Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: For International Peace / Security: Islamic Teaching of Righteousness, Love, Compassion and Equality of All People; God Himself takes care of Insulting-Plotters. High Islamic Morals ask to Control Emotions and act Wisely. LOVE FOR ALL HATRED FOR NONE.
Re: For International Peace / Security: Islamic Teaching of Righteousness, Love, Compassion and Equality of All People; God Himself takes care of Insulting-Plotters. High Islamic Morals ask to Control Emotions and act Wisely. LOVE FOR ALL HATRED FOR NONE. [boodskap #114179] Di, 26 Junie 2007 17:42 na volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Dave

Ek dink dit is net so onregverdig om hierdie ou te oordeel volgens obvious
regsgesinde Amerikaanse anti-Islam propaganda as wat dit is om on christene
te veroordeel volgens die belaglike poste wat die Grieks-ortodokse profeet
hier laat, nie om eens te praat van die NG kerk wat wil ondersoek of die
duiwel wel bestaan, of die believe or else attitude van die katolieke kerk
en hulle Spaanse inkwisisie nie.

(En terloops ek top-post met opset omdat in die gesprekke waar ek
teenwoordig is, die laaste woord die swaarste weeg. Die wat wil weet vat
vroeër gesê is, omdat hulle nie die gesprek gevolg het nie, kan gerus afs
scroll om op te vang.)

En glo my, nie vir 'n oomblik dink ek hierdie ou se siening van die wêreld
is reg nie, maar nie alle moslems is bloeddorstige oorlogsvrate nie, net
soos alle Afrikaners nie rassistiese haters van alles wat swart is nie.

Groetnis

"Dave" skryf in boodskap news:hb2283ts9r72oudsbq7qrlekk1v9756uh9@4ax.com...
>
>
> A closer look at the motivations and background of the author.
> download www.thereligionofpeace.com
>
>
> On Tue, 26 Jun 2007 05:14:50 -0700, GLAD-TIDDING
> wrote:
>
>> Peace be upon you and all!
>

>> A closer look at the motivations and background of this author.
>> · download www.thereligionofpeace.com

>> LOVE FOR ALL HATRED FOR NONE.
>> Reforms to peace @ links
>> Islam's Response to Contemporary Issues= English www.thereligionofpeace.coml =SOME DISTINCTIVE
>> FEATURES OF ISLAM
>> www.thereligionofpeace.com= Universal
>> and Moral Values, Politics and World Peace
>> Islam - Peaceful Religion
>> Exemplary Compassion of The Holy Prophetsaw
>> Peace and blessings be upon you and your loved ones and all humanity.
>
>
> A closer look at the motivations and background of the author.
> download www.thereligionofpeace.com
Re: For International Peace / Security: Islamic Teaching of Righteousness, Love, Compassion and Equality of All People; God Himself takes care of Insulting-Plotters. High Islamic Morals ask to Control Emotions and act Wisely. LOVE FOR ALL HATRED FOR NONE. [boodskap #114180 is 'n antwoord op boodskap #114179] Di, 26 Junie 2007 20:54 Na vorige boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Tue, 26 Jun 2007 19:42:03 +0200, "Francois Human"
wrote:

> Dave
>
> Ek dink dit is net so onregverdig om hierdie ou te oordeel volgens obvious
> regsgesinde Amerikaanse anti-Islam propaganda as wat dit is om on christene
> te veroordeel volgens die belaglike poste wat die Grieks-ortodokse profeet
> hier laat, nie om eens te praat van die NG kerk wat wil ondersoek of die
> duiwel wel bestaan, of die believe or else attitude van die katolieke kerk
> en hulle Spaanse inkwisisie nie.
>

Daar is hoegenaamd nie eers 'n kans dat ek met jou sal saamstem nie,
Francois. Nie eers 'n beduidenis daarvan nie. Die moslems het hulself
bewys as moordenaars. En wanneer hulle nie moordenaars is nie, sal
hulle nooit so iets doen soos jy hier doen - 'n ander geloof verdedig
nie.

