Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Mbeki= Mugabe
Re: Mbeki= Mugabe [boodskap #113220] Ma, 26 Februarie 2007 08:12 na volgende boodskap
Vuur  is tans af-lyn  Vuur
Boodskappe: 283
Geregistreer: April 2007
Karma: 0
Senior Lid
dalk is ek , maar watter afrikaner is nie regs of koserwatief nie?

On Feb 26, 11:00 am, Ferdi Greyling wrote:
> Vuurvreter he? Klink vintage rightwinger.
>
> On 25 Feb 2007 09:54:37 -0800, "Vuur" wrote:
>
>
>
>> It just struck me that there is no difference between Mbeki and
>> Mugabe's policies .
>
>> Mugabe is been out to annex land , Mbeki is annexing Job's and wealth
>> through AA and BEE.
>
>> Nobody has given it a name yet , but that is why saffies are so
>> unhappy but don't know what to do since they know something is wrong .- Hide quoted text -
>
> - Show quoted text -
Re: Mbeki= Mugabe [boodskap #113221 is 'n antwoord op boodskap #113220] Ma, 26 Februarie 2007 09:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On 26 Feb 2007 00:12:52 -0800, "Vuur" wrote:
> dalk is ek , maar watter afrikaner is nie regs of koserwatief nie?

Die wat konserwatief kan spel?
Re: Mbeki= Mugabe [boodskap #113223 is 'n antwoord op boodskap #113221] Ma, 26 Februarie 2007 09:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vuur  is tans af-lyn  Vuur
Boodskappe: 283
Geregistreer: April 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Feb 26, 12:11 pm, Ferdi Greyling wrote:
> On 26 Feb 2007 00:12:52 -0800, "Vuur" wrote:
>
> nie?
>
> Die wat konserwatief kan spel?

ekke spel soos ek praat en dis dit , maar jy lyk my soos 'n verkrampte
lib?
Re: Mbeki= Mugabe [boodskap #113226 is 'n antwoord op boodskap #113223] Ma, 26 Februarie 2007 10:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On 26 Feb 2007 01:26:55 -0800, "Vuur" wrote:

> On Feb 26, 12:11 pm, Ferdi Greyling wrote:
>> On 26 Feb 2007 00:12:52 -0800, "Vuur" wrote:

>> > nie?

>> Die wat konserwatief kan spel?
>
> ekke spel soos ek praat en dis dit , maar jy lyk my soos n verkrampte
> lib?

Isit? Kan jy met die NG sien?
Re: Mbeki= Mugabe [boodskap #113228 is 'n antwoord op boodskap #113226] Ma, 26 Februarie 2007 11:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vuur  is tans af-lyn  Vuur
Boodskappe: 283
Geregistreer: April 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Feb 26, 1:25 pm, Ferdi Greyling wrote:
> On 26 Feb 2007 01:26:55 -0800, "Vuur" wrote:
>
>
>>> On 26 Feb 2007 00:12:52 -0800, "Vuur" wrote:
>
>>> >> nie?
>
>>> Die wat konserwatief kan spel?
>
>> ekke spel soos ek praat en dis dit , maar jy lyk my soos n verkrampte
>> lib?
>
> Isit? Kan jy met die NG sien?

Shame dat jy nie n ding kan sien vir wat hy is nie.
Re: Mbeki= Mugabe [boodskap #113229 is 'n antwoord op boodskap #113228] Ma, 26 Februarie 2007 11:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On 26 Feb 2007 03:06:14 -0800, "Vuur" wrote:

>>>> Die wat konserwatief kan spel?

>>> ekke spel soos ek praat en dis dit , maar jy lyk my soos n verkrampte
>>> lib?

>> Isit? Kan jy met die NG sien?
>
> Shame dat jy nie n ding kan sien vir wat hy is nie.

Nou wat nou? Ek dog jy is die een wat sien???
Re: Mbeki= Mugabe [boodskap #113232 is 'n antwoord op boodskap #113220] Ma, 26 Februarie 2007 13:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Vuur" skryf

> It just struck me that there is no difference between Mbeki and
> Mugabe's policies .

Noudat jy jou naam van die hanskakie-"fire"
verander het na die goeie Afrikaanse "Vuur,"
hoekom skryf jy dan nog soos 'n hanskakie
in Engels op hierdie AFRIKAANSE nuusgroep?
Ek herhaal, dis mense soos jy wat julle
rassistiese geroggel op hierdie nuusgroep
wil plaas, en julle gee nie 'n blou duit om
vir die handhawing van Afrikaans nie.
Hoe lank is jy al uit SA uit? Hoekom is
jou taal so bedroewig? Ek sweer ek ken
en weet van honderde meer Zoeloes en
Xhosas en al die ander nege taalgroepe
wat beter AFRIKAANS as jy kan skryf
en praat.

Penkop van die Derde Republiek
Re: Mbeki= Mugabe [boodskap #113237 is 'n antwoord op boodskap #113232] Ma, 26 Februarie 2007 15:42 Na vorige boodskap
Vuur  is tans af-lyn  Vuur
Boodskappe: 283
Geregistreer: April 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Feb 26, 4:44 pm, "Hessie" wrote:
> "Vuur" skryf
>
>> It just struck me that there is no difference between Mbeki and
>> Mugabe's policies .
>
> Noudat jy jou naam van die hanskakie-"fire"
> verander het na die goeie Afrikaanse "Vuur,"
> hoekom skryf jy dan nog soos 'n hanskakie
> in Engels op hierdie AFRIKAANSE nuusgroep?
> Ek herhaal, dis mense soos jy wat julle
> rassistiese geroggel op hierdie nuusgroep
> wil plaas, en julle gee nie 'n blou duit om
> vir die handhawing van Afrikaans nie.
> Hoe lank is jy al uit SA uit? Hoekom is
> jou taal so bedroewig? Ek sweer ek ken
> en weet van honderde meer Zoeloes en
> Xhosas en al die ander nege taalgroepe
> wat beter AFRIKAANS as jy kan skryf
> en praat.
>
> Penkop van die Derde Republiek

wat plaa-et jou , jy's in Kanada te skaam om n afrikaner te wees.
ek sighn my handle multilingual , maar ek hou daarvan om twee gesigte
soos jy kwaat te maak as ek julle wys op julle voute.
Vorige onderwerp: Koos Kombuis "Verlaat die Afrikanerdom" - Koos Kombuis --- Dankie , baie dankie Koos
Volgende onderwerp: Herrese uit die dood
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 23:40:48 MGT 2024