Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Adriaan Vlok se gatlekkery hulp hom niks nie....
Adriaan Vlok se gatlekkery hulp hom niks nie.... [boodskap #112781] Wo, 07 Februarie 2007 10:46 na volgende boodskap
Schorsch  is tans af-lyn  Schorsch
Boodskappe: 96
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Volle Lid
Apartheid-moordplan: 3 vervolg
Feb 06 2007 10:29:15:953PM - (SA)

Willem Jordaan en Jan-Jan Joubert


Kaapstad. - Die nasionale vervolgingsgesag (NV) het drie
veiligheidspolisiemanne in kennis gestel dat hulle vervolg gaan word
weens beweerde apartheidsmisdade.

Dit sal die eerste vervolgings wees ná die Waarheid-en-
versoeningskommissie (WVK).

Dit hou verband met pogings in 1989 om eerw. Frank Chikane, nou
direkteur-generaal in die presidensie, te vergiftig.

Beeld het vasgestel die drie, wie se name aan die koerant bekend is,
is reeds deur hul regsverteenwoordiger in kennis gestel dat die NV van
voorneme is om voort te gaan.

Dit baan die weg vir die vervolging van mnr. Adriaan Vlok, oudminister
van wet en orde, en genl. Johan van der Merwe, voormalige polisiehoof,
wat volgens ingeligte bronne deeglik bewus en voorbereid is daarop.

Die NV wou gister nie bevestig of ontken dat vervolgings gaan begin
nie. In invloedryke politieke kringe word egter druk gegis dat die
beplande vervolgings 'n politieke byenes in die week van pres. Thabo
Mbeki se staatsrede kan oopkrap.

Die kwessie van apartheidsvervolgings is 'n politieke turksvy omdat
sommiges meen vervolgings moet plaasvind om die WVK-proses tot sy
logiese afloop te bring, terwyl ander meen dit kan versoening
beduiwel.

Vlok was onlangs in die nuus toe hy Chikane se voete gewas en
vergifnis gevra het vir die poging om hom te vergiftig toe hy destyds
die hoofsekretaris van die Suid-Afrikaanse Raad van Kerke was.

Die drie veiligheidspolisiemanne word met dieselfde aanslag op Chikane
se lewe verbind.

Vlok se optrede is verlede jaar deur Mbeki geloof en hy het bygevoeg
Suid-Afrikaners moet leer om meer na mekaar te luister oor
apartheidsgrense heen.

Vlok wou by navraag geen kommentaar lewer oor sprake dat hy vervolg
kan word nie.

Ook Van der Merwe het die swye bewaar.

Mnr. Jan Wagener, die drie veiligheidspolisiemanne se
regsverteenwoordiger, het by navraag bevestig die NV het hom einde
verlede maand hieroor in kennis gestel.

Hy wou nie uitwei oor die klagtes ter sprake nie.

Die jongste gebeure volg op 'n nuwe vervolgingsbeleid oor onder meer
apartheidsmisdade wat in Januarie 2006 in die parlement ter tafel gelê
is. Daarin is 'n klousule vervat waarluidens die NV kan besluit om nie
met 'n vervolging voort te gaan nie, as dit nie in die "nasionale
belang" is nie. Een van verskeie faktore wat in ag geneem kan word, is
die feit dat die apartheidslagoffer nie wil hê die vervolging moet
voortgaan nie.

Chikane het aangedui hy stel nie in vervolging belang nie, maar wil
volledige inligting oor die aanslag op sy lewe hê. Hy het ook al
aangedui die regering stel nie belang in verkwistende vervolgings nie.

Die besluit om te vervolg, berus egter kragtens die beleid en die
Grondwet by die nasionale direkteur van openbare vervolging, adv. Vusi
Pikoli, en nie by die regering nie.

Die vervolgingsbeleid maak onder meer voorsiening daarvoor dat 'n
volledige openbaarmaking oor apartheidsmisdade aan die NV gemaak kan
word. Na verneem word, het die drie voorleggings aan die NV gedoen in
die hoop om kwytskelding van vervolging te kry. Die NV het egter
aangedui hy beplan vervolging.
http://www.news24.com/Beeld/Suid-Afrika/0,8325,3-975_2065515 ,00.html

Dis die volle prys van verraad...
Re: Adriaan Vlok se gatlekkery hulp hom niks nie.... [boodskap #112783 is 'n antwoord op boodskap #112781] Wo, 07 Februarie 2007 12:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vuur  is tans af-lyn  Vuur
Boodskappe: 283
Geregistreer: April 2007
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink hy het homself in die KAK gekry toe hy gaan voete
was.................................
Re: Adriaan Vlok se gatlekkery hulp hom niks nie.... [boodskap #112804 is 'n antwoord op boodskap #112783] Do, 08 Februarie 2007 18:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Schorsch  is tans af-lyn  Schorsch
Boodskappe: 96
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Volle Lid
On 7 Feb, 14:04, "fire_" wrote:
> Ek dink hy het homself in die KAK gekry toe hy gaan voete
> was.................................

