Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wat se 'n mens
Wat se 'n mens [boodskap #112885] Ma, 12 Februarie 2007 13:06 na volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Om 'n heildronk op 'n paartjie in te stel wat beide vir die eerste keer trou
is redelik maklik, maar wat se 'n mens in die geval waar die paartjie wat
trou albei in die laat 50's is, albei voorheen getroud was met iemand
anders, en kinders het wat self al getroud is.

Ek moet oor twee weke die heildronk doen, en ek is in die duister hieroor.
Re: Wat se 'n mens [boodskap #112886 is 'n antwoord op boodskap #112885] Ma, 12 Februarie 2007 14:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wat van: Wie sê daar's nie altyd nog 'n kans op geluk in die lewe nie?

"Riaan" skryf in boodskap news:1171285469.612815@vasbyt.isdsl.net...
> Om 'n heildronk op 'n paartjie in te stel wat beide vir die eerste keer
> trou is redelik maklik, maar wat se 'n mens in die geval waar die paartjie
> wat trou albei in die laat 50's is, albei voorheen getroud was met iemand
> anders, en kinders het wat self al getroud is.
>
> Ek moet oor twee weke die heildronk doen, en ek is in die duister hieroor.
>
Re: Wat se 'n mens [boodskap #112888 is 'n antwoord op boodskap #112885] Ma, 12 Februarie 2007 15:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
So maak mens.

:-)

TJ

"Riaan" skryf in boodskap news:1171285469.612815@vasbyt.isdsl.net...
> Om 'n heildronk op 'n paartjie in te stel wat beide vir die eerste keer trou
> is redelik maklik, maar wat se 'n mens in die geval waar die paartjie wat
> trou albei in die laat 50's is, albei voorheen getroud was met iemand
> anders, en kinders het wat self al getroud is.
>
> Ek moet oor twee weke die heildronk doen, en ek is in die duister hieroor.
>
Re: Wat se 'n mens [boodskap #112893 is 'n antwoord op boodskap #112885] Ma, 12 Februarie 2007 16:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Riaan" skryf

wat sê 'n mens in die geval waar die paartjie wat
> trou albei in die laat 50's is, albei voorheen getroud was met iemand
> anders, en kinders het wat self al getroud is.

Jy sê: "selfs 'n donkie stamp hom nie
tweekeer aan dieselfde klip nie. "
Jy sê : "nog 'n lam wat na die slagpaal
gelei word."

Tant Hessie van die agterste van Helsdingens
Re: Wat se 'n mens [boodskap #112903 is 'n antwoord op boodskap #112885] Ma, 12 Februarie 2007 21:28 Na vorige boodskap
ekke  is tans af-lyn  ekke
Boodskappe: 88
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Mag daar nog baie wees.
Hou die rimpel kant bo.
Vorige onderwerp: Helicopter smash
Volgende onderwerp: Nou moets ons vir die krims ook huise gee
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 22:37:59 MGT 2024