Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wat nou
Wat nou [boodskap #113115] Wo, 21 Februarie 2007 07:32 na volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Laat 'n wit ou dit nou kwytraak

"We will kill the whites, all of them; Afrikaans and English"

http://www.iol.co.za/index.php?set_id=1&click_id=13& art_id=vn20050219103803315C822723
Re: Wat nou [boodskap #113121 is 'n antwoord op boodskap #113115] Wo, 21 Februarie 2007 09:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vuur  is tans af-lyn  Vuur
Boodskappe: 283
Geregistreer: April 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Feb 21, 10:32 am, "Riaan" wrote:
> Laat 'n wit ou dit nou kwytraak
>
> "We will kill the whites, all of them; Afrikaans and English"
>
> http://www.iol.co.za/index.php?set_id=1&click_id=13& art_id=vn20050219...

Self moord? -- nes Goooldina
Re: Wat nou [boodskap #113123 is 'n antwoord op boodskap #113115] Wo, 21 Februarie 2007 09:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Police have promised to take "appropriate action" to ensure that any planned
protest by the radical Pan Africanist Student Movement of Azania (Pasma)
takes place in a peaceful and lawful manner.

In reacting to threats by Pasma to bring violent protests to the main campus
of the University of Pretoria after burning tyres and barricading gates at
the university's Mamelodi campus on Friday, Captain Piletji Sebola said
police were concerned with the manner in which the protests were being
conducted.

"We will not just fold our arms and watch. Where there is lawlessness we
will react and arrest those responsible.

So Riaan, wat laat jou dink Piletji Sebola is 'n wit man?
Of is dit die naam van die verslaggewer onderaan die opskrif wat jou op hol
gejaag het?
Enige idee hoe koerante werk Riaan?:
Annette

"Riaan" skryf in boodskap news:1172048675.471527@vasbyt.isdsl.net...
> Laat 'n wit ou dit nou kwytraak
>
> "We will kill the whites, all of them; Afrikaans and English"
>
> http://www.iol.co.za/index.php?set_id=1&click_id=13& art_id=vn20050219103803315C822723
>
Re: Wat nou [boodskap #113126 is 'n antwoord op boodskap #113123] Wo, 21 Februarie 2007 09:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vuur  is tans af-lyn  Vuur
Boodskappe: 283
Geregistreer: April 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Feb 21, 12:24 pm, "Annette" wrote:
> Police have promised to take "appropriate action" to ensure that any planned
> protest by the radical Pan Africanist Student Movement of Azania (Pasma)
> takes place in a peaceful and lawful manner.
>
> In reacting to threats by Pasma to bring violent protests to the main campus
> of the University of Pretoria after burning tyres and barricading gates at
> the university's Mamelodi campus on Friday, Captain Piletji Sebola said
> police were concerned with the manner in which the protests were being
> conducted.
>
> "We will not just fold our arms and watch. Where there is lawlessness we
> will react and arrest those responsible.
>
> So Riaan, wat laat jou dink Piletji Sebola is 'n wit man?
> Of is dit die naam van die verslaggewer onderaan die opskrif wat jou op hol
> gejaag het?
> Enige idee hoe koerante werk Riaan?:
> Annette
>
> "Riaan" wrote in message
>
> news:1172048675.471527@vasbyt.isdsl.net...
>
>
>
>> Laat 'n wit ou dit nou kwytraak
>
>> "We will kill the whites, all of them; Afrikaans and English"
>
>> http://www.iol.co.za/index.php?set_id=1&click_id=13& art_id=vn20050219...- Hide quoted text -
>
> - Show quoted text -
Winnie's Orlando West home robbed

21 February 2007 07:44

Winnie Madikizela-Mandela's plush Soweto home was robbed of jewellery
worth R4-million, the Star reported on Wednesday.

The former African National Congress Women's League president returned
from an overseas trip on Monday evening and found two of her safes had
been stolen and a third had been tampered with.

Madikizela-Mandela had left several relatives staying at her Orlando
West home while she was away.

A case of theft was opened at the Orlando police station.

There were no signs of a break-in and an investigation into the
incident was being conducted, Soweto police spokesperson Captain
Jacqueline Mbatha told the paper.