Heel moontlik, dit het hom meer skuldig laat lyk. Ek wonder of die
onwaardige Chikane al iets daaroor gese het....
Re: Adriaan Vlok se gatlekkery hulp hom niks nie.... [boodskap #112823 is 'n antwoord op boodskap #112781] Vr, 09 Februarie 2007 10:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ab  is tans af-lyn  Ab
Boodskappe: 8
Geregistreer: Februarie 2007
Karma: 0
Junior Lid
Bak een taart en ga het vieren.

"Schorsch" schreef in bericht
news:1170845169.320431.15700@v33g2000cwv.googlegroups.com...
Apartheid-moordplan: 3 vervolg
Feb 06 2007 10:29:15:953PM - (SA)

Willem Jordaan en Jan-Jan Joubert

Kaapstad. - Die nasionale vervolgingsgesag (NV) het drie
veiligheidspolisiemanne in kennis gestel dat hulle vervolg gaan word
weens beweerde apartheidsmisdade.

Dit sal die eerste vervolgings wees ná die Waarheid-en-
versoeningskommissie (WVK).

Dit hou verband met pogings in 1989 om eerw. Frank Chikane, nou
direkteur-generaal in die presidensie, te vergiftig.

Beeld het vasgestel die drie, wie se name aan die koerant bekend is,
is reeds deur hul regsverteenwoordiger in kennis gestel dat die NV van
voorneme is om voort te gaan.

Dit baan die weg vir die vervolging van mnr. Adriaan Vlok, oudminister
van wet en orde, en genl. Johan van der Merwe, voormalige polisiehoof,
wat volgens ingeligte bronne deeglik bewus en voorbereid is daarop.

Die NV wou gister nie bevestig of ontken dat vervolgings gaan begin
nie. In invloedryke politieke kringe word egter druk gegis dat die
beplande vervolgings 'n politieke byenes in die week van pres. Thabo
Mbeki se staatsrede kan oopkrap.

Die kwessie van apartheidsvervolgings is 'n politieke turksvy omdat
sommiges meen vervolgings moet plaasvind om die WVK-proses tot sy
logiese afloop te bring, terwyl ander meen dit kan versoening
beduiwel.

Vlok was onlangs in die nuus toe hy Chikane se voete gewas en
vergifnis gevra het vir die poging om hom te vergiftig toe hy destyds
die hoofsekretaris van die Suid-Afrikaanse Raad van Kerke was.

Die drie veiligheidspolisiemanne word met dieselfde aanslag op Chikane
se lewe verbind.

Vlok se optrede is verlede jaar deur Mbeki geloof en hy het bygevoeg
Suid-Afrikaners moet leer om meer na mekaar te luister oor
apartheidsgrense heen.

Vlok wou by navraag geen kommentaar lewer oor sprake dat hy vervolg
kan word nie.

Ook Van der Merwe het die swye bewaar.

Mnr. Jan Wagener, die drie veiligheidspolisiemanne se
regsverteenwoordiger, het by navraag bevestig die NV het hom einde
verlede maand hieroor in kennis gestel.

Hy wou nie uitwei oor die klagtes ter sprake nie.

Die jongste gebeure volg op 'n nuwe vervolgingsbeleid oor onder meer
apartheidsmisdade wat in Januarie 2006 in die parlement ter tafel gelê
is. Daarin is 'n klousule vervat waarluidens die NV kan besluit om nie
met 'n vervolging voort te gaan nie, as dit nie in die "nasionale
belang" is nie. Een van verskeie faktore wat in ag geneem kan word, is
die feit dat die apartheidslagoffer nie wil hê die vervolging moet
voortgaan nie.

Chikane het aangedui hy stel nie in vervolging belang nie, maar wil
volledige inligting oor die aanslag op sy lewe hê. Hy het ook al
aangedui die regering stel nie belang in verkwistende vervolgings nie.

Die besluit om te vervolg, berus egter kragtens die beleid en die
Grondwet by die nasionale direkteur van openbare vervolging, adv. Vusi
Pikoli, en nie by die regering nie.

