Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wigte en Teenwigte
Wigte en Teenwigte [boodskap #114263] So, 05 Augustus 2007 16:50 na volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
Op hierdie oomblik is De Klerk besig om homself te verdedig op Fokus.
As ek reg onthou Ferdi, het jy graag sy woorde ge'copy' as volg:
'Wigte en Teenwigte'
Daar is genoeg 'Wigte en Teenwigte'.
Waar is hulle nou?
Wag, die advertensies is klaar - kom ons luister verder na die wigte
en teenwigte (wat nie vanaand genoem word nie0.
Re: Wigte en Teenwigte [boodskap #114265 is 'n antwoord op boodskap #114263] Ma, 06 Augustus 2007 09:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 05 Aug 2007 18:50:57 +0200, Dave wrote:

> Op hierdie oomblik is De Klerk besig om homself te verdedig op Fokus.
> As ek reg onthou Ferdi, het jy graag sy woorde ge'copy' as volg:
> 'Wigte en Teenwigte'
> Daar is genoeg 'Wigte en Teenwigte'.
> Waar is hulle nou?
> Wag, die advertensies is klaar - kom ons luister verder na die wigte
> en teenwigte (wat nie vanaand genoem word nie0.

So, wat's jou punt?
Re: Wigte en Teenwigte [boodskap #114267 is 'n antwoord op boodskap #114265] Ma, 06 Augustus 2007 12:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Mon, 06 Aug 2007 11:38:05 +0200, Ferdi wrote:

> On Sun, 05 Aug 2007 18:50:57 +0200, Dave wrote:
>
> Fokus.
>> As ek reg onthou Ferdi, het jy graag sy woorde ge'copy' as volg:
>> 'Wigte en Teenwigte'
>> Daar is genoeg 'Wigte en Teenwigte'.
>> Waar is hulle nou?
>> Wag, die advertensies is klaar - kom ons luister verder na die wigte
>> en teenwigte (wat nie vanaand genoem word nie0.
>
> So, wat's jou punt?

Niks spesifieks. Ek het dit daardie oomblik toe die onderhoud
uitgesaai is raakgesien en genoem ter wille van enige iemand
wat hier inloer en dit graag so wou sien. Ek neig om te dink dat
Riaan Onderhoudsvoerder die woorde aangehaal het, en dat
dit is wat my daaraan laat dink het dat jy dit ook gebruik het.

So, hierdie was nie die uitlok van 'n redenasie nie, maar eerder
ietwat impulsief geskryf. Peace.....(!).....:-)))
Re: Wigte en Teenwigte [boodskap #114268 is 'n antwoord op boodskap #114267] Ma, 06 Augustus 2007 13:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 06 Aug 2007 14:11:54 +0200, Dave wrote:

> On Mon, 06 Aug 2007 11:38:05 +0200, Ferdi wrote:
>
>> On Sun, 05 Aug 2007 18:50:57 +0200, Dave wrote:

>> > Fokus.
>>> As ek reg onthou Ferdi, het jy graag sy woorde ge'copy' as volg:
>>> 'Wigte en Teenwigte'
>>> Daar is genoeg 'Wigte en Teenwigte'.
>>> Waar is hulle nou?
>>> Wag, die advertensies is klaar - kom ons luister verder na die wigte
>>> en teenwigte (wat nie vanaand genoem word nie0.

>> So, wat's jou punt?
>
>
> Niks spesifieks. Ek het dit daardie oomblik toe die onderhoud
> uitgesaai is raakgesien en genoem ter wille van enige iemand
> wat hier inloer en dit graag so wou sien. Ek neig om te dink dat
> Riaan Onderhoudsvoerder die woorde aangehaal het, en dat
> dit is wat my daaraan laat dink het dat jy dit ook gebruik het.
>
> So, hierdie was nie die uitlok van 'n redenasie nie, maar eerder
> ietwat impulsief geskryf. Peace.....(!).....:-)))

Argument is koel, anyway.
Wigte en teenwigte is mos maar die vertaling van "checks and
balances". En dit is deel van demokrasie/civil society.
Re: Wigte en Teenwigte [boodskap #114269 is 'n antwoord op boodskap #114268] Ma, 06 Augustus 2007 14:18 Na vorige boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi skryf

> Argument is koel, anyway.
> Wigte en teenwigte is mos maar die vertaling van "checks and
> balances". En dit is deel van demokrasie/civil society

Vir my is die hart van die demokrasie die
pendulum wat kan swaai in die stemstelsel
sodat een groep mense nie die mag in die
hande kan kry en dan die ander mense
stilmaak nie. Dis wonderbaarlik hoe daardie
pendulum swaai. Die stemgeregtigdes in
enige werkende demokrasie is werklik
baie sensitief. Mens kan dit maar vertrou.

Gloudina
Vorige onderwerp: Amerikaanse politiek
Volgende onderwerp: aanhaling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 13:33:47 MGT 2024