Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nuwe ou woord:
Nuwe ou woord: [boodskap #114485] Di, 04 September 2007 20:22 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wie ken dit?

Pleonasme: Gebruik van meer woorde as wat nodig is om 'n gedagte uit te
druk; woordoortolligheid.
Byvoorbeeld: 'n ou bejaarde, 'n vals leuen.

Kan ons sê dat Torreke 'n pleonas is?:))

Annette
Re: Nuwe ou woord: [boodskap #114486 is 'n antwoord op boodskap #114485] Di, 04 September 2007 21:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Tue, 4 Sep 2007 22:22:36 +0200, "Annette" wrote:

> Wie ken dit?
>
> Pleonasme: Gebruik van meer woorde as wat nodig is om 'n gedagte uit te
> druk; woordoortolligheid.
> Byvoorbeeld: 'n ou bejaarde, 'n vals leuen.
>
>
> Kan ons sê dat Torreke 'n pleonas is?:))
>
> Annette
>

'n Vals leuen is die waarheid
en om terug te reverse is om vorentoe te ry
Re: Nuwe ou woord: [boodskap #114493 is 'n antwoord op boodskap #114486] Wo, 05 September 2007 11:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jottie  is tans af-lyn  Jottie
Boodskappe: 223
Geregistreer: April 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 4 sep, 23:43, Dave wrote:
> 'n Vals leuen is die waarheid
> en om terug te reverse is om vorentoe te ry

Laat my dink aan die grappie van die professor wat hard probeer om sy
studente te oortuig van die konsep dat twee nagatiewe altyd 'n
positief maak, maar twee positiewe maak nooit 'n negatief nie. Tot een
student daar agter in die klas mompel: "Yeah right!"
Re: Nuwe ou woord: [boodskap #114530 is 'n antwoord op boodskap #114485] Ma, 10 September 2007 22:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Carlo  is tans af-lyn  Carlo
Boodskappe: 3
Geregistreer: September 1999
Karma: 0
Junior Lid
Nog nooit van gehoor nie, maar ek het 'n vraag na aanleiding van al
die tennis op televisie die afgelope tyd - wat is goeie Afrikaans vir
"tie breaker"?

Dankie.

Carlo

Annette wrote:
> Wie ken dit?
>
> Pleonasme: Gebruik van meer woorde as wat nodig is om 'n gedagte uit te
> druk; woordoortolligheid.
> Byvoorbeeld: 'n ou bejaarde, 'n vals leuen.
>
>
> Kan ons sê dat Torreke 'n pleonas is?:))
>
> Annette
Re: Nuwe ou woord: [boodskap #114540 is 'n antwoord op boodskap #114530] Di, 11 September 2007 08:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hulle noem dit uitspeelpot.
Ek dink dit is 'n goeie woord, en baie beskrywend.

Annette

"Carlo" wrote in message
news:1189461626.621333.247100@50g2000hsm.googlegroups.com...
Nog nooit van gehoor nie, maar ek het 'n vraag na aanleiding van al
die tennis op televisie die afgelope tyd - wat is goeie Afrikaans vir
"tie breaker"?

Dankie.

Carlo

Annette wrote:
> Wie ken dit?
>
> Pleonasme: Gebruik van meer woorde as wat nodig is om 'n gedagte uit te
> druk; woordoortolligheid.
> Byvoorbeeld: 'n ou bejaarde, 'n vals leuen.
>
>
> Kan ons sê dat Torreke 'n pleonas is?:))
>
> Annette
Re: Nuwe ou woord: [boodskap #114556 is 'n antwoord op boodskap #114540] Di, 11 September 2007 14:14 Na vorige boodskap
Carlo  is tans af-lyn  Carlo
Boodskappe: 3
Geregistreer: September 1999
Karma: 0
Junior Lid
On Sep 11, 1:56 am, "Annette" wrote:
> Hulle noem dit uitspeelpot.
> Ek dink dit is 'n goeie woord, en baie beskrywend.
>
> Annette
>
> "Carlo" wrote in message
>
> news:1189461626.621333.247100@50g2000hsm.googlegroups.com...
> Nog nooit van gehoor nie, maar ek het 'n vraag na aanleiding van al
> die tennis op televisie die afgelope tyd - wat is goeie Afrikaans vir
> "tie breaker"?
>
> Dankie.
>
> Carlo
>
>
>
> Annette wrote:
>> Wie ken dit?
>
>> Pleonasme: Gebruik van meer woorde as wat nodig is om 'n gedagte uit te
>> druk; woordoortolligheid.
>> Byvoorbeeld: 'n ou bejaarde, 'n vals leuen.
>
>> Kan ons sê dat Torreke 'n pleonas is?:))
>
>> Annette- Hide quoted text -
>
> - Show quoted text -

Stem saam. Baie dankie vir jou terugvoer Anette.

Lekker dag!!

Carlo
Vorige onderwerp: Soos Geskryf
Volgende onderwerp: Appartheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 12:31:48 MGT 2024