Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » TV, flieks & vermaak » Oorgeklankte TV reekse in Afrikaans
Oorgeklankte TV reekse in Afrikaans [boodskap #112773] Di, 06 Februarie 2007 16:21
Stoffel Fourie  is tans af-lyn  Stoffel Fourie
Boodskappe: 4
Geregistreer: April 1996
Karma: 0
Junior Lid
Hallo aan almal,

Wil graag weet of daar dalk iemand is wat van die ou oorgeklankte TV reekse
het op VHS tape. 'n Mens het mos partykeer uitgegaan en dan die episode wat
jy wou sien opgeneem om later te kyk - en miskien lê die band dalk nog daar
rond. Laat weet my asb want ek wil dit graag op DVD sit - Miskien dalk iets
soos Alpha 1999, Die tierbrigade, of Arsene Lupin of iets in dier voege.
Miskien weet julle dalk van iemand. Sal dit waardeer.

Proesnis
Stoffel
Vorige onderwerp: The Weakest Link
Volgende onderwerp: Re: Vir te test
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 08:47:26 MGT 2024