Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Was: Wie is Mark Behr? Nou: Wie is Piet Ferreira?
Was: Wie is Mark Behr? Nou: Wie is Piet Ferreira? [boodskap #7171] Ma, 02 September 1996 00:00 na volgende boodskap
Ant Man  is tans af-lyn  Ant Man
Boodskappe: 41
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Volle Lid
Iemand met die naam van 'n bekende SA handdoek het eenkeer gevra: wie
is Mark Behr? Ek se: wie weet? Aan die ander kant, wie was Mark
Antonie? Of Niels Behr, of was dit Bohr? Maar dit is alles NIKS teen
die vraag: wie was Piet Ferreira? Nou ja, twee manne het skofte
gewerk, glo by Yskor (destyds. Noustyds Iscor, danksy weglopers soos
die ploertige handdoekmeisie wat VIR STELLA SICGAU AFRIKAANS gegee het
asseblief neem kennis julle gepeupel en voel nederig! Vir 'n jaar! En
nou ken die ou ousie g'n woord daarvan nie, shame) en een was die
voorman wat op die ander een (die agterman) gepik het. Die voorman het
tydig en ontydig vir sy agterman gevra: wie's Beethoven. En wie's
Mozart. En wie's Shakespeare en Einstein en Mark Behr, ek bedoel Niels
Bohr. En die agterman het dit gevat, en gesluk, en gesjarrap. Tot
eendag. Toe vra hy die voorman, jy's mos so slim, wie's Piet Ferreira?
Se my, wie is Piet Ferreira? Man, se die voorman, moet jou nie probeer
slim hou nie, laaitie, daar's nie so iemand nie! Issit? Se agterman,
wel, Piet Ferreira is die ou wat elke aand wat jy skofwerk jou vrou
spring. Nou, wie was Mark Behr weer?
Albert
Re: Was: Wie is Mark Behr? Nou: Wie is Piet Ferreira? [boodskap #7176 is 'n antwoord op boodskap #7171] Di, 03 September 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Izak Bouwer  is tans af-lyn  Izak Bouwer
Boodskappe: 465
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
In article , a...@smartnet.co.za says...
>
> Iemand met die naam van 'n bekende SA handdoek het eenkeer gevra: wie
> is Mark Behr?

Jy is gefassineer deur my, néest-ce-pas?
Jy kan jy kuberhande nie van my afhou nie?
Jou kubergedagtes bly hunker na my! Jy onthou
elke ou dingetjie wat ek ooit gese het!
Dit klink of jou affliksie erger word noudat die
lente arriveer. Arme, arme Armando.
Jou G.o.din.
Re: Was: Wie is Mark Behr? Nou: Wie is Piet Ferreira? [boodskap #7183 is 'n antwoord op boodskap #