Is die World Trade Towers tragedie Amerikaans anti-islam propaganda?
Is die Pentagon tragedie Amerikaanse anti-islam propaganda?
Is 'n vrou wat in Israel met 'n klein babbetjie in haar arms en 'n bom
aan haar lyf tussen mense instap en die bom laat ontplof Amerikaanse
anti-islam propaganda? Is die mense wat wêreldwyd deur hulle vermoor
word, die mense wat deur hulle onthoof is, anti-islam propaganda?
Ek bevraagteken jou waardes.

Het jy al deur die wêreld na die moslem geloof en hul dade gekyk?
Wanneer hulle nie moord pleeg nie, verneder hulle die vroulike geslag.
In die stad waar ek woon is hier hope moslems, en dit is met (lig
gestel) misnoë wat ek kyk na die mans wat met westerse drag loop
terwyl hul vrouens in swart rokke wat tot op hul enkels hang, en
sluiers waarmee somtyds tot die gleufie waardeur hulle kyk, toegehang
is met 'n net. Dieselfde vrouens gaan sit somtyds met daardie drag in
die spoelende golwe om af te koel.

Die manier waarop hulle probeer om die wêreld te vermoslem, oortuig
my, en ek sê hierdie ernstig, dat die moslem geloof die antichris is
wat die Bybel ons van leer.

Waar is Margarette Thatcher tog nou om jou te hoor. Die vrou wat, toe
die moslems spesifieke regte gevra het in England, geantwoord het dat
'hulle moet onthou dat hulle vrywillig van 'n moslemland na 'n
Christenland geémigreer het.'

In Carletonville is die Pinkster Protestante Kerk jare gelede deur die
dorpsraad gevra om die luidsprekers wat teen die buitenste mure van
die kerkgebou was, af te haal. In Durban dawer hul roepsang deur
sommig woonbuurtes an sake gebiede.

Ek sou so wou hoor hoe die Ystervrou vir jou lag wanneer jy 'n geloof
verdedig wat glo dat hulle saligheid beérwe wanneer hulle 'n vliegtuig
met 300 mense daarin opblaas; 'want, glo hulle, hulle het daardie
mense van die aarde verlos'.

> (En terloops ek top-post met opset omdat in die gesprekke waar ek
> teenwoordig is, die laaste woord die swaarste weeg. Die wat wil weet vat
> vroeër gesê is, omdat hulle nie die gesprek gevolg het nie, kan gerus afs
> scroll om op te vang.)
>

Nee, jy vee alles uit wat nie by jou antwoord hoort nie, en laat net
die nodigste. Indien 'n laatkommer meer wil weet kan hulle die
voorafgaande pos lees. Ons lees nie van onder na bo nie maar andersom.

> En glo my, nie vir 'n oomblik dink ek hierdie ou se siening van die wêreld
> is reg nie, maar nie alle moslems is bloeddorstige oorlogsvrate nie, net
> soos alle Afrikaners nie rassistiese haters van alles wat swart is nie.
>

Dit gee ek toe, maar álle werklike moslems duld geen toegeeflikheid
vir ander gelowe nie. En ek het nòg nòòit 'n moslem gehoor wat
onthoofding, motorbomme, winkelbomme, en toeslaan op sagte teikens en
onskuldige mense teëpraat nie. Hier in die straat sien ek somtyds hoe
sy agterna strompel met haar enkellange romp en sluier terwyl hy
vooruit stap, omdat hy homself hoër as sy ag.

Miskien het ek vertel van die vergadering waarop ek kort voor verlede
kersfees was, en omdat die twee nuutste lede (man en vrou) moslems
was, het 'n wit vrou gevra dat die Kersete by 'n halaal plek moet
wees. Ek het die groep in die rede geval deur te sê dat ek nie halaal
eet nie, en dat die Indiërs self daarvoor kan vra. Gesê dat ek my
onttrek van die ete en toe het die Indiërs dit ook gedoen en toe die
res van die groep.

Ek lag maar in Tannie Margarette se plek vir jou.

> Groetnis
>

en net soveel groetnis van die kant af ook.
Vorige onderwerp: Re: Peace and Security of Individual and Society - Outlook on Matters of Economy..Divine wisdom at www.alislam.org www.mta.tv
Volgende onderwerp: Re: UNESCO's World Heritage List
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 12:47:05 MGT 2024