Die vervolgingsbeleid maak onder meer voorsiening daarvoor dat 'n
volledige openbaarmaking oor apartheidsmisdade aan die NV gemaak kan
word. Na verneem word, het die drie voorleggings aan die NV gedoen in
die hoop om kwytskelding van vervolging te kry. Die NV het egter
aangedui hy beplan vervolging.
http://www.news24.com/Beeld/Suid-Afrika/0,8325,3-975_2065515 ,00.html

Dis die volle prys van verraad...
Re: Adriaan Vlok se gatlekkery hulp hom niks nie.... [boodskap #112824 is 'n antwoord op boodskap #112823] Vr, 09 Februarie 2007 10:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
muis  is tans af-lyn  muis
Boodskappe: 13
Geregistreer: Februarie 2007
Karma: 0
Junior Lid
"Ab" skryf in boodskap news:45cc4cb9$0$6907$bf4948fe@news.tele2.nl...
> Bak een taart en ga het vieren.
>
>
> "Schorsch" schreef in bericht
> news:1170845169.320431.15700@v33g2000cwv.googlegroups.com...
> Apartheid-moordplan: 3 vervolg
> Feb 06 2007 10:29:15:953PM - (SA)
>
> Willem Jordaan en Jan-Jan Joubert
>
>
> Kaapstad. - Die nasionale vervolgingsgesag (NV) het drie
> veiligheidspolisiemanne in kennis gestel dat hulle vervolg gaan word
> weens beweerde apartheidsmisdade.
>
> Dit sal die eerste vervolgings wees ná die Waarheid-en-
> versoeningskommissie (WVK).
>
> Dit hou verband met pogings in 1989 om eerw. Frank Chikane, nou
> direkteur-generaal in die presidensie, te vergiftig.
>
> Beeld het vasgestel die drie, wie se name aan die koerant bekend is,
> is reeds deur hul regsverteenwoordiger in kennis gestel dat die NV van
> voorneme is om voort te gaan.
>
> Dit baan die weg vir die vervolging van mnr. Adriaan Vlok, oudminister
> van wet en orde, en genl. Johan van der Merwe, voormalige polisiehoof,
> wat volgens ingeligte bronne deeglik bewus en voorbereid is daarop.
>
> Die NV wou gister nie bevestig of ontken dat vervolgings gaan begin
> nie. In invloedryke politieke kringe word egter druk gegis dat die
> beplande vervolgings 'n politieke byenes in die week van pres. Thabo
> Mbeki se staatsrede kan oopkrap.
>
> Die kwessie van apartheidsvervolgings is 'n politieke turksvy omdat
> sommiges meen vervolgings moet plaasvind om die WVK-proses tot sy
> logiese afloop te bring, terwyl ander meen dit kan versoening
> beduiwel.
>
> Vlok was onlangs in die nuus toe hy Chikane se voete gewas en
> vergifnis gevra het vir die poging om hom te vergiftig toe hy destyds
> die hoofsekretaris van die Suid-Afrikaanse Raad van Kerke was.
>
> Die drie veiligheidspolisiemanne word met dieselfde aanslag op Chikane
> se lewe verbind.
>
> Vlok se optrede is verlede jaar deur Mbeki geloof en hy het bygevoeg
> Suid-Afrikaners moet leer om meer na mekaar te luister oor
> apartheidsgrense heen.
>
> Vlok wou by navraag geen kommentaar lewer oor sprake dat hy vervolg
> kan word nie.
>
> Ook Van der Merwe het die swye bewaar.
>
> Mnr. Jan Wagener, die drie veiligheidspolisiemanne se
> regsverteenwoordiger, het by navraag bevestig die NV het hom einde
> verlede maand hieroor in kennis gestel.
>
> Hy wou nie uitwei oor die klagtes ter sprake nie.
>
> Die jongste gebeure volg op 'n nuwe vervolgingsbeleid oor onder meer
> apartheidsmisdade wat in Januarie 2006 in die parlement ter tafel gelê
> is. Daarin is 'n klousule vervat waarluidens die NV kan besluit om nie
> met 'n vervolging voort te gaan nie, as dit nie in die "nasionale
> belang" is nie. Een van verskeie faktore wat in ag geneem kan word, is
> die feit dat die apartheidslagoffer nie wil hê die vervolging moet
> voortgaan nie.
>
> Chikane het aangedui hy stel nie in vervolging belang nie, maar wil
> volledige inligting oor die aanslag op sy lewe hê. Hy het ook al
> aangedui die regering stel nie belang in verkwistende vervolgings nie.
>
> Die besluit om te vervolg, berus egter kragtens die beleid en die
> Grondwet by die nasionale direkteur van openbare vervolging, adv. Vusi
> Pikoli, en nie by die regering nie.
>
> Die vervolgingsbeleid maak onder meer voorsiening daarvoor dat 'n
> volledige openbaarmaking oor apartheidsmisdade aan die NV gemaak kan
> word. Na verneem word, het die drie voorleggings aan die NV gedoen in
> die hoop om kwytskelding van vervolging te kry. Die NV het egter
> aangedui hy beplan vervolging.
> http://www.news24.com/Beeld/Suid-Afrika/0,8325,3-975_2065515 ,00.html
>
> Dis die volle prys van verraad...

