Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Jy mag rook, maar, ...........................
Jy mag rook, maar, ........................... [boodskap #113791] So, 15 April 2007 08:48 na volgende boodskap
Vuur  is tans af-lyn  Vuur
Boodskappe: 283
Geregistreer: April 2007
Karma: 0
Senior Lid
Regsman se rooklus lei tot arres
JOHAN EYBERS

Druk artikel
E-pos storie aan 'n vriend


Kemptonpark


'n Regsgeleerde se rooklus het hom sy vakansie gekos.

Mnr. Chris Cronjé, regsbestuurder van Scania-vragmotors, is op die
O.R. Tambo-lughawe in hegtenis geneem omdat hy in 'n restaurant se
rookgedeelte gerook het sonder om iets te bestel. Dit was terwyl hy
vir sy vlug gewag het.

Hy is geboei en meer as twee uur in die polisieselle op die lughawe
aangehou. Toe Cronjé uiteindelik vrygelaat is, het die
veiligheidspersoneellede geweier dat hy aan boord van die vliegtuig
gaan. Hy is glo as 'n veiligheidsrisiko beskou.

Cronjé sê hy was haastig toe hy sewe minute voor sy vertrektyd by die
Wimpy se rookgedeelte ingestap het om gou 'n dampie te slaan.

Hy het skaars sy sigaret aangesteek toe mev. Josephine Sethebe,
bestuurder van die restaurant, daarop aandring dat hy iets moet bestel
of loop.

Cronjé het geweier om iets te bestel.

"Tot my verbasing het Sethebe die sigaret uit my mond geruk en dit
gebreek. Ek het vir haar gesê sy is belaglik en het nog 'n sigaret
aangesteek, wat sy ook gebreek het."

Tydens die stryery daarna het Sethebe glo sy instapkaart uit sy
hempsak gepluk en die lughawe se veiligheidswagte ontbied.

Twintig veiligheidswagte en polisielede het opgedaag en Cronjé by die
deurgaanhek voorgekeer.

Hulle het geweier dat Cronjé sy instapkaart terugkry en hy het sy
vliegtuig verpas.

Cronjé wou weer 'n vliegtuigkaartjie gaan koop, maar die mans in
uniform het geweier dat hy dit doen.

"Ek het gesê hulle moet my dan in hegtenis neem of anders laat gaan
sodat ek kan vlieg."

Toe neem hulle hom in hegtenis. Hy is aangekla van aanranding en
crimen injuria.

"Wat my die kwaadste maak, is dat soveel mannekrag beskikbaar is vir
só 'n beuselagtigheid terwyl bendes op die lughawe jou bagasie steel.
Ek is in die openbaar gekleineer en aangerand.

"Die mans in uniform het my op die grond vasgedruk en my geskop en
geslaan. Dít net omdat ek geweier het om 'n bestelling te plaas."

Mnr. Solomon Makgale, woordvoerder van die Lughawensmaatskappy van
Suid-Afrika (Acsa), sê as 'n vergunning behoort restaurante rokers toe
te laat om in hul rookgedeeltes te rook, al bestel hulle niks. "Ons
beskou die aangeleentheid as ernstig en sal dit beslis met die Wimpy
opneem. Acsa vra om verskoning vir die ongerief wat dit veroorsaak
het."

Sethebe het geweier om oor die voorval te praat en die eienaar van dié
Wimpy, mnr. Brian Sko-sana, en me. Val Botes, besturende direkteur van
Wimpy SA, het nie op Rapport se navrae gereageer nie.


http://www.news24.com/Rapport/Nuus/0,,752-795_2098756,00.htm l
Re: Jy mag rook, maar, ........................... [boodskap #113793 is 'n antwoord op boodskap #113791] So, 15 April 2007 12:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
> Wimpy SA, het nie op Rapport se navrae gereageer nie.
>
>
> http://www.news24.com/Rapport/Nuus/0,,752-795_2098756,00.htm l

Blanke SA moet op dinge soos hierdie reageer
en hier bv. kan begin word deur Wimpy te boikot.
So maklik soos dit, as die Media en die Boere sou saamwerk.
Ferdi kan byvoorbeeld begin met 'n volbladgrootte advertensie
in die Beeld seggende dat Wimpy nie ondersteun moet word nie.

