Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » heel interessant, die Boeremag
heel interessant, die Boeremag [boodskap #113691] Vr, 06 April 2007 09:50 na volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
ek sien een van die lede van die Boeremag
het die eerste 3 letters van Mandela Rylaan
uitgevee. Heel kreatiewe denke:-)
Re: heel interessant, die Boeremag [boodskap #113692 is 'n antwoord op boodskap #113691] Vr, 06 April 2007 14:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vuur  is tans af-lyn  Vuur
Boodskappe: 283
Geregistreer: April 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Apr 6, 1:50 pm, Dave wrote:
> ek sien een van die lede van die Boeremag
> het die eerste 3 letters van Mandela Rylaan
> uitgevee. Heel kreatiewe denke:-)

Die OB se Ouens is nie dof nie, miskien verdwaal maar nie dof nie.

Hulle is bedonder omdat hulle die verkeerde mense vertrou het soos ek
verstaan.
Gelukig is hulle nou in die tronk, want as eimand aan mandela vat soos
ek dink Die PAC wil doen sal hulle en ons die skuld kry
Re: heel interessant, die Boeremag [boodskap #113694 is 'n antwoord op boodskap #113692] Vr, 06 April 2007 15:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On 6 Apr 2007 07:03:48 -0700, "Vuur" wrote:

> On Apr 6, 1:50 pm, Dave wrote:
>> ek sien een van die lede van die Boeremag
>> het die eerste 3 letters van Mandela Rylaan
>> uitgevee. Heel kreatiewe denke:-)
>
> Die OB se Ouens is nie dof nie, miskien verdwaal maar nie dof nie.
>
> Hulle is bedonder omdat hulle die verkeerde mense vertrou het soos ek
> verstaan.
> Gelukig is hulle nou in die tronk, want as eimand aan mandela vat soos
> ek dink Die PAC wil doen sal hulle en ons die skuld kry
>

En wat is die straat se naam nou, Vlam?
Kom nou, vad biekie flam, krei jou kelkilyter
en werk yt wat issie niewe naam vannnie straat
Re: heel interessant, die Boeremag [boodskap #113696 is 'n antwoord op boodskap #113694] Vr, 06 April 2007 16:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vuur  is tans af-lyn  Vuur
Boodskappe: 283
Geregistreer: April 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Apr 6, 7:36 pm, Dave wrote:
> On 6 Apr 2007 07:03:48 -0700, "Vuur" wrote:
>
>> On Apr 6, 1:50 pm, Dave wrote:
>>> ek sien een van die lede van die Boeremag
>>> het die eerste 3 letters van Mandela Rylaan
>>> uitgevee. Heel kreatiewe denke:-)
>
>> Die OB se Ouens is nie dof nie, miskien verdwaal maar nie dof nie.
>
>> Hulle is bedonder omdat hulle die verkeerde mense vertrou het soos ek
>> verstaan.
>> Gelukig is hulle nou in die tronk, want as eimand aan mandela vat soos
>> ek dink Die PAC wil doen sal hulle en ons die skuld kry
>
> En wat is die straat se naam nou, Vlam?
> Kom nou, vad biekie flam, krei jou kelkilyter
> en werk yt wat issie niewe naam vannnie straat

De--- la.............
Re: heel interessant, die Boeremag [boodskap #113697 is 'n antwoord op boodskap #113696] Vr, 06 April 2007 16:52 Na vorige boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On 6 Apr 2007 09:30:51 -0700, "Vuur" wrote:

> On Apr 6, 7:36 pm, Dave wrote:
>> On 6 Apr 2007 07:03:48 -0700, "Vuur" wrote:

>>> On Apr 6, 1:50 pm, Dave wrote:
>>>> ek sien een van die lede van die Boeremag
>>>> het die eerste 3 letters van Mandela Rylaan
>>>> uitgevee. Heel kreatiewe denke:-)

>>> Die OB se Ouens is nie dof nie, miskien verdwaal maar nie dof nie.

>>> Hulle is bedonder omdat hulle die verkeerde mense vertrou het soos ek
>>> verstaan.
>>> Gelukig is hulle nou in die tronk, want as eimand aan mandela vat soos
>>> ek dink Die PAC wil doen sal hulle en ons die skuld kry

>> En wat is die straat se naam nou, Vlam?
>> Kom nou, vad biekie flam, krei jou kelkilyter
>> en werk yt wat issie niewe naam vannnie straat
>
> De--- la.............

sjt! Dan sing jy nog vals ook:-(
Dis 'do re me'
Vorige onderwerp: VERY IMPORTANT WARNING
Volgende onderwerp: Waar is almal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 05:57:11 MGT 2024