Het spellingsniveau hier gaat met sprongen achteruit.......
Dat jij daaraan meewerkt, Ab!
Re: Adriaan Vlok se gatlekkery hulp hom niks nie.... [boodskap #112825 is 'n antwoord op boodskap #112824] Vr, 09 Februarie 2007 10:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ab  is tans af-lyn  Ab
Boodskappe: 8
Geregistreer: Februarie 2007
Karma: 0
Junior Lid
"muis" schreef in bericht
news:45cc5051$0$97240$892e7fe2@authen.yellow.readfreenews.ne t...
>
> "Ab" schreef in bericht
> news:45cc4cb9$0$6907$bf4948fe@news.tele2.nl...
>> Bak een taart en ga het vieren.


>> "Schorsch" schreef in bericht
>> news:1170845169.320431.15700@v33g2000cwv.googlegroups.com...
>> Apartheid-moordplan: 3 vervolg
>> Feb 06 2007 10:29:15:953PM - (SA)

>> Willem Jordaan en Jan-Jan Joubert


>> Kaapstad. - Die nasionale vervolgingsgesag (NV) het drie
>> veiligheidspolisiemanne in kennis gestel dat hulle vervolg gaan word
>> weens beweerde apartheidsmisdade.

>> Dit sal die eerste vervolgings wees ná die Waarheid-en-
>> versoeningskommissie (WVK).

>> Dit hou verband met pogings in 1989 om eerw. Frank Chikane, nou
>> direkteur-generaal in die presidensie, te vergiftig.

>> Beeld het vasgestel die drie, wie se name aan die koerant bekend is,
>> is reeds deur hul regsverteenwoordiger in kennis gestel dat die NV van
>> voorneme is om voort te gaan.

>> Dit baan die weg vir die vervolging van mnr. Adriaan Vlok, oudminister
>> van wet en orde, en genl. Johan van der Merwe, voormalige polisiehoof,
>> wat volgens ingeligte bronne deeglik bewus en voorbereid is daarop.

>> Die NV wou gister nie bevestig of ontken dat vervolgings gaan begin
>> nie. In invloedryke politieke kringe word egter druk gegis dat die
>> beplande vervolgings 'n politieke byenes in die week van pres. Thabo
>> Mbeki se staatsrede kan oopkrap.

>> Die kwessie van apartheidsvervolgings is 'n politieke turksvy omdat
>> sommiges meen vervolgings moet plaasvind om die WVK-proses tot sy
>> logiese afloop te bring, terwyl ander meen dit kan versoening
>> beduiwel.

>> Vlok was onlangs in die nuus toe hy Chikane se voete gewas en
>> vergifnis gevra het vir die poging om hom te vergiftig toe hy destyds
>> die hoofsekretaris van die Suid-Afrikaanse Raad van Kerke was.

>> Die drie veiligheidspolisiemanne word met dieselfde aanslag op Chikane
>> se lewe verbind.

>> Vlok se optrede is verlede jaar deur Mbeki geloof en hy het bygevoeg
>> Suid-Afrikaners moet leer om meer na mekaar te luister oor
>> apartheidsgrense heen.

>> Vlok wou by navraag geen kommentaar lewer oor sprake dat hy vervolg
>> kan word nie.

>> Ook Van der Merwe het die swye bewaar.

>> Mnr. Jan Wagener, die drie veiligheidspolisiemanne se
>> regsverteenwoordiger, het by navraag bevestig die NV het hom einde
>> verlede maand hieroor in kennis gestel.

>> Hy wou nie uitwei oor die klagtes ter sprake nie.

>> Die jongste gebeure volg op 'n nuwe vervolgingsbeleid oor onder meer
>> apartheidsmisdade wat in Januarie 2006 in die parlement ter tafel gelê
>> is. Daarin is 'n klousule vervat waarluidens die NV kan besluit om nie
>> met 'n vervolging voort te gaan nie, as dit nie in die "nasionale
>> belang" is nie. Een van verskeie faktore wat in ag geneem kan word, is
>> die feit dat die apartheidslagoffer nie wil hê die vervolging moet
>> voortgaan nie.

>> Chikane het aangedui hy stel nie in vervolging belang nie, maar wil
>> volledige inligting oor die aanslag op sy lewe hê. Hy het ook al
>> aangedui die regering stel nie belang in verkwistende vervolgings nie.

>> Die besluit om te vervolg, berus egter kragtens die beleid en die
>> Grondwet by die nasionale direkteur van openbare vervolging, adv. Vusi
>> Pikoli, en nie by die regering nie.

