Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » JW12 antwoord 'boerseun' op KK
JW12 antwoord 'boerseun' op KK [boodskap #112595] Do, 01 Februarie 2007 00:33 na volgende boodskap
Jim Again  is tans af-lyn  Jim Again
Boodskappe: 246
Geregistreer: Januarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
Antwoord van JW12 aan 'boerseun' op hierdie skakel :

[Derde pos van bo af] ...

http://www.kletskerk.co.za/viewtopic.php?t=2067&postdays =0&postorder=asc&start=15


agtergeblewe (opkomende) 'boer'-se-seun

Soos te verwagte sien jy weer net liggies nadat jy by
jou pa se dagga-plantasie uitgekom het, klein klonkie-
boer.

Nee, dohhs, hier is dit die rooi liggies van jou stroois wat
helder skyn, en daar is net een korrekte manier hoe mens
met satanskak soos jy sal praat. As ek jou nie spoeg nie
dan donner ek jou soort gewoonlik baie hard. Wees maar
bly dat jy nie in my vasloop nie, jou lae vuilgoed ! Daar is
geen ruimte om my vir jóú soort gespuis nie.

Ja, jou liberale, Kommunistiese, goddelose, Babiloniese -en
Bíleams-hoerliggies skyn bloedrooi vir jou pa met die horings
en die vurk, naamlik oom Nic.

Jy is GEEN ware boer nie. Jy is 'n gruwel !

Jy is eerder 'n snotkop-rapportryertjie, 'n vervloekte jong
vrymesselaartjie, wat tien teen een 'n lid is van een van
die Vrymesselaars se vele fronte soos die VF-minus, of
Solidariteit, of Afriforum, of die ATKV, of die FAK, of die
Afrikanerbond, ens, - saam met daardie opportunistiese
wit vrymesselaar-morone soos Steve Mofryer & Kie, met
julle sogenaamde "een (reënboog) nasie" - 'n leuen waar-
van julle desperaat die blankes wil oortuig. Futiel !

Jou subtiele poging tot misleiding werk nie meer nie. Dis
klaar. Dis uitgedien. Finnito !

Jou "Vryheid, Gelykheid, Eenheid en Broederskap" inkonti-
nensie loop soos drek by 'n siek kafferbrak se bek uit.

In kort : Jy is 'n tipiese, laakbare wit houtkop met jou ge-
liefde boggom-naastes styf teen jou sy, kunstig uitgestal
soos 'n fekale herfsbruin-reënboog teen 'n hostel-kakhuis
se muur iewers in die lokasie - daar waar jou ouma bly.

Jou wit, liberale ANC-agent rympies word herken.

Die volgende eentonige, voorspelbare en deursigtige sleu-
telwoordjies verklap net jou slymerige regerings-agenda :

..."almal van Afrika" ; "ons almal saam" ; "vir almal staan" ;
"een nasie" ; "ons mindset verander" ; "verby kleur kyk" ;
"om te versoen" ; "swart of wit" ... bla bla-f'kken-bla !

Druk maar daardie tipiese laakbare goddelose en liberale
propaganda van jou diep op waar dit ongemaklik voel.

Mag jou geliefde barbaar-naastes van Afrika jou spoedig
kom besoek sodat jy jou verdiende loon kan ontvang, en
deel mag word van die statistiek wat tans reeds jou libe-
rale kakpraatjies met bloed weerspreek.

Kry vir jou !


JW12
Re: JW12 antwoord 'boerseun' op KK [boodskap #112598 is 'n antwoord op boodskap #112595] Do, 01 Februarie 2007 05:42 Na vorige boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On 31 Jan 2007 16:33:04 -0800, "Jim Again..." wrote:

> Antwoord van JW12 aan 'boerseun' op hierdie skakel :

>
> Kry vir jou !
>
>
> JW12

Ek sien jy word gewaarsku soos volg:

***
'JakeWhite12,

Ek is vandag met belangriker dinge besig as om te veel aandag aan jou
te gee. Jy is egter besig
om jou welcome op hierdie forum vinnig te overstay.

Moenie!
***

en duim in die mond en groottoon borend in die grond, oë na onder
gerig, mompel jy:

*
Goed, Jean, jy het my skrywe op bl. 3 aan 'boerseun' uitgevee,
en ek verstaan jou punt en ek eerbiedig jou besluit. Ek erken ek
wás BAIE hard, maar, ek trek geen enkele woord daarvan terug
nie.

Ek lees jou barometer en ek gaan jou limiete eerbiedig.

Ek respekteer jou besluit en ek sal dus nie weer sulke harde
poste op JOU (KletsKerk se) webblad pos nie - omdat jy die
volste reg het om jou oordeel te gebruik soos jy dit goed
vind. Ek aanvaar dit so.

Maar ...

Omdat ek JOU (as modereerder) se besluit HIER (op Klets-
Kerk) eerbiedig, beteken NIE dat ek NIE vir mense soos
aperient en boefseun gaan ANTWOORD nie. Ek GAAN hulle
vir seker antwoord, - maar wel op 'n heel ander plek (web-
tuiste), en NIE op KletsKerk nie - ter wille van jou as mode-
reerder se besluit tov die hardheid van poste op KK.

Laat weet my indien jy enige verdere probleem daarmee
het. Slegs matige antwoorde volg dus hier onder ...
*

heel eerbieig daar
en dan spam jy hierdie nuusgroep daarmee.
Vorige onderwerp: JW12 antwoord 'boerseun' op KK
Volgende onderwerp: News from OppiKoppi Productions - Tuks RAG 2007
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 21:31:10 MGT 2024