Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Marvelous wifes...
Re: Marvelous wifes... [boodskap #112890] Ma, 12 Februarie 2007 15:21 na volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" skryf

Wat is die Afrikaans vir
"Male Chauvinist pig jokes"?
Wat is die Afrikaans vir
American Male Chauvinist pig jokes?
Wat is die meervoud van die
Engelse woord "wife"?

Penkop van die Derde Republiek
Re: Marvelous wifes... [boodskap #112899 is 'n antwoord op boodskap #112890] Ma, 12 Februarie 2007 18:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nou....@gmail.com  is tans af-lyn  Nou....@gmail.com
Boodskappe: 116
Geregistreer: Junie 2005
Karma: 0
Senior Lid
On Feb 12, 5:21 pm, "Hessie" wrote:
> "Torreke" skryf
>
> Wat is die Afrikaans vir
> "Male Chauvinist pig jokes"?

Manlike Chauvinistiese Vark-grappies

> Wat is die Afrikaans vir American Male Chauvinist pig jokes?
Amerikaanse ...[]

> Wat is die meervoud van die Engelse woord "wife"?

Wives? (Oftewel wyfies, ha-ha.)
--
Wikipedia: Chauvinism is extreme and unreasoning partisanship on
behalf of a group to which one belongs, especially when the
partisanship includes malice and hatred towards a rival group. The
term is derived from the undocumented Nicolas Chauvin, whose legend
made him out to be a soldier under Napoleon Bonaparte whose fanatical
zeal for his Emperor induced him, though wounded seventeen times in
the Napoleonic Wars, to continue nevertheless to fight for France. It
is claimed he yelled in the Battle of Waterloo when the French were
finally defeated: "The Old Guard dies but does not surrender!",
implying blind and unquestioned zeal to one's country [or other group
of reference].

The origin and early usage indicate that chauvinisme was coined to
describe excessive nationalism, and the original French term retains
this meaning today. The term entered public use due to a satirical
treatment of Chauvin in the French play La Cocarde Tricolore (The
Tricolore Cockade).

A frequent contemporary use of the term in English is Male chauvinism.
Jingoism is a similar term of British derivation.
--
Re: Marvelous wifes... [boodskap #112909 is 'n antwoord op boodskap #112890] Di, 13 Februarie 2007 07:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Hessie" < wrote
> "Torreke" skryf
>
> Wat is die Afrikaans vir
> "Male Chauvinist pig jokes"?
> Wat is die Afrikaans vir
> American Male Chauvinist pig jokes?
> Wat is die meervoud van die
> Engelse woord "wife"?
>
> Penkop van die Derde Republiek
>

Ag, Gloudina, kan jy nie 'n grappie waardeer nie?
Re: Marvelous wifes... [boodskap #112913 is 'n antwoord op boodskap #112890] Di, 13 Februarie 2007 13:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Hessie" Wat is die Afrikaans vir[/color]
> "Male Chauvinist pig jokes"?
> Wat is die Afrikaans vir
> American Male Chauvinist pig jokes?
> Wat is die meervoud van die
> Engelse woord "wife"?
>
> Penkop van die Derde Republiek
>

Wat is die vroulik van "Penkop"?

In my dae as lid van die Voortrekkerbeweging het ons hulle "Drawwertjies"
genoem, maar dit word seker as seksisties beskou in die "Derde Republiek"! -
of hoe?
Re: Marvelous wifes... [boodskap #112915 is 'n antwoord op boodskap #112909] Di, 13 Februarie 2007 14:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" skryf

> Ag, Gloudina, kan jy nie 'n grappie waardeer nie?

Jy vind nie my vrae grappig nie?

Penkop van die Vierde Republiek
Re: Marvelous wifes... [boodskap #112916 is 'n antwoord op boodskap #112915] Di, 13 Februarie 2007 16:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
> "Torreke" skryf
>> Ag, Gloudina, kan jy nie 'n grappie waardeer nie?

"Hessie" skryf:
> Jy vind nie my vrae grappig nie?
> Penkop van die Vierde Republiek

Kishou!!!
Hoe lyk jou handrughou, Torreke? My geld is op jou!
:)
Re: Marvelous wifes... [boodskap #112925 is 'n antwoord op boodskap #112916] Wo, 14 Februarie 2007 04:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" [/color]
>> "Torreke" skryf
>>> Ag, Gloudina, kan jy nie 'n grappie waardeer nie?
>
> "Hessie" skryf:
>> Jy vind nie my vrae grappig nie?
>> Penkop van die Vierde Republiek
>
> Kishou!!!
> Hoe lyk jou handrughou, Torreke? My geld is op jou!
> :)
>

Dankie vir die vertroue. Hoop ek is dit waardig.
Kyk my vraag oor die vroulik van "Penkop".
Re: Marvelous wifes... [boodskap #112961 is 'n antwoord op boodskap #112913] Wo, 14 Februarie 2007 22:35 Na vorige boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" skryf

> Wat is die vroulik van "Penkop"?
>
> In my dae as lid van die Voortrekkerbeweging het ons hulle "Drawwertjies"
> genoem, maar dit word seker as seksisties beskou in die "Derde Republiek"! -
> of hoe?

Maar nie in die Vierde Republiek
nie.

Tante Koba
Vorige onderwerp: Oom Paul
Volgende onderwerp: Blood Diamond
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 04:05:44 MGT 2024