Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wat het geword van
Wat het geword van [boodskap #114080] Do, 24 Mei 2007 08:45 na volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Suidwester
Gloudina
Soois
Annette
JimAgain ens, ens

Dit is ongelooflik stil op die groep deesdae.
Re: Wat het geword van [boodskap #114082 is 'n antwoord op boodskap #114080] Do, 24 Mei 2007 20:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jim Again  is tans af-lyn  Jim Again
Boodskappe: 246
Geregistreer: Januarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
On May 24, 10:45 am, "Riaan" wrote:
> Suidwester
> Gloudina
> Soois
> Annette
> JimAgain ens, ens
>
> Dit is ongelooflik stil op die groep deesdae.

Hallo Riaan

KletsKerk is deesdae die populêre Afrikaanse
kuierplek om by uit te hang. - Selfs die media
skryf daaroor.

Anette hang ook daar uit, en ek vermoed van
die ander doen ook (...moontlik onder ander
skuilname).

Kom gooi gerus 'n draai daar en praat saam.

Afrikaans (die taal) kook op KletsKerk en
daar is karakters wat mens regtig kan laat
lag. Boonop is die Moderator (Jean) 'n baie
aangename persoon en 'n bok vir sports.

Ek dink Gloudina hang deesdae so skelm-
pies op Praag uit ... ;o)- ...sy laaik mos vir
Dan Roodt. ...Maar, dinge is maar dooierig
daar wat gesels aanbetref.

Groete

Jim
Re: Wat het geword van [boodskap #114086 is 'n antwoord op boodskap #114082] So, 27 Mei 2007 01:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jim Again..." skryf

> Ek dink Gloudina hang deesdae so skelm-
> pies op Praag uit ... ;o)- ...sy laaik mos vir
> Dan Roodt.

Nee jong, ek is stil om ander redes. Tegniese
redes en omdat dit lente is en mens op reis
is, ensovoorts, ensovoorts.

Gloudina
Re: Wat het geword van [boodskap #114099 is 'n antwoord op boodskap #114080] Ma, 28 Mei 2007 20:13 Na vorige boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Werk ma bietjie hard op die oomblik, mend\se stroom in en ek moet 'n klom
jongelinge leer van spanwerk en kliëntediens. Mens weet mos alles as jy
eers 'n graad het, en wie is die ou annerkant die toonbank nou eintlik.
Behalwe iemand wat my betaal (R26.00 per item) om my soveel kak as moontlik
te gee. Dis klaar, ek vat nie meer kak nie.

"Riaan" skryf in boodskap news:1179996139.614954@vasbyt.isdsl.net...
> Suidwester
> Gloudina
> Soois
> Annette
> JimAgain ens, ens
>
>
> Dit is ongelooflik stil op die groep deesdae.
>
Vorige onderwerp: Hier is " Liefde vir you medemens " onder die Islam gemeentes
Volgende onderwerp: Staking
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 23:07:33 MGT 2024