Dawie
Re: Jy mag rook, maar, ........................... [boodskap #113861 is 'n antwoord op boodskap #113793] Wo, 18 April 2007 14:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mich  is tans af-lyn  Mich
Boodskappe: 5
Geregistreer: Oktober 1996
Karma: 0
Junior Lid
On Apr 15, 2:39 pm, Dave wrote:
>> Wimpy SA, het nie op Rapport se navrae gereageer nie.
>
>> http://www.news24.com/Rapport/Nuus/0,,752-795_2098756,00.htm l
>
> Blanke SA moet op dinge soos hierdie reageer
> en hier bv. kan begin word deur Wimpy te boikot.
> So maklik soos dit, as die Media en die Boere sou saamwerk.
> Ferdi kan byvoorbeeld begin met 'n volbladgrootte advertensie
> in die Beeld seggende dat Wimpy nie ondersteun moet word nie.
>
> Dawie

Gaan kyk gerus hier http://www.dieafrikaansepatriot.co.za/phpbb/phpbb2/portal.ph p?topic_id=413
hierdie ouens skop gat!
Ek is bly om te sien die gewone man op die straat is nie bang vir
groot maatskappye nie. Wimpy kry die wind van voor hier!
Blatjang
Re: Jy mag rook, maar, ........................... [boodskap #113863 is 'n antwoord op boodskap #113861] Wo, 18 April 2007 15:11 Na vorige boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On 18 Apr 2007 07:19:13 -0700, mi...@webmail.co.za wrote:

> On Apr 15, 2:39 pm, Dave wrote:
>>> Wimpy SA, het nie op Rapport se navrae gereageer nie.

>>> http://www.news24.com/Rapport/Nuus/0,,752-795_2098756,00.htm l

>> Blanke SA moet op dinge soos hierdie reageer
>> en hier bv. kan begin word deur Wimpy te boikot.
>> So maklik soos dit, as die Media en die Boere sou saamwerk.
>> Ferdi kan byvoorbeeld begin met 'n volbladgrootte advertensie
>> in die Beeld seggende dat Wimpy nie ondersteun moet word nie.

>> Dawie
>
> Gaan kyk gerus hier http://www.dieafrikaansepatriot.co.za/phpbb/phpbb2/portal.ph p?topic_id=413
> hierdie ouens skop gat!
> Ek is bly om te sien die gewone man op die straat is nie bang vir
> groot maatskappye nie. Wimpy kry die wind van voor hier!
> Blatjang

Ek het nog nooit van 'n vormbrief gehou nie
en myne dus net so effffe verander sodat almal nie identies lyk nie.
Want as ek 3000 identiese kritiese briewe kry sal ek wonder oor die
briefopsteller. Wanneer ek 300 briewe kry wat verskillend geskryf is
en my oor dieselfde aspek aanvat, sal ek vergadering met myself hou.

So lyk myne (reeds gepos - en dankie vir die adres):
Die een wat jy gestuur het is te stroperig en askieserig.

met verwysing na die onlangse gebeure by die
JanSmuts/JohannesburgInternational/ORTambo Lughawe,
wil ek daarop wys dat dit vir Wit Suid Afrika, uit wie julle
heelwaarskynlik die grootste porsie van jul omset kry,
totaal onaanvaarbaar is om in 'n ontwikkelde wêreld,
boskultuur op die lyf te loop.

Wanneer mense met daardie klas persoonlikheid
aan die spits staan van jul kosvoorbereiding en aanbieding,
laat dit natuurlik ook die vraag oop of dit nie oerwoudkos is wat
aangebied word nie.

Indien hierdie saak nie ondersoek word, en die uitkoms en
daaropvolgende optrede gepubliseer word nie,
gaan ek myself daarvoor beywer om mense van alle Wimpy's in Suid
Afrika af weg te hou.
En jul optrede sal finaal wees, so ook myne en die van die
eensgesindes wat ek kan saamsnoer.

Wimpy se optrede in verband met die saak gaan wys waar Wimpy se
lojaliteit is.

Naam

NS
Mense wat 'n brief net copy en paste
het gewoonlik nie ernstige bedoelings daarmee nie.
Vorige onderwerp: Wimpy/Cronje
Volgende onderwerp: Re: Afrikaner or Dutch
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 06:08:56 MGT 2024