>> Die vervolgingsbeleid maak onder meer voorsiening daarvoor dat 'n
>> volledige openbaarmaking oor apartheidsmisdade aan die NV gemaak kan
>> word. Na verneem word, het die drie voorleggings aan die NV gedoen in
>> die hoop om kwytskelding van vervolging te kry. Die NV het egter
>> aangedui hy beplan vervolging.
>> http://www.news24.com/Beeld/Suid-Afrika/0,8325,3-975_2065515 ,00.html
>>
>> Dis die volle prys van verraad...
>
> Het spellingsniveau hier gaat met sprongen achteruit.......
> Dat jij daaraan meewerkt, Ab!

Die gaste kenne heel geen Nederlandsch lulle
Re: Adriaan Vlok se gatlekkery hulp hom niks nie.... [boodskap #112826 is 'n antwoord op boodskap #112825] Vr, 09 Februarie 2007 11:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 9 Feb 2007 11:53:04 +0100, "Ab" wrote:

>
> Die gaste kenne heel geen Nederlandsch lulle
>

de gasten kennen meer Nederland dan wat je kon gedacht hebben

Dave
Re: Adriaan Vlok se gatlekkery hulp hom niks nie.... [boodskap #112828 is 'n antwoord op boodskap #112826] Vr, 09 Februarie 2007 11:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
muis  is tans af-lyn  muis
Boodskappe: 13
Geregistreer: Februarie 2007
Karma: 0
Junior Lid
"Dave" skryf in boodskap news:belos2tqsorvh9lqj2b8e0ai5119favui9@4ax.com...
> On Fri, 9 Feb 2007 11:53:04 +0100, "Ab" wrote:
>
>

>> Die gaste kenne heel geen Nederlandsch lulle

>
>
> de gasten kennen meer Nederland dan wat je kon gedacht hebben

Gave zin!
Goed voorbeeld doet goed volgen begrijp ik?
Re: Adriaan Vlok se gatlekkery hulp hom niks nie.... [boodskap #112829 is 'n antwoord op boodskap #112828] Vr, 09 Februarie 2007 11:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 9 Feb 2007 12:16:06 +0100, "muis" wrote:

>
> "Dave" schreef in bericht
> news:belos2tqsorvh9lqj2b8e0ai5119favui9@4ax.com...
>> On Fri, 9 Feb 2007 11:53:04 +0100, "Ab" wrote:


>
>>> Die gaste kenne heel geen Nederlandsch lulle
>


>> de gasten kennen meer Nederland dan wat je kon gedacht hebben
>
> Gave zin!
> Goed voorbeeld doet goed volgen begrijp ik?
>

dit ben zin!!
Nederlandsch ben een normale dialect van de Afrikaans taal
Re: Adriaan Vlok se gatlekkery hulp hom niks nie.... [boodskap #112830 is 'n antwoord op boodskap #112829] Vr, 09 Februarie 2007 11:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
muis  is tans af-lyn  muis
Boodskappe: 13
Geregistreer: Februarie 2007
Karma: 0
Junior Lid
"Dave" skryf in boodskap news:0nmos29t28vgc17jd0n7vp51q5kbrbr8fq@4ax.com...
> On Fri, 9 Feb 2007 12:16:06 +0100, "muis"
> wrote:
>

>> "Dave" schreef in bericht
>> news:belos2tqsorvh9lqj2b8e0ai5119favui9@4ax.com...
>>> On Fri, 9 Feb 2007 11:53:04 +0100, "Ab" wrote:
>
>
>>
>>>> Die gaste kenne heel geen Nederlandsch lulle
>>
>
>
>>> de gasten kennen meer Nederland dan wat je kon gedacht hebben

>> Gave zin!
>> Goed voorbeeld doet goed volgen begrijp ik?

>
>
> dit ben zin!!
> Nederlandsch ben een normale dialect van de Afrikaans taal

Nou, noem dat maar normaal! Kunnen jullie niet gewoon Friesch of Limbabwaans
gaan praten ipv dit NERDERLANDSCH te noemen?
Re: Adriaan Vlok se gatlekkery hulp hom niks nie.... [boodskap #112831 is 'n antwoord op boodskap #112830] Vr, 09 Februarie 2007 11:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ab  is tans af-lyn  Ab
Boodskappe: 8
Geregistreer: Februarie 2007
Karma: 0
Junior Lid
"muis" schreef in bericht
news:45cc5bc0$0$97265$892e7fe2@authen.yellow.readfreenews.ne t...
>
> "Dave" schreef in bericht
> news:0nmos29t28vgc17jd0n7vp51q5kbrbr8fq@4ax.com...
>> On Fri, 9 Feb 2007 12:16:06 +0100, "muis"
>> wrote:

