Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Waar is almal
Waar is almal [boodskap #113627] Vr, 30 Maart 2007 09:44 na volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek was vir so 2 weke weg gewees, en ek weet nie of daar in die tydperk iets
dramaties gebeur het nie, maar dit wil so voorkom want hier is amper niemand
meer hier nie.

Wat het gebeur - Waar is julle almal
Re: Waar is almal [boodskap #113628 is 'n antwoord op boodskap #113627] Vr, 30 Maart 2007 10:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vuur  is tans af-lyn  Vuur
Boodskappe: 283
Geregistreer: April 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Mar 30, 12:44 pm, "Riaan" wrote:
> Ek was vir so 2 weke weg gewees, en ek weet nie of daar in die tydperk iets
> dramaties gebeur het nie, maar dit wil so voorkom want hier is amper niemand
> meer hier nie.
>
> Wat het gebeur - Waar is julle almal

Yup, sedert ek van R&R terg is , is almal dood still, ek hoop dis
omdat dit skool vankansie is of iets , maar ek weet nie.
Ek nie in SA om uit te vind nie!
Re: Waar is almal [boodskap #113633 is 'n antwoord op boodskap #113627] Vr, 30 Maart 2007 18:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 30 Mar 2007 11:44:03 +0200, "Riaan" wrote:

> Ek was vir so 2 weke weg gewees, en ek weet nie of daar in die tydperk iets
> dramaties gebeur het nie, maar dit wil so voorkom want hier is amper niemand
> meer hier nie.
>
> Wat het gebeur - Waar is julle almal
>

Eintlik het die nuusgroep toegemaak, Riaan. Ek het so paar dae gelede
mos al gesê dat dié groep geen bestaansreg het nie. Die engelse het
die groep jammer gekry en so paar briewe hier gepos. bouwer kruip weg
want sy weet dat sy aan Torreke antwoorde verskuldig is, en sy dink en
hoop dat die gêng dit gaan vergeet, en dan wil sy net skielik weer
hier oppop met ander stories, sonder om Torreke te antwoord.
Die jimskuim het vir homself 'n superman pakkie aangetrek, wat hy vir
sy 11de verjaardag gekry het, en sit en vloek mense op verskillende
stasies *OP INTERNET*, en voel dapper want hy speel nou 'die invisible
man'.

Jy was vir 2 weke weg gewees, en Torreke sit en wag vir bouwer se
antwoord op sy vrae. Ferdi werk dagskof by Beeld en na-ure by Playboy,
en Annette is lekker dik vir ons. Ek spandeer steeds baie tyd met my
kamera en rekenaar, en wanneer ek by die rekenaar is, is dit met
kamera werk.

Dit was lae gety, en ons het die water aangevul, so dit is nou weer
hoë gety.
Jy sal sien by
http://images1.fotopic.net/?iid=ymofni&outx=600&nore size=1&nostamp=1
hoe ons die gety aanvul wanneer die water laag word.
Re: Waar is almal [boodskap #113637 is 'n antwoord op boodskap #113633] Ma, 02 April 2007 06:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Dave" skryf in boodskap news:auiq03l65rpmr7g58kb60sr1hicdi6cb16@4ax.com...

> Jy was vir 2 weke weg gewees, en Torreke sit en wag vir bouwer se
> antwoord op sy vrae.

Hy is nie die enigste een nie, ek wag ook vir 'n paar van haar af. Ek is
egter nie baie hoopvol dat enige een van ons 'n antwoord uit haar gaan kry
nie

> Ferdi werk dagskof by Beeld en na-ure by Playboy.

Sal nie omgee om hom te gaan help as kameraman by playboy nie.

> en Annette is lekker dik vir ons.

Is jy seker sy is nie net besig met 'n koor oefening nie. Ek verstaan hulle
koor het al die oefening nodig wat hulle maar kan kry. Hulle is amper soos
daai boy band N Sync. Hulle moet 'n paar mense laat loop voor hulle "in
sync" sal wees met die lirieke
Re: Waar is almal [boodskap #113652 is 'n antwoord op boodskap #113633] Di, 03 April 2007 12:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dave skryf

 bouwer kruip weg
>  want sy weet dat sy aan Torreke antwoorde verskuldig is, en sy dink en
>  hoop dat die gêng dit gaan vergeet, en dan wil sy net skielik weer
>  hier oppop met ander stories, sonder om Torreke te antwoord.

Ag, du plessis, wanneer sal jy my uit
jou hare was en in jou psige verteer?
Hoekom moet jy alles na my verwys?
Jy moet raad vra by daardie praktiserende
psigoloog daar in Perth.
      Dis nou al vroeg April. Dis die tyd van
die jaar wanneer ek jammer voel dat die
winter verbygaan. Die rivier is al amper
heeltemal ontvries. In die winter is die
rivier soveel meer interessant. Ek mis
die ysvissers aan die Quebecse kant
van die rivier, wat tot saans na twaalf
soms daar op die ys was, met 'n groot
vloedlig.
      Ek weet nie of ek al verduidelik het
nie, maar as ons na die anderkant van
die rivier hier onder kyk, dan sien ons
die provinsie van Quebec. Onlangs het
Quebec 'n provinsiale verkiesing gehad.
Tot almal se verbasing het 'n derde
party ( behalwe die Liberals en die
Parti Quebecois, wat onafhanklikheid
voorstaan) baie goed gedoen en is nou
die offisiële opposisie in Quebec. Hierdie
party, Action Democratique, staan vir
meer magte vir Quebec provinsiaal, maar
dit wil dit binne 'n verenigde Kanada
bevorder. Dit was 'n groot skok vir die
"sovereigntists" in Quebec dat hulle
Franssprekende broeders in groot
getalle "vir Kanada" gestem het.

Gloudina
Re: Waar is almal [boodskap #113706 is 'n antwoord op boodskap #113652] Sa, 07 April 2007 16:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
wrote:

> Dis nou al vroeg April. Dis die tyd van
> die jaar wanneer ek jammer voel dat die
> winter verbygaan. Die rivier is al amper
> heeltemal ontvries. In die winter is die
> rivier soveel meer interessant. Ek mis
> die ysvissers aan die Quebecse kant
> van die rivier, wat tot saans na twaalf
> soms daar op die ys was, met 'n groot
> vloedlig.
> Ek weet nie of ek al verduidelik het
> nie, maar as ons na die anderkant van
> die rivier hier onder kyk, dan sien ons
> die provinsie van Quebec. Onlangs het
> Quebec 'n provinsiale verkiesing gehad.
> Tot almal se verbasing het 'n derde
> party ( behalwe die Liberals en die
> Parti Quebecois, wat onafhanklikheid
> voorstaan) baie goed gedoen en is nou
> die offisiële opposisie in Quebec. Hierdie
> party, Action Democratique, staan vir
> meer magte vir Quebec provinsiaal, maar
> dit wil dit binne 'n verenigde Kanada
> bevorder. Dit was 'n groot skok vir die
> "sovereigntists" in Quebec dat hulle
> Franssprekende broeders in groot
> getalle "vir Kanada" gestem het.
>
> Gloudina
>
>

bouwer, hierdie is een van die MIN werklike gratis aanbiedinge op
internet. Ek kan vir jou 'n foto stuur van 'n view deur my
sitkamervenster en jy kan dit raam en inbou dat dit lyk asof dit 'n
venster is in jou woonstel. Gratis en Verniet. Kliek net Hier...

kondieshens:
Maar as jy ooit vir besoekers wat die view herken lieg en sê dat ons
vriende is, sal ek jou dagvaar.
Re: Waar is almal [boodskap #113707 is 'n antwoord op boodskap #113652] Sa, 07 April 2007 16:35 Na vorige boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On 3 Apr 2007 05:34:14 -0700, "Hessie" wrote:

> Dave skryf
>
> bouwer kruip weg
>> want sy weet dat sy aan Torreke antwoorde verskuldig is, en sy dink en
>> hoop dat die gêng dit gaan vergeet, en dan wil sy net skielik weer
>> hier oppop met ander stories, sonder om Torreke te antwoord.
>
> Ag, du plessis, wanneer sal jy my uit
> jou hare was en in jou psige verteer?
> Hoekom moet jy alles na my verwys?
> Jy moet raad vra by daardie praktiserende
> psigoloog daar in Perth.
> Dis nou al vroeg April. Dis die tyd van
> die jaar wanneer ek jammer voel dat die
> winter verbygaan. Die rivier is al amper
> heeltemal ontvries. In die winter is die
> rivier soveel meer interessant. Ek mis
> die ysvissers aan die Quebecse kant
> van die rivier, wat tot saans na twaalf
> soms daar op die ys was, met 'n groot
> vloedlig.
> Ek weet nie of ek al verduidelik het
> nie, maar as ons na die anderkant van
> die rivier hier onder kyk, dan sien ons
> die provinsie van Quebec. Onlangs het
> Quebec 'n provinsiale verkiesing gehad.
> Tot almal se verbasing het 'n derde
> party ( behalwe die Liberals en die
> Parti Quebecois, wat onafhanklikheid
> voorstaan) baie goed gedoen en is nou
> die offisiële opposisie in Quebec. Hierdie
> party, Action Democratique, staan vir
> meer magte vir Quebec provinsiaal, maar
> dit wil dit binne 'n verenigde Kanada
> bevorder. Dit was 'n groot skok vir die
> "sovereigntists" in Quebec dat hulle
> Franssprekende broeders in groot
> getalle "vir Kanada" gestem het.
>
> Gloudina
>
>
bouwer, hierdie is een van die MIN werklike gratis aanbiedinge op
internet. Ek kan vir jou 'n foto stuur van 'n view deur my
sitkamervenster en jy kan dit raam en inbou dat dit lyk asof dit 'n
venster is in jou woonstel. Gratis en Verniet. Kliek net Hier...

kondieshens:
Maar as jy ooit vir besoekers wat die view herken lieg en sê dat ons
vriende is, sal ek jou dagvaar.

http://dave.photos.gb.net/p38512908.html
http://dave.photos.gb.net/p38512909.html
http://dave.photos.gb.net/p38512911.html
Vorige onderwerp: heel interessant, die Boeremag
Volgende onderwerp: Nederlander
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 21:35:55 MGT 2024