Madikizela-Mandela's home is protected by CCTV camera's, high walls,
on-site security personnel and dogs.

A spokesperson for Madikizela-Mandela said other than the contents of
the safe, nothing else seemed to have been taken from the house. -
Sapa

http://www.mg.co.za/articlePage.aspx?articleid=299713&ar ea=/breaking_news/breaking_news__national/

Ek maak nie my bek oop nie , dit sal bed luck wees
Re: Wat nou [boodskap #113127 is 'n antwoord op boodskap #113123] Wo, 21 Februarie 2007 10:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:1172049843.715682@vasbyt.isdsl.net...
> So Riaan, wat laat jou dink Piletji Sebola is 'n wit man?
> Of is dit die naam van die verslaggewer onderaan die opskrif wat jou op
> hol gejaag het?
> Enige idee hoe koerante werk Riaan?:

Watter deel van dit wat ek se verstaan jy nie. Al wat ek gese het is dat as
'n WIT persoon gaan staan en kliphard skree Kill the blacks, Kill the
kaffers dan sal al wat koerant is dit op die voorblad sit, die menseregte
kommisie sal hom aanklae - in kort die kak sal spat.

Maar as dit van hulle kant af kom is dit nie so erg nie is dit.

** Klim terug in jou koor - Jy kort die oefening **
Re: Wat nou [boodskap #113129 is 'n antwoord op boodskap #113127] Wo, 21 Februarie 2007 12:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek kry die Argus elke dag.
Ek het nie eers daardie berig of opskrif gesien nie.
Nogal met 'n tyd daarby?

Dit was nie op die voorblad nie. Wat laat jou so dink?

Annette

"Riaan" skryf in boodskap news:1172052231.373077@vasbyt.isdsl.net...
>
> "Annette" wrote in message
> news:1172049843.715682@vasbyt.isdsl.net...
>> So Riaan, wat laat jou dink Piletji Sebola is 'n wit man?
>> Of is dit die naam van die verslaggewer onderaan die opskrif wat jou op
>> hol gejaag het?
>> Enige idee hoe koerante werk Riaan?:
>
>
> Watter deel van dit wat ek se verstaan jy nie. Al wat ek gese het is dat
> as 'n WIT persoon gaan staan en kliphard skree Kill the blacks, Kill the
> kaffers dan sal al wat koerant is dit op die voorblad sit, die menseregte
> kommisie sal hom aanklae - in kort die kak sal spat.
>
> Maar as dit van hulle kant af kom is dit nie so erg nie is dit.
>
> ** Klim terug in jou koor - Jy kort die oefening **
>
Re: Wat nou [boodskap #113130 is 'n antwoord op boodskap #113121] Wo, 21 Februarie 2007 12:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee.
'n Sub wat 'n opskrif uitgedink het om die bloeddruk op te jaag.
Ek het vir Riaan gevra of hy weet hoe koerante werk.
Hy weet nie.
Nou vra ek vir jou of jy weet wat koerante verkoop.

Annette

"fire_" wrote in message
news:1172049426.919864.128340@k78g2000cwa.googlegroups.com.. .
> On Feb 21, 10:32 am, "Riaan" wrote:
>> Laat 'n wit ou dit nou kwytraak

>> "We will kill the whites, all of them; Afrikaans and English"

>> http://www.iol.co.za/index.php?set_id=1&click_id=13& art_id=vn20050219...
>
> Self moord? -- nes Goooldina
>
Re: Wat nou [boodskap #113132 is 'n antwoord op boodskap #113126] Wo, 21 Februarie 2007 12:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Janee, wys jou maar net, die diewe is nie rassisties nie.

Annette

"fire_" wrote in message
news:1172051380.316726.13540@l53g2000cwa.googlegroups.com...
> On Feb 21, 12:24 pm, "Annette" wrote:
>> Police have promised to take "appropriate action" to ensure that any
>> planned
>> protest by the radical Pan Africanist Student Movement of Azania (Pasma)
>> takes place in a peaceful and lawful manner.

>> In reacting to threats by Pasma to bring violent protests to the main
>> campus
>> of the University of Pretoria after burning tyres and barricading gates
>> at
>> the university's Mamelodi campus on Friday, Captain Piletji Sebola said
>> police were concerned with the manner in which the protests were being
>> conducted.

