Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » tog ietwat verstaanbaar
tog ietwat verstaanbaar [boodskap #114048] Sa, 19 Mei 2007 17:03 na volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
alhoewel nie maklik verskoonbaar, tog ietwat verstaanbaar, of menslik,
dat hulle mak geraak het na speeltyd verby was en slegs beseringstyd
oor was.
Re: tog ietwat verstaanbaar [boodskap #114050 is 'n antwoord op boodskap #114048] So, 20 Mei 2007 09:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Slegs 'n bewys dat nie Bulls-ondersteners beter bidders is.

"Dave" skryf in boodskap news:e5bu43ppbo2271l4ldunuvgqpjtpk039q2@4ax.com...
>
> alhoewel nie maklik verskoonbaar, tog ietwat verstaanbaar, of menslik,
> dat hulle mak geraak het na speeltyd verby was en slegs beseringstyd
> oor was.
>
Re: tog ietwat verstaanbaar [boodskap #114051 is 'n antwoord op boodskap #114048] So, 20 Mei 2007 12:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 19 May 2007 19:03:53 +0200, Dave wrote:

> alhoewel nie maklik verskoonbaar, tog ietwat verstaanbaar, of menslik,
> dat hulle mak geraak het na speeltyd verby was en slegs beseringstyd
> oor was.

Anders gestel: In 'n beker-eindstryd, as jy minder as een score voor
is en speeltyd is verby en jy skop vir die kantlyn - skop die
fokken bal uit.
Re: tog ietwat verstaanbaar [boodskap #114054 is 'n antwoord op boodskap #114051] Ma, 21 Mei 2007 00:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ekke  is tans af-lyn  ekke
Boodskappe: 88
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
"Ferdi" skryf in boodskap news:oke0531b3bvud885c6ru5j6otils5eoek2@4ax.com...
> On Sat, 19 May 2007 19:03:53 +0200, Dave wrote:
>
> menslik,
>> dat hulle mak geraak het na speeltyd verby was en slegs beseringstyd
>> oor was.
>
> Anders gestel: In 'n beker-eindstryd, as jy minder as een score voor
> is en speeltyd is verby en jy skop vir die kantlyn - skop die
> fokken bal uit.
>

Die 2de drie van die sharks, moes 'n strafskop vir die bulls gewees het, die
bal is oorgedra.
En Habana moes 'n geelkaart gekry.
Maar dit was 'n naelbyt wedstryd.
Re: tog ietwat verstaanbaar [boodskap #114058 is 'n antwoord op boodskap #114054] Ma, 21 Mei 2007 07:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 21 May 2007 10:31:21 +1000, "ekke" wrote:

"Ferdi" wrote in message
> news:oke0531b3bvud885c6ru5j6otils5eoek2@4ax.com...
>> On Sat, 19 May 2007 19:03:53 +0200, Dave wrote:

>> > menslik,
>>> dat hulle mak geraak het na speeltyd verby was en slegs beseringstyd
>>> oor was.

>> Anders gestel: In 'n beker-eindstryd, as jy minder as een score voor
>> is en speeltyd is verby en jy skop vir die kantlyn - skop die
>> fokken bal uit.

>
> Die 2de drie van die sharks, moes 'n strafskop vir die bulls gewees het, die
> bal is oorgedra.
> En Habana moes 'n geelkaart gekry.
> Maar dit was 'n naelbyt wedstryd.

Alles warra warra. Die Bulls kan na omstrede besluit wys ook - soos Vd
Berg se plasing van die bal ens.

Op die einde het alles gedraai om Steyn wat nie die bal uitgeskop het
nie. Toe hy geskop het, was daar minder as n minuut se speeltyd oor.
Re: tog ietwat verstaanbaar [boodskap #114065 is 'n antwoord op boodskap #114058] Ma, 21 Mei 2007 21:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ekke  is tans af-lyn  ekke
Boodskappe: 88
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
"Ferdi" skryf in boodskap news:gpj253pvqf3d73frktfdvpjpasauqq0uh5@4ax.com...
> On Mon, 21 May 2007 10:31:21 +1000, "ekke" wrote:
>
> news:oke0531b3bvud885c6ru5j6otils5eoek2@4ax.com...
>>> On Sat, 19 May 2007 19:03:53 +0200, Dave wrote:
>
>>> >> menslik,
>>>> dat hulle mak geraak het na speeltyd verby was en slegs beseringstyd
>>>> oor was.
>
>>> Anders gestel: In 'n beker-eindstryd, as jy minder as een score voor
>>> is en speeltyd is verby en jy skop vir die kantlyn - skop die
>>> fokken bal uit.
>

