Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Oom Torreke, waar's jy?
Oom Torreke, waar's jy? [boodskap #113671] Wo, 04 April 2007 15:03 na volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
Het een van julle Oom Torreke erens gesien?
Wat het hy aangevang dat hy skielik wegkruip?
Maak my warrie:-(

Boet Dawie
Re: Oom Torreke, waar's jy? [boodskap #113678 is 'n antwoord op boodskap #113671] Do, 05 April 2007 17:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Oom duif kan jy my 'n privaat epos stuur asb. Digitale fotografie vragie

"Dave" skryf in boodskap news:hhf713hjjvp92ppoio0go7fbp3nnkqp5mh@4ax.com...
>
> Het een van julle Oom Torreke erens gesien?
> Wat het hy aangevang dat hy skielik wegkruip?
> Maak my warrie:-(
>
> Boet Dawie
>
Re: Oom Torreke, waar's jy? [boodskap #113679 is 'n antwoord op boodskap #113678] Do, 05 April 2007 19:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 5 Apr 2007 19:54:35 +0200, "Francois Human"
wrote:

> Oom duif kan jy my 'n privaat epos stuur asb. Digitale fotografie vragie
>
> "Dave" wrote in message
> news:hhf713hjjvp92ppoio0go7fbp3nnkqp5mh@4ax.com...

>> Het een van julle Oom Torreke erens gesien?
>> Wat het hy aangevang dat hy skielik wegkruip?
>> Maak my warrie:-(

>> Boet Dawie

>

Jy het pos, Francois.
Ek het enkele byvoegings gedoen by my
' Digital Artwork' versameling by:
http://dave.photos.gb.net/list_collections.php

duif
Re: Oom Torreke, waar's jy? [boodskap #113680 is 'n antwoord op boodskap #113678] Do, 05 April 2007 19:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Thu, 5 Apr 2007 19:54:35 +0200, "Francois Human"
wrote:

> Oom duif kan jy my 'n privaat epos stuur asb. Digitale fotografie vragie
>

Jy het pos, Francois.
Ek het enkele byvoegings gedoen by my
' Digital Art' versameling by:
http://dave.photos.gb.net/list_collections.php

duif
Re: Oom Torreke, waar's jy? [boodskap #113698 is 'n antwoord op boodskap #113680] Sa, 07 April 2007 09:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Thu, 05 Apr 2007 21:12:19 +0200, duif wrote:

> On Thu, 5 Apr 2007 19:54:35 +0200, "Francois Human"
> wrote:
>
>> Oom duif kan jy my 'n privaat epos stuur asb. Digitale fotografie vragie

>
>
> Jy het pos, Francois.
> Ek het enkele byvoegings gedoen by my
> ' Digital Art' versameling by:
> http://dave.photos.gb.net/list_collections.php
>
> duif

Waarom het jy hierdie geskryf maar
jy antwoord nie op my pos nie, Soois?
Re: Oom Torreke, waar's jy? [boodskap #113750 is 'n antwoord op boodskap #113698] Do, 12 April 2007 17:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
stupid flippen ISP, hele mailboks uitgevee, sal jy weer asb?

"Dave" skryf in boodskap news:9ioe13dkgnd37qk89s5ft16lou4g49blon@4ax.com...
> On Thu, 05 Apr 2007 21:12:19 +0200, duif wrote:
>
>> On Thu, 5 Apr 2007 19:54:35 +0200, "Francois Human"
>> wrote:

>>> Oom duif kan jy my 'n privaat epos stuur asb. Digitale fotografie
>>> vragie
>


>> Jy het pos, Francois.
>> Ek het enkele byvoegings gedoen by my
>> ' Digital Art' versameling by:
>> http://dave.photos.gb.net/list_collections.php

>> duif
>
>
> Waarom het jy hierdie geskryf maar
> jy antwoord nie op my pos nie, Soois?
>
Re: Oom Torreke, waar's jy? [boodskap #113761 is 'n antwoord op boodskap #113671] Vr, 13 April 2007 06:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot  is tans af-lyn  Koot
Boodskappe: 218
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek soek hom ook. Gaan hierdie naweek Oos-Londen toe en het gedink ek
kan hom daar raakloop.
Re: Oom Torreke, waar's jy? [boodskap #113790 is 'n antwoord op boodskap #113750] Sa, 14 April 2007 20:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Thu, 12 Apr 2007 19:09:52 +0200, "Francois Human"
wrote:

> stupid flippen ISP, hele mailboks uitgevee, sal jy weer asb?
>
> "Dave" wrote in message
> news:9ioe13dkgnd37qk89s5ft16lou4g49blon@4ax.com...
>> On Thu, 05 Apr 2007 21:12:19 +0200, duif wrote:

>>> On Thu, 5 Apr 2007 19:54:35 +0200, "Francois Human"
>>> wrote:
>
>>>> Oom duif kan jy my 'n privaat epos stuur asb. Digitale fotografie
>>>> vragie
>>
>
>
>>> Jy het pos, Francois.
>>> Ek het enkele byvoegings gedoen by my
>>> ' Digital Art' versameling by:
>>> http://dave.photos.gb.net/list_collections.php
>
>>> duif


>> Waarom het jy hierdie geskryf maar
>> jy antwoord nie op my pos nie, Soois?

>

Framcois, jou brief het by my aangekom met 'n ander adres as wat ek
van jou het. Met 'n Telkom adres. Ek het jou dienooreenkomstig
geantwoord en die brief terug gekry.- jy het dit dus nie gekry nie.

Ek het vroeër vanaand probleme begin optel by programme wat nie wou
werk soos dit moet nie, en ek het geformateer en oor geinstalleer.

Ek het dus nie meer die brief wat ek vir jou gepos het nie, maar
natuurlik weet ek wat ek geskryf het, so as jy dit nie gekry het nie,
pos net wees na my om adres te bevestig en ek antwoord weer op wat jy
gevra het.

Dave
Re: Oom Torreke, waar's jy? [boodskap #113802 is 'n antwoord op boodskap #113761] Ma, 16 April 2007 09:43 Na vorige boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Koot" < wrote
> Ek soek hom ook. Gaan hierdie naweek Oos-Londen toe en het gedink ek
> kan hom daar raakloop.
>

Was 2 weke siek en verlede week met vakansie (en besigheid - kry mens ooit
heeltemal af?) innie Kaap. Ook siekebesoek innie ek Kaap gedoen by
terminaal-siek suster.

Terug op kantoor, maar so baie om weer op te vang.

So ek's soort van t'rug, maar ook nie.

Hi aan almal - selfs aan Suidwester! - het julle ook gemis.

Torreke
Vorige onderwerp: Re: Good writing
Volgende onderwerp: Re: Blair blames spate of murders on black culture
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 08:07:29 MGT 2024