>> "We will not just fold our arms and watch. Where there is lawlessness we
>> will react and arrest those responsible.

>> So Riaan, wat laat jou dink Piletji Sebola is 'n wit man?
>> Of is dit die naam van die verslaggewer onderaan die opskrif wat jou op
>> hol
>> gejaag het?
>> Enige idee hoe koerante werk Riaan?:
>> Annette

>> "Riaan" wrote in message

>> news:1172048675.471527@vasbyt.isdsl.net...



>>> Laat 'n wit ou dit nou kwytraak

>>> "We will kill the whites, all of them; Afrikaans and English"

>>> http://www.iol.co.za/index.php?set_id=1&click_id=13& art_id=vn20050219...-
>>> Hide quoted text -

>> - Show quoted text -
> Winnie's Orlando West home robbed
>
>
>
>
>
> 21 February 2007 07:44
>
> Winnie Madikizela-Mandela's plush Soweto home was robbed of jewellery
> worth R4-million, the Star reported on Wednesday.
>
> The former African National Congress Women's League president returned
> from an overseas trip on Monday evening and found two of her safes had
> been stolen and a third had been tampered with.
>
> Madikizela-Mandela had left several relatives staying at her Orlando
> West home while she was away.
>
> A case of theft was opened at the Orlando police station.
>
> There were no signs of a break-in and an investigation into the
> incident was being conducted, Soweto police spokesperson Captain
> Jacqueline Mbatha told the paper.
>
> Madikizela-Mandela's home is protected by CCTV camera's, high walls,
> on-site security personnel and dogs.
>
> A spokesperson for Madikizela-Mandela said other than the contents of
> the safe, nothing else seemed to have been taken from the house. -
> Sapa
>
> http://www.mg.co.za/articlePage.aspx?articleid=299713&ar ea=/breaking_news/breaking_news__national/
>
> Ek maak nie my bek oop nie , dit sal bed luck wees
>
Re: Wat nou [boodskap #113133 is 'n antwoord op boodskap #113127] Wo, 21 Februarie 2007 12:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die probleem Riaan, is dat jy nie weet wie het daardie opskrif uitgedink
nie.
Baie selde dat dit die skrywer van die berig is.
Tensy dit 'n in diepte ondersoek was.

Maar daardie berig lyk vir my na iets wat van Reuters af deurgekom het....

So hoe weet jy dis 'n wit man wat daardie opskrif geskryf het?

Annette

"Riaan" skryf in boodskap news:1172052231.373077@vasbyt.isdsl.net...
>
> "Annette" wrote in message
> news:1172049843.715682@vasbyt.isdsl.net...
>> So Riaan, wat laat jou dink Piletji Sebola is 'n wit man?
>> Of is dit die naam van die verslaggewer onderaan die opskrif wat jou op
>> hol gejaag het?
>> Enige idee hoe koerante werk Riaan?:
>
>
> Watter deel van dit wat ek se verstaan jy nie. Al wat ek gese het is dat
> as 'n WIT persoon gaan staan en kliphard skree Kill the blacks, Kill the
> kaffers dan sal al wat koerant is dit op die voorblad sit, die menseregte
> kommisie sal hom aanklae - in kort die kak sal spat.
>
> Maar as dit van hulle kant af kom is dit nie so erg nie is dit.
>
> ** Klim terug in jou koor - Jy kort die oefening **
>
Re: Wat nou [boodskap #113152 is 'n antwoord op boodskap #113132] Wo, 21 Februarie 2007 23:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ekke  is tans af-lyn  ekke
Boodskappe: 88
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
> Janee, wys jou maar net, die diewe is nie rassisties nie.

