Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Surrendering email negotiations
Re: Surrendering email negotiations [boodskap #114116] Do, 31 Mei 2007 13:49 na volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 31 May 2007 14:31:02 +0200, "Riaan" wrote:

> "(ondersteun) Beter (en/of nuwe), Inter-G, hetero-(Praniese) (Nirwana en/of)
> Salem (hoof en/of sub-) (staat) Pres. Onderst. 01"
> wrote in message
> news:1180607873.388743.128660@m36g2000hse.googlegroups.com.. .
>
>> would like to give notice hereby, that he is surrendering internet
>> negotiations.
>> Thank You very much.
>
>
> No ... THANK YOU !

Op 'n punt van orde, voorsitter! Is hier 'n kworum?
Re: Surrendering email negotiations [boodskap #114117 is 'n antwoord op boodskap #114116] Do, 31 Mei 2007 15:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
>>> would like to give notice hereby, that he is surrendering internet
>>> negotiations.
>>> Thank You very much.


>> No ... THANK YOU !
>
> Op 'n punt van orde, voorsitter! Is hier 'n kworum?

julle weet as dit begin praat hou dit nie maklik op nie.
Moet dit nie uitlok nie.
Re: Surrendering email negotiations [boodskap #114118 is 'n antwoord op boodskap #114116] Do, 31 Mei 2007 17:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bihvn...  is tans af-lyn  bihvn...
Boodskappe: 35
Geregistreer: November 2006
Karma: 0
Volle Lid
On May 31, 3:49 pm, Ferdi wrote:
>
> Op 'n punt van orde, voorsitter! Is hier 'n kworum?

Ferdi help my groot aub. - en word die moderator.
Om ondersteuning van my verband te ontvang.
Dit is een van die wee wat ek sien,
wat fondse na my kant toe kan laat kom.
En/of beter (Inisiatiew(e)) te kan plaas.
Re: Surrendering email negotiations [boodskap #114119 is 'n antwoord op boodskap #114118] Do, 31 Mei 2007 19:18 Na vorige boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On 31 May 2007 10:05:33 -0700, "(ondersteun) Beter (en/of nuwe),
Inter-G, hetero-(Praniese) (Nirwana en/of) Salem (hoof en/of sub-)
(staat) Pres. Onderst. 01" wrote:

> On May 31, 3:49 pm, Ferdi wrote:

>> Op 'n punt van orde, voorsitter! Is hier 'n kworum?
>
>
> Ferdi help my groot aub. - en word die moderator.
> Om ondersteuning van my verband te ontvang.
> Dit is een van die wee wat ek sien,
> wat fondse na my kant toe kan laat kom.
> En/of beter (Inisiatiew(e)) te kan plaas.
>

jy't belowe om weg te gaan.
prommises maak skuld.
nou wil jy hê ons moet 'n nuwe pad vir jou baan
en ons dog jy's al oor die bult

Of maak jy ons net ônorig bly
en sê jy kry jou ry
maar nou wil jy weer bly
dis hoekom jy nou na Ferdi vry
Vorige onderwerp: 2010
Volgende onderwerp: Hoe veilig is Suid Afrika vir die Israeliet Bevolking wat daar woon?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 05:26:03 MGT 2024