasbyt.isdsl.net...
> Weet iemand hier wat is 'n "pielenpoot"?
>
Re: Hollandse vragie. [boodskap #114598 is 'n antwoord op boodskap #114590] Do, 13 September 2007 09:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie Michel, die vraesteller het erken hy het die woord verkeerd geskryf.

Annette

"
>
>> Weet iemand hier wat is 'n "pielenpoot"?

>
> Groot woordenboek van de Nederlandse taal:
>
> pielepoot
> pie�le�poot
> de (m.)
>
> 1 (gewestelijk) ooievaar
> 2 (beledigend) homoseksueel
>
> "Pielepoot" is zonder tussen-n.
>
>
> --
> Michel.
>
Re: Hollandse vragie. [boodskap #114599 is 'n antwoord op boodskap #114591] Do, 13 September 2007 09:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee, jy dink nou aan pielenpoort:))

Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:UdednTzY2JebV3XbnZ2dneKdnZydnZ2d@saix.net...
> 'n Ou met groot voete en baie korasie?
> "Annette" wrote in message
> news:1189596552.421562@vasbyt.isdsl.net...
>> Weet iemand hier wat is 'n "pielenpoot"?


>
Re: Hollandse vragie. [boodskap #114604 is 'n antwoord op boodskap #114599] Do, 13 September 2007 11:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dan's hy dubbelslagtig!

"Annette" skryf in boodskap news:1189674767.355799@vasbyt.isdsl.net...
> Nee, jy dink nou aan pielenpoort:))
>
> Annette
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:UdednTzY2JebV3XbnZ2dneKdnZydnZ2d@saix.net...
>> 'n Ou met groot voete en baie korasie?
>> "Annette" wrote in message
>> news:1189596552.421562@vasbyt.isdsl.net...
>>> Weet iemand hier wat is 'n "pielenpoot"?
>
>



>
Re: Hollandse vragie. [boodskap #114635 is 'n antwoord op boodskap #114604] Do, 13 September 2007 18:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Liewe Suidwester - ek weet wragtag nie waaraan jy dink nie - ek dink aan 'n
mansonderbroek met 'n opening voor:))

Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:jqudnYJ0-crVunTbnZ2dnUVZ8qeknZ2d@saix.net...
> Dan's hy dubbelslagtig!
> "Annette" wrote in message
> news:1189674767.355799@vasbyt.isdsl.net...
>> Nee, jy dink nou aan pielenpoort:))

>> Annette

>> "Suidwester" wrote in message
>> news:UdednTzY2JebV3XbnZ2dneKdnZydnZ2d@saix.net...
>>> 'n Ou met groot voete en baie korasie?
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:1189596552.421562@vasbyt.isdsl.net...
>>>> Weet iemand hier wat is 'n "pielenpoot"?
>>
>
>
>


>
Re: Hollandse vragie. [boodskap #114639 is 'n antwoord op boodskap #114635] Vr, 14 September 2007 05:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Sonder om na die inhoud, of uithangsel te dink. Wor' jy oud?

"Annette" skryf in boodskap news:1189707561.76287@vasbyt.isdsl.net...
> Liewe Suidwester - ek weet wragtag nie waaraan jy dink nie - ek dink aan
> 'n mansonderbroek met 'n opening voor:))
>
> Annette
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:jqudnYJ0-crVunTbnZ2dnUVZ8qeknZ2d@saix.net...
>> Dan's hy dubbelslagtig!
>> "Annette" wrote in message
>> news:1189674767.355799@vasbyt.isdsl.net...
>>> Nee, jy dink nou aan pielenpoort:))
>
>>> Annette
>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:UdednTzY2JebV3XbnZ2dneKdnZydnZ2d@saix.net...
>>>> 'n Ou met groot voete en baie korasie?
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:1189596552.421562@vasbyt.isdsl.net...
>>>> > Weet iemand hier wat is 'n "pielenpoot"?
>>>
>>
>
>



>
Re: Hollandse vragie. [boodskap #114648 is 'n antwoord op boodskap #114639] Vr, 14 September 2007 07:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee, net meer aspris:))

Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:OcmdneiOb-OIgXfbRVnyvwA@saix.net...
> Sonder om na die inhoud, of uithangsel te dink. Wor' jy oud?
> "Annette" wrote in message
> news:1189707561.76287@vasbyt.isdsl.net...
>> Liewe Suidwester - ek weet wragtag nie waaraan jy dink nie - ek dink aan
>> 'n mansonderbroek met 'n opening voor:))

>> Annette

>> "Suidwester" wrote in message
>> news:jqudnYJ0-crVunTbnZ2dnUVZ8qeknZ2d@saix.net...
>>> Dan's hy dubbelslagtig!
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:1189674767.355799@vasbyt.isdsl.net...
>>>> Nee, jy dink nou aan pielenpoort:))
>>
>>>> Annette
>>
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:UdednTzY2JebV3XbnZ2dneKdnZydnZ2d@saix.net...
>>>> > 'n Ou met groot voete en baie korasie?
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:1189596552.421562@vasbyt.isdsl.net...
>>>> >> Weet iemand hier wat is 'n "pielenpoot"?
>>>>
>>>
>>
>
>
>



>
Re: Hollandse vragie. [boodskap #114810 is 'n antwoord op boodskap #114604] Vr, 21 September 2007 18:23 Na vorige boodskap
MoN[3]  is tans af-lyn  MoN[3]
Boodskappe: 21
Geregistreer: Januarie 2007
Karma: 0
Junior Lid
"Suidwester" skryf in boodskap news:jqudnYJ0-crVunTbnZ2dnUVZ8qeknZ2d@saix.net...
> Dan's hy dubbelslagtig!
> "Annette" wrote in message
> news:1189674767.355799@vasbyt.isdsl.net...
>> Nee, jy dink nou aan pielenpoort:))
Eiber, uiver, ooievaar, stork..
Waarom heeft een verhoudingsgewijs tamelijk zeldzame vogel toch zoveel
naamsaanduidingen?

Het is een opvallende en niet schuwe vogel,
die niet altijd zo zeldzaam is geweest.
Bovendien is hij lang niet de enige vogel met
vele volksnamen.
Het bijzondere is dat veel mensen meerdere
namen voor de ooievaar (her-)kennen, ook
al gebruiken ze die niet.

--
Vorige onderwerp: En daar score Langenhoven toe......
Volgende onderwerp: Ooor ANC twee (vir Glkoudina)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 13:34:11 MGT 2024