>
>>> "Dave" schreef in bericht
>>> news:belos2tqsorvh9lqj2b8e0ai5119favui9@4ax.com...
>>>> On Fri, 9 Feb 2007 11:53:04 +0100, "Ab" wrote:
>>
>>
>>>
>>>> >Die gaste kenne heel geen Nederlandsch lulle
>>>
>>
>>
>>>> de gasten kennen meer Nederland dan wat je kon gedacht hebben
>
>>> Gave zin!
>>> Goed voorbeeld doet goed volgen begrijp ik?
>


>> dit ben zin!!
>> Nederlandsch ben een normale dialect van de Afrikaans taal
>
> Nou, noem dat maar normaal! Kunnen jullie niet gewoon Friesch of
> Limbabwaans gaan praten ipv dit NERDERLANDSCH te noemen?

Muis, wat was de voornaam ookalweer van Botha?
Re: Adriaan Vlok se gatlekkery hulp hom niks nie.... [boodskap #112834 is 'n antwoord op boodskap #112831] Vr, 09 Februarie 2007 11:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
muis  is tans af-lyn  muis
Boodskappe: 13
Geregistreer: Februarie 2007
Karma: 0
Junior Lid
"Ab" skryf in boodskap news:45cc5c58$0$7069$bf4948fe@news.tele2.nl...
>
> "muis" schreef in bericht
> news:45cc5bc0$0$97265$892e7fe2@authen.yellow.readfreenews.ne t...

>> "Dave" schreef in bericht
>> news:0nmos29t28vgc17jd0n7vp51q5kbrbr8fq@4ax.com...
>>> On Fri, 9 Feb 2007 12:16:06 +0100, "muis"
>>> wrote:
>
>>
>>>> "Dave" schreef in bericht
>>>> news:belos2tqsorvh9lqj2b8e0ai5119favui9@4ax.com...
>>>> > On Fri, 9 Feb 2007 11:53:04 +0100, "Ab" wrote:
>>>
>>>
>>>>
>>>> >>Die gaste kenne heel geen Nederlandsch lulle
>>>>
>>>
>>>
>>>> > de gasten kennen meer Nederland dan wat je kon gedacht hebben
>>
>>>> Gave zin!
>>>> Goed voorbeeld doet goed volgen begrijp ik?
>>
>
>
>>> dit ben zin!!
>>> Nederlandsch ben een normale dialect van de Afrikaans taal

>> Nou, noem dat maar normaal! Kunnen jullie niet gewoon Friesch of
>> Limbabwaans gaan praten ipv dit NERDERLANDSCH te noemen?
>
> Muis, wat was de voornaam ookalweer van Botha?

Was dat niet Jan-Peter?
Als je even wacht fiets ik hier Transvaal even in, misschien staat het op
het naambordje!
Re: Adriaan Vlok se gatlekkery hulp hom niks nie.... [boodskap #112836 is 'n antwoord op boodskap #112834] Vr, 09 Februarie 2007 11:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ab  is tans af-lyn  Ab
Boodskappe: 8
Geregistreer: Februarie 2007
Karma: 0
Junior Lid
"muis" schreef in bericht
news:45cc5fa5$0$97245$892e7fe2@authen.yellow.readfreenews.ne t...
>
> "Ab" schreef in bericht
> news:45cc5c58$0$7069$bf4948fe@news.tele2.nl...

>> "muis" schreef in bericht
>> news:45cc5bc0$0$97265$892e7fe2@authen.yellow.readfreenews.ne t...
>
>>> "Dave" schreef in bericht
>>> news:0nmos29t28vgc17jd0n7vp51q5kbrbr8fq@4ax.com...
>>>> On Fri, 9 Feb 2007 12:16:06 +0100, "muis"
>>>> wrote:
>>
>>>
>>>> >"Dave" schreef in bericht
>>>> >news:belos2tqsorvh9lqj2b8e0ai5119favui9@4ax.com...
>>>> >> On Fri, 9 Feb 2007 11:53:04 +0100, "Ab" wrote:
>>>>
>>>>
>>>> >
>>>> >>>Die gaste kenne heel geen Nederlandsch lulle
>>>> >
>>>>
>>>>
>>>> >> de gasten kennen meer Nederland dan wat je kon gedacht hebben
>>>
>>>> >Gave zin!
>>>> >Goed voorbeeld doet goed volgen begrijp ik?
>>>
>>
>>
>>>> dit ben zin!!
>>>> Nederlandsch ben een normale dialect van de Afrikaans taal
>
>>> Nou, noem dat maar normaal! Kunnen jullie niet gewoon Friesch of
>>> Limbabwaans gaan praten ipv dit NERDERLANDSCH te noemen?

