Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Boeke, tydskrifte & koerante » Harry
Harry [boodskap #114095] Ma, 28 Mei 2007 11:05 na volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Enige ander ouens hier wat ook nie meer kan wag vir die laaste Harry Potter
boek nie ?
Re: Harry [boodskap #114096 is 'n antwoord op boodskap #114095] Ma, 28 Mei 2007 11:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Mon, 28 May 2007 13:05:53 +0200, "Riaan" wrote:
> Enige ander ouens hier wat ook nie meer kan wag vir die laaste Harry Potter
> boek nie ?
>

wie's Harry Potter?
Re: Harry [boodskap #114097 is 'n antwoord op boodskap #114096] Ma, 28 Mei 2007 13:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 28 May 2007 13:29:14 +0200, Dave wrote:
> wie's Harry Potter?

Sissie fly half. Speel onder in George. So twee games vir SWD gehad.
Re: Harry [boodskap #114098 is 'n antwoord op boodskap #114097] Ma, 28 Mei 2007 14:47 Na vorige boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
mmm... so gedink. Net bekend in sy liga
Vorige onderwerp: Sewe dwergies
Volgende onderwerp: boeke
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 19:07:29 MGT 2024