>> Die 2de drie van die sharks, moes 'n strafskop vir die bulls gewees het,
>> die
>> bal is oorgedra.
>> En Habana moes 'n geelkaart gekry.
>> Maar dit was 'n naelbyt wedstryd.
>
> Alles warra warra. Die Bulls kan na omstrede besluit wys ook - soos Vd
> Berg se plasing van die bal ens.
>
> Op die einde het alles gedraai om Steyn wat nie die bal uitgeskop het
> nie. Toe hy geskop het, was daar minder as n minuut se speeltyd oor.

Hulle laaste drie skoppe was 'n fokop.
Re: tog ietwat verstaanbaar [boodskap #114068 is 'n antwoord op boodskap #114058] Di, 22 Mei 2007 01:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ekke  is tans af-lyn  ekke
Boodskappe: 88
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
>> Die 2de drie van die sharks, moes 'n strafskop vir die bulls gewees het,
>> die
>> bal is oorgedra.

Jy moet fokken lees wat geskryf word.

As jy wil weet hoe om die kurk trug op 'n shampagne bottel te sit vra net 'n
Shark ondersteuner.
Re: tog ietwat verstaanbaar [boodskap #114069 is 'n antwoord op boodskap #114068] Di, 22 Mei 2007 07:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot  is tans af-lyn  Koot
Boodskappe: 218
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
> As jy wil weet hoe om die kurk trug op 'n shampagne bottel te sit vra net 'n
> Shark ondersteuner.

Skerp. Ek sal daai een onthou.
Re: tog ietwat verstaanbaar [boodskap #114074 is 'n antwoord op boodskap #114069] Wo, 23 Mei 2007 04:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Newsgroup  is tans af-lyn  Newsgroup
Boodskappe: 1
Geregistreer: Mei 2007
Karma: 0
Junior Lid
Wat het jy 'n Shark ondersteuner Saterdag met 'n bottel shampagne in die
hand genoem?

'n Waiter

"Koot" wrote in message
news:1179817218.253410.149120@u30g2000hsc.googlegroups.com.. .
>
>> As jy wil weet hoe om die kurk trug op 'n shampagne bottel te sit vra net
>> 'n
>> Shark ondersteuner.
>
> Skerp. Ek sal daai een onthou.
>
Re: tog ietwat verstaanbaar [boodskap #114077 is 'n antwoord op boodskap #114074] Wo, 23 Mei 2007 21:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ekke  is tans af-lyn  ekke
Boodskappe: 88
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
"Newsgroup" skryf in boodskap news:1179895125.18034@vasbyt.isdsl.net...
> Wat het jy 'n Shark ondersteuner Saterdag met 'n bottel shampagne in die
> hand genoem?
>
>
>
> 'n Waiter
>
>
> "Koot" wrote in message
> news:1179817218.253410.149120@u30g2000hsc.googlegroups.com.. .

>>> As jy wil weet hoe om die kurk trug op 'n shampagne bottel te sit vra
>>> net 'n
>>> Shark ondersteuner.

>> Skerp. Ek sal daai een onthou.

>
>

Daar was baie van hulle.
Ek sikkel nog steeds om die "smile" van my gesig af te kry.
Re: tog ietwat verstaanbaar [boodskap #114078 is 'n antwoord op boodskap #114077] Wo, 23 Mei 2007 21:26 Na vorige boodskap
ekke  is tans af-lyn  ekke
Boodskappe: 88
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Ek kan weer en weer hierna kyk.

Vorige onderwerp: Re: as you freindship me
Volgende onderwerp: Hier is " Liefde vir you medemens " onder die Islam gemeentes
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 08:06:11 MGT 2024