>> Muis, wat was de voornaam ookalweer van Botha?
>
> Was dat niet Jan-Peter?
> Als je even wacht fiets ik hier Transvaal even in, misschien staat het op
> het naambordje!

Hahaha...wat zijn ze trouwens stil.
Ze zullen toch niet op hun Jan-Peter getrapt zijn?
Re: Adriaan Vlok se gatlekkery hulp hom niks nie.... [boodskap #112838 is 'n antwoord op boodskap #112824] Vr, 09 Februarie 2007 12:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Fustigator  is tans af-lyn  Fustigator
Boodskappe: 29
Geregistreer: Oktober 2005
Karma: 0
Junior Lid
Vitae forma vocatur "muis" , die Fri, 9 Feb 2007
11:43:27 +0100, in littera
in foro
be.politics(et aliis) vere scripsit quod sequitur:

>
> "Ab" schreef in bericht
> news:45cc4cb9$0$6907$bf4948fe@news.tele2.nl...
>> Bak een taart en ga het vieren.


>> "Schorsch" schreef in bericht
>> news:1170845169.320431.15700@v33g2000cwv.googlegroups.com...
>> Apartheid-moordplan: 3 vervolg
>> Feb 06 2007 10:29:15:953PM - (SA)

>> Willem Jordaan en Jan-Jan Joubert


>> Kaapstad. - Die nasionale vervolgingsgesag (NV) het drie
>> veiligheidspolisiemanne in kennis gestel dat hulle vervolg gaan word
>> weens beweerde apartheidsmisdade.

>> Dit sal die eerste vervolgings wees ná die Waarheid-en-
>> versoeningskommissie (WVK).

>> Dit hou verband met pogings in 1989 om eerw. Frank Chikane, nou
>> direkteur-generaal in die presidensie, te vergiftig.

>> Beeld het vasgestel die drie, wie se name aan die koerant bekend is,
>> is reeds deur hul regsverteenwoordiger in kennis gestel dat die NV van
>> voorneme is om voort te gaan.

>> Dit baan die weg vir die vervolging van mnr. Adriaan Vlok, oudminister
>> van wet en orde, en genl. Johan van der Merwe, voormalige polisiehoof,
>> wat volgens ingeligte bronne deeglik bewus en voorbereid is daarop.

>> Die NV wou gister nie bevestig of ontken dat vervolgings gaan begin
>> nie. In invloedryke politieke kringe word egter druk gegis dat die
>> beplande vervolgings 'n politieke byenes in die week van pres. Thabo
>> Mbeki se staatsrede kan oopkrap.

>> Die kwessie van apartheidsvervolgings is 'n politieke turksvy omdat
>> sommiges meen vervolgings moet plaasvind om die WVK-proses tot sy
>> logiese afloop te bring, terwyl ander meen dit kan versoening
>> beduiwel.

>> Vlok was onlangs in die nuus toe hy Chikane se voete gewas en
>> vergifnis gevra het vir die poging om hom te vergiftig toe hy destyds
>> die hoofsekretaris van die Suid-Afrikaanse Raad van Kerke was.

>> Die drie veiligheidspolisiemanne word met dieselfde aanslag op Chikane
>> se lewe verbind.

>> Vlok se optrede is verlede jaar deur Mbeki geloof en hy het bygevoeg
>> Suid-Afrikaners moet leer om meer na mekaar te luister oor
>> apartheidsgrense heen.

>> Vlok wou by navraag geen kommentaar lewer oor sprake dat hy vervolg
>> kan word nie.

>> Ook Van der Merwe het die swye bewaar.

>> Mnr. Jan Wagener, die drie veiligheidspolisiemanne se
>> regsverteenwoordiger, het by navraag bevestig die NV het hom einde
>> verlede maand hieroor in kennis gestel.

>> Hy wou nie uitwei oor die klagtes ter sprake nie.

>> Die jongste gebeure volg op 'n nuwe vervolgingsbeleid oor onder meer
>> apartheidsmisdade wat in Januarie 2006 in die parlement ter tafel gelê
>> is. Daarin is 'n klousule vervat waarluidens die NV kan besluit om nie
>> met 'n vervolging voort te gaan nie, as dit nie in die "nasionale
>> belang" is nie. Een van verskeie faktore wat in ag geneem kan word, is
>> die feit dat die apartheidslagoffer nie wil hê die vervolging moet
>> voortgaan nie.

>> Chikane het aangedui hy stel nie in vervolging belang nie, maar wil
>> volledige inligting oor die aanslag op sy lewe hê. Hy het ook al
>> aangedui die regering stel nie belang in verkwistende vervolgings nie.

>> Die besluit om te vervolg, berus egter kragtens die beleid en die
>> Grondwet by die nasionale direkteur van openbare vervolging, adv. Vusi
>> Pikoli, en nie by die regering nie.