> Annette

Jy's reg anders sou hulle haar hakskene af gesny het, of haar met warm water
verbrand het!!
Re: Wat nou [boodskap #113153 is 'n antwoord op boodskap #113127] Wo, 21 Februarie 2007 23:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ekke  is tans af-lyn  ekke
Boodskappe: 88
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Riaan moet hulle net nie 2de klas burgers noem nie. Hier is klomp mense op
die ng wat jou sal haat. Almal weet as 'n akkediskop so iets se is dit of
apartheid se skuld of dit word net algemeen aanvaar dat dit so half en half
normaal, en is +/- = is aan hulle IK. Vir hulle "the others" maak dit nie
baie saak wat sy maatjie se nie, want hy sal self so iets se en dink dus nie
dit is so virkeerd nie. Daarom die min reaksie van "the others".
Re: Wat nou [boodskap #113157 is 'n antwoord op boodskap #113133] Do, 22 Februarie 2007 06:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:1172060251.967388@vasbyt.isdsl.net...
> Die probleem Riaan, is dat jy nie weet wie het daardie opskrif uitgedink
> nie.
> Baie selde dat dit die skrywer van die berig is.
> Tensy dit 'n in diepte ondersoek was.
>
> Maar daardie berig lyk vir my na iets wat van Reuters af deurgekom het....
>
> So hoe weet jy dis 'n wit man wat daardie opskrif geskryf het?
>
> Annette

Annette WAARVAN PRAAT JY ?????????

Wat is so moeilik om te verstaan. Hier het jy 'n swart persoon wat vir die
media skree hulle gaan al die witmense doodmaak - punt klaar.

nou my vraag

Hoeveel MEER reaksie sou so iets ontlok het as dit 'n witman was wat gese
het ons gaan al die swartes doodmaak
Re: Wat nou [boodskap #113158 is 'n antwoord op boodskap #113130] Do, 22 Februarie 2007 06:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:1172059938.805142@vasbyt.isdsl.net...
> Nee.
> 'n Sub wat 'n opskrif uitgedink het om die bloeddruk op te jaag.
> Ek het vir Riaan gevra of hy weet hoe koerante werk.
> Hy weet nie.
> Nou vra ek vir jou of jy weet wat koerante verkoop.
>
> Annette

Weet ek nie hoe koerante werk nie. Op grond waarvan beweer jy dit. Die feit
dat jy die Argus elke dag kry maak nou van jou 'n koerant spesialis ?

Vertel my meer asb, ek kan nie wag om te sien hoe jy jou naam verder wil gat
maak nie
Re: Wat nou [boodskap #113159 is 'n antwoord op boodskap #113157] Do, 22 Februarie 2007 06:50 Na vorige boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 22 Feb 2007 08:25:09 +0200, "Riaan" wrote:

>
> "Annette" wrote in message
> news:1172060251.967388@vasbyt.isdsl.net...
>> Die probleem Riaan, is dat jy nie weet wie het daardie opskrif uitgedink
>> nie.
>> Baie selde dat dit die skrywer van die berig is.
>> Tensy dit 'n in diepte ondersoek was.

>> Maar daardie berig lyk vir my na iets wat van Reuters af deurgekom het....

>> So hoe weet jy dis 'n wit man wat daardie opskrif geskryf het?

>> Annette
>
>
> Annette WAARVAN PRAAT JY ?????????
>
> Wat is so moeilik om te verstaan. Hier het jy 'n swart persoon wat vir die
> media skree hulle gaan al die witmense doodmaak - punt klaar.
>
> nou my vraag
>
> Hoeveel MEER reaksie sou so iets ontlok het as dit 'n witman was wat gese
> het ons gaan al die swartes doodmaak
>
>

Annette, WAARVAN PRAAT JY ???????

Riaan se beswaar was teen onwettige optrede - teen rassistiese
opmerkings, rassehaat, opswepery.

En jou vraag oor of hy weet wat koerante verkoop, ja hy weet.
'n Opskrif soos - 'Witman aangekla van...' of 'Blankes na bewering
betrokke by...".

En as jy die opskrif verdedig omdat dit geld werd is, nieteenstaande
die gevoelens wat dit op straat aanwakker waar dit teen die lampale
vertoon word, hoe verdedig jy dit? Riaan se vraag was bloot waarom
dit slegs teen die wet sou wees as die rasserolle omgeruil was.

Nee, kom ek probeer op 'n ander manier verduidelik... ag los dit.
Vorige onderwerp: Vir al die skinderaars (???) en andere story-vertellers: kom naar Klaas Voogds
Volgende onderwerp: Easy Slow and Komfatable al weer:
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 20:07:04 MGT 2024