Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Good writing
Re: Good writing [boodskap #113748] Do, 12 April 2007 12:23 na volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On 12 Apr 2007 00:21:28 -0700, "Koot" wrote:

>
> Klink bietjie soos Dan Roodt in aksie.

as ons verkiesing hou hier waar die kieserstal nie veel meer is as 3
nie, sal Dan Roodt heerwaarskynlik die presidentskap wen.
Die kritici waag dit nie op Praag nie maar kritiseer hom graag hier op
'n nuusgroep waaraan hy hom nie steur nie, en noem dan graag
enigiemand wat met hulle verskil 'Dan'.
Dit is nie bedoel as kritiek teenoor jou nie Koot, want jy het nie
iets gesê wat dit verdien nie (nie nou nie:-) - eintlik aan die vele
dorpsidiote op die groep gedink wat hulle kritiek ver van Praag se
deure af weghou:-)
Re: Good writing [boodskap #113755 is 'n antwoord op boodskap #113748] Do, 12 April 2007 22:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Koot" skryf

> Klink bietjie soos Dan Roodt in aksie.

Maar ongelukkig is Dan Roodt meer
gevaarlik. Want hy maak 'n industrie
van opstook en dwarspraat. En omdat
hy dit in baie goeie Afrikaans skryf,
klink dit asof hy patrioties en 'n leier
is. Maar as mens besef dat hy dit
doen omdat hy weet hy kan geldmaak
uit sy "opinies," dan begin mens
wonder. Hy verskil nie veel van die
mense wat "Vuur" gewoonlik op
hierdie nuusgroep aanhaal nie. Ek
wonder of hy nie ook vanuit die
buiteland gefinanseer word nie.

Gloudina
Re: Good writing [boodskap #113758 is 'n antwoord op boodskap #113755] Vr, 13 April 2007 06:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Hessie" wrote in message
news:1176418447.754387.156300@o5g2000hsb.googlegroups.com...
> "Koot" skryf

> Ek wonder of hy nie ook vanuit die
> buiteland gefinanseer word nie.
>
> Gloudina

Ek het hierdie argument al 'n paar keer gesien, maar ek wonder sterk of die
sogenaamde regses soveel "hulp" uit die buiteland ontvang soos wat daar
geglo word
Re: Good writing [boodskap #113764 is 'n antwoord op boodskap #113748] Vr, 13 April 2007 07:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot  is tans af-lyn  Koot
Boodskappe: 218
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Dave wrote:
> Die kritici waag dit nie op Praag nie maar kritiseer hom graag hier op
> 'n nuusgroep waaraan hy hom nie steur nie, en noem dan graag
> enigiemand wat met hulle verskil 'Dan'.

Snuif - dit kwes...

Tog dink ek daar is plek vir iemand soos hy wat nie huiwer om 'n kwaad
op sy naam te noem nie, as teenwig vir die willewragtags soos die ANC
Youth League.
Re: Good writing [boodskap #113765 is 'n antwoord op boodskap #113758] Vr, 13 April 2007 07:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 13 Apr 2007 08:11:13 +0200, "Riaan" wrote:

> "Hessie" wrote in message
> news:1176418447.754387.156300@o5g2000hsb.googlegroups.com...
>> "Koot" skryf
>
>> Ek wonder of hy nie ook vanuit die
>> buiteland gefinanseer word nie.

>> Gloudina
>
> Ek het hierdie argument al 'n paar keer gesien, maar ek wonder sterk of die
> sogenaamde regses soveel "hulp" uit die buiteland ontvang soos wat daar
> geglo word

Sover ek weet het Roodt lank in Frankryk gewoon en gewerk. En sover ek
weet was hy in die bankwese. Wat hulle deesdae 'n "broker" of so iets
noem.
Hulle breek gewoonlik net my moed, maar dis 'n ander onderwerp.

So die kanse is seker dat hy beleggings het waar hy eers gewerk het?
Re: Good writing [boodskap #113766 is 'n antwoord op boodskap #113764] Vr, 13 April 2007 07:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
On 13 Apr 2007 00:44:42 -0700, "Koot" wrote:

>
> Dave wrote:
>> Die kritici waag dit nie op Praag nie maar kritiseer hom graag hier op
>> 'n nuusgroep waaraan hy hom nie steur nie, en noem dan graag
>> enigiemand wat met hulle verskil 'Dan'.
>
> Snuif - dit kwes...
>
> Tog dink ek daar is plek vir iemand soos hy wat nie huiwer om 'n kwaad
> op sy naam te noem nie, as teenwig vir die willewragtags soos die ANC
> Youth League.

Aan Dave: Dus die wat die ANV jeugliga - om een voorbeeld te noem -
kritiseer moet dit op die ANC se webblad doen of stil bly?
Is dit wat jy se?
Re: Good writing [boodskap #113770 is 'n antwoord op boodskap #113766] Vr, 13 April 2007 08:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Fri, 13 Apr 2007 09:52:38 +0200, Ferdi wrote:

> On 13 Apr 2007 00:44:42 -0700, "Koot" wrote:
>
> > Dave wrote:
>>> Die kritici waag dit nie op Praag nie maar kritiseer hom graag hier op
>>> 'n nuusgroep waaraan hy hom nie steur nie, en noem dan graag
>>> enigiemand wat met hulle verskil 'Dan'.

>> Snuif - dit kwes...

>> Tog dink ek daar is plek vir iemand soos hy wat nie huiwer om 'n kwaad
>> op sy naam te noem nie, as teenwig vir die willewragtags soos die ANC
>> Youth League.
>
> Aan Dave: Dus die wat die ANV jeugliga - om een voorbeeld te noem -
> kritiseer moet dit op die ANC se webblad doen of stil bly?
> Is dit wat jy se?

Aan Ferdi: Jy sal nie besef hoe lag ek hieroor nie:-)
Rede - net na ek dit gepos het, het ek ook presies soos jy hier noem
daaroor gedink.
As jy op die boodskap kliek (en ek twyfel of jy dit het) en kliek op
'delete message body' en dan dit weer probeer oproep, sal jy kry dat
dit nie meer op die server is nie. Enkele minute na ek dit gepos het,
het ek van mening verander en dit weer uitgevee.

Maar ek waardeer ook Koot se eerlikheid wanneer hy erken dat daar
stemme soos die van Dan Roodt nodig is om wal te gooi - of moet ons
dan soos 'n klomp papperds sit en aanvaar.

Sowat twee weke gelede het 'n jong swarte voor my probeer indruk by 'n
hysbak se deur. Toe ek hom wegstamp het hy vir my gesê
dat die Ou Suid Afrika verby is en ons nou in 'n Nuwe Suid Afrika is.
Toe wys ek die klein onosel daarop dat hy sowat 18 of 20 jaar oud is
en dus in 1994 sowat 5 jaar oud was. Verder was daar in die
voorafgaande jare geen apartheid nie, en het dus nooit in sy lewe
apartheid gesmaak nie. Dit geld vir die hele anc kleuterskool.
Re: Good writing [boodskap #113783 is 'n antwoord op boodskap #113755] Sa, 14 April 2007 06:59 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Hessie" wrote in message
news:1176418447.754387.156300@o5g2000hsb.googlegroups.com...
> "Koot" skryf
>
>> Klink bietjie soos Dan Roodt in aksie.
>
> Maar ongelukkig is Dan Roodt meer
> gevaarlik. Want hy maak 'n industrie
> van opstook en dwarspraat. En omdat
> hy dit in baie goeie Afrikaans skryf,
> klink dit asof hy patrioties en 'n leier
> is. Maar as mens besef dat hy dit
> doen omdat hy weet hy kan geldmaak
> uit sy "opinies," dan begin mens
> wonder. Hy verskil nie veel van die
> mense wat "Vuur" gewoonlik op
> hierdie nuusgroep aanhaal nie. Ek
> wonder of hy nie ook vanuit die
> buiteland gefinanseer word nie.
>
> Gloudina
-----Soos wat Kanada jóú politieke treurmare gefinansier het. Wat's die
verskil?
>
Vorige onderwerp: Wie dink jy is die grootste Afrikaanse digter?
Volgende onderwerp: Oom Torreke, waar's jy?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 08:30:19 MGT 2024