>> Die vervolgingsbeleid maak onder meer voorsiening daarvoor dat 'n
>> volledige openbaarmaking oor apartheidsmisdade aan die NV gemaak kan
>> word. Na verneem word, het die drie voorleggings aan die NV gedoen in
>> die hoop om kwytskelding van vervolging te kry. Die NV het egter
>> aangedui hy beplan vervolging.
>> http://www.news24.com/Beeld/Suid-Afrika/0,8325,3-975_2065515 ,00.html
>>
>> Dis die volle prys van verraad...
>
> Het spellingsniveau hier gaat met sprongen achteruit.......
> Dat jij daaraan meewerkt, Ab!
>
leuk opgemerkt :-)))
--
Fusti
Re: Adriaan Vlok se gatlekkery hulp hom niks nie.... [boodskap #112876 is 'n antwoord op boodskap #112781] So, 11 Februarie 2007 21:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
muis  is tans af-lyn  muis
Boodskappe: 13
Geregistreer: Februarie 2007
Karma: 0
Junior Lid
"ekke" schreef in bericht
news:45cf8def$0$514$61c65585@uq-127creek-reader-03.brisbane. pipenetworks.com.au...
> Rot fokof

Ik spreek niet erg over de grens maar DAT begrijp ik!

Wat onaardig!

Broeders, laten we de handen ineenslaan alsjeblief!
Re: Adriaan Vlok se gatlekkery hulp hom niks nie.... [boodskap #112879 is 'n antwoord op boodskap #112781] Ma, 12 Februarie 2007 08:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
muis  is tans af-lyn  muis
Boodskappe: 13
Geregistreer: Februarie 2007
Karma: 0
Junior Lid
"ekke" schreef in bericht
news:45cfe7c8$0$507$61c65585@uq-127creek-reader-03.brisbane. pipenetworks.com.au...
> Net 'n grapie muis

Niet?
Hoe moet ik het dan opvatten?
Re: Adriaan Vlok se gatlekkery hulp hom niks nie.... [boodskap #112880 is 'n antwoord op boodskap #112781] Ma, 12 Februarie 2007 09:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ab  is tans af-lyn  Ab
Boodskappe: 8
Geregistreer: Februarie 2007
Karma: 0
Junior Lid
"ekke" schreef in bericht
news:45cfe7c8$0$507$61c65585@uq-127creek-reader-03.brisbane. pipenetworks.com.au...
> Net 'n grapie muis

kyk maar uit, muis het als stokpaardjie het verbryzelen van kniescyven
Re: Adriaan Vlok se gatlekkery hulp hom niks nie.... [boodskap #112881 is 'n antwoord op boodskap #112879] Ma, 12 Februarie 2007 09:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ab  is tans af-lyn  Ab
Boodskappe: 8
Geregistreer: Februarie 2007
Karma: 0
Junior Lid
"muis" schreef in bericht
news:45d023f3$0$97236$892e7fe2@authen.yellow.readfreenews.ne t...
>
> "ekke" schreef in bericht
> news:45cfe7c8$0$507$61c65585@uq-127creek-reader-03.brisbane. pipenetworks.com.au...
>> Net 'n grapie muis
>
> Niet?
> Hoe moet ik het dan opvatten?

oops Muis, je hebt die afrikaners nu pislink gemaakt.
Ik denk dat jij je niet meer kan vertonen bij Ajax Capetown.
Re: Adriaan Vlok se gatlekkery hulp hom niks nie.... [boodskap #112882 is 'n antwoord op boodskap #112881] Ma, 12 Februarie 2007 10:00 Na vorige boodskap
muis  is tans af-lyn  muis
Boodskappe: 13
Geregistreer: Februarie 2007
Karma: 0
Junior Lid
"Ab" skryf in boodskap news:45d039b4$0$3631$bf4948fe@news.tele2.nl...
>
> "muis" schreef in bericht
> news:45d023f3$0$97236$892e7fe2@authen.yellow.readfreenews.ne t...

>> "ekke" schreef in bericht
>> news:45cfe7c8$0$507$61c65585@uq-127creek-reader-03.brisbane. pipenetworks.com.au...
>>> Net 'n grapie muis

>> Niet?
>> Hoe moet ik het dan opvatten?
>
> oops Muis, je hebt die afrikaners nu pislink gemaakt.
> Ik denk dat jij je niet meer kan vertonen bij Ajax Capetown.

Oeps....... da's echt heel jammer. Kan ik niet meer mee als m'n cluppie
optraining gaat.
Vorige onderwerp: Re: POPCRU CHALLENGES THE HIPOCRICY OF AFRIFORUM
Volgende onderwerp: Re: Besluit, deze keer serieus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 23:01:02 MGT 2024