Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Om te weet
Om te weet [boodskap #114471] Sa, 01 September 2007 06:43 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die antwoord ( in groen) van 'n baie bekende in hoogs aangeskrewe kerklike.

Ek vind dit giggelsnaaks, en sou graag wou sien 'n kind dra dit vioor by 'n
kunswedstryd:))

Geloofsekerheid � van "God" tot die "Duiwel"tot die "Ewige Leuwe" is so
maklik soos val uit 'n boom: Ek weet dat ek nie weet nie, omdat ek weet dat
ek nie kan weet om dit wat ek nie weet nie te weet. Daarom weet ek dat ek
nie hoef te weet hoekom ek nie kan weet waarom ek nie dit kan weet waarvan
ek nie weet nie. En tog weet ek dat dit wat ek weet ek nie kan weet nie, nie
is omdat ek nie kan weet nie, maar gewoon omdat ek nie weet nie
Re: Om te weet [boodskap #114473 is 'n antwoord op boodskap #114471] Sa, 01 September 2007 08:44 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:1188629012.429533@vasbyt.isdsl.net...
> Die antwoord ( in groen) van 'n baie bekende in hoogs aangeskrewe
> kerklike.
>
> Ek vind dit giggelsnaaks, en sou graag wou sien 'n kind dra dit vioor by
> 'n kunswedstryd:))
>
> Geloofsekerheid � van "God" tot die "Duiwel"tot die "Ewige Leuwe" is so
> maklik soos val uit 'n boom: Ek weet dat ek nie weet nie, omdat ek weet
> dat ek nie kan weet om dit wat ek nie weet nie te weet. Daarom weet ek dat
> ek nie hoef te weet hoekom ek nie kan weet waarom ek nie dit kan weet
> waarvan ek nie weet nie. En tog weet ek dat dit wat ek weet ek nie kan
> weet nie, nie is omdat ek nie kan weet nie, maar gewoon omdat ek nie weet
> nie
-----Hehe! Torreke op sy beste vorm!
Vorige onderwerp: Annette
Volgende onderwerp: om te bestudeer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 14:51:06 MGT 2024