Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Boeke, tydskrifte & koerante » Die Beeld , alweer?
Die Beeld , alweer? [boodskap #113616] Di, 27 Maart 2007 06:35
Vuur  is tans af-lyn  Vuur
Boodskappe: 283
Geregistreer: April 2007
Karma: 0
Senior Lid
Die Beeld het ten sterkste beswaar gemaak oor onderstaande deur dit as
"gemorspos" af te maak. Maar die punt is - is dit?

RAPPORT/ SUNDAY TIMES
BEELD
HUISGENOOT/ YOU
LANDBOU WEEKBLAD
SARIE
FARMERS WEEKLY
SON/SUN

Hierdie tydskrifte en koerante diskrimineer teen hulle eie lesers,
veral die Afrikaanssprekendes :
ek wou verlede Donderdag (25/01) advertensie plaas om die Blanke
Ekonomiese Forum teen R15 000-00
by Beeld te adverteer. Die verkoopsdame het my egter ingelig dat Johan
Vosloo (hoofbestuurder) en
Peet Kruger (redakteur) besluit het dat die inligting te sensitief is
om geplaas te word. Ek het gevra of
hulle advertensie van die "Black Management Forum" sou aanvaar en sy
het gesê: "Natuurlik".

Dit is blatante diskriminasie teen blankes! Rapport het reeds te kenne
gegee dat hulle niks van ons inisiatiewe
wil weet nie en Huisgenoot het luidkeels verkondig dat blankes nie
aandele in Media 24 kan koop nie.

My vraag is: WIE KOOP HIERDIE TYDSKRIFTE EN KOERANTE? Natuurlik is dit
die blankes!
Ons ondersteuning is goed genoeg maar ons mag niks publiseer waarby
ons kan baat vind nie.
Dit is verkeerd en ontneem ons van ons reg om op nasionale vlak te
kommunikeer.

HIERDIE BLATANTE DISKRIMINASIE TEEN BLANKES MOET STOP!
DAAROM VRA EK DAT U ALMAL HIERDIE GESKRIFTE BOIKOT.
MOENIE DIT LANGER KOOP NIE TOT VERDERE KENNIS-GEWING. "

Steve Hofmeyr

Mense, kan ons vir 'n tweede keer (eerste keer - Sheldean Human) -
bymekaar staan
om die diskriminasie teen blankes deur blankes stop te sit?????!!!! !

Ons almal mor & kla, maar staan ons regtig bymekaar soos EEN, wanneer
dit kom by
"SAAM STAAN"? Oor en oor is bewys die afgelope 10jaar (amper 11jr),
wat
reggekry word met mense wat met oorgawe "SAAM STAAN"!!!!!! !!
Komaan vriende..... ... laat ons sien of "SAAM STAAN" nog WEL vir
blankes iets beteken!!!!
pr...@yahoogroups.com
Vorige onderwerp: Justin Nurse se nuwe boek
Volgende onderwerp: Nuwe Koerant
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 17:38:41 MGT 2024