Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Bymekaarkomplek vir die alternatiewes
Bymekaarkomplek vir die alternatiewes [boodskap #114129] Di, 05 Junie 2007 20:13 na volgende boodskap
Willebaard van der Br  is tans af-lyn  Willebaard van der Br
Boodskappe: 1
Geregistreer: Junie 2007
Karma: 0
Junior Lid
OUkei. Hiers die plan. Wanneer Bob Mugabe uitgevang word dat hy in die
openbaar poep, dan sal ons weet die laaste weke is hier.

Kom dan so laatmiddag op die strand by Plet bymekaar. Die mans bring
gin en die vroue bring tonic water.

Ons sal die ding daar op die strand uitsien.
Re: Bymekaarkomplek vir die alternatiewes [boodskap #114130 is 'n antwoord op boodskap #114129] Di, 05 Junie 2007 20:39 Na vorige boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Tue, 05 Jun 2007 22:13:06 +0200, Willebaard van der Broekspyp
wrote:

>
> OUkei. Hiers die plan.

Eintlik is dit 'n beter plan om, wanneer jy by 'n vreemde sitkamer
instap, te aamvaar dat die vreemdelimge daar beter geselsskap
gewoond is as joune, en dan vir jou besoektyd voor te gee dat
jy in ordentlike geselsskap ook kan saampraat.
Vorige onderwerp: Hoe veilig is Suid Afrika vir die Israeliet Bevolking wat daar woon?
Volgende onderwerp: Nuwe bymekaarkomplek?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 20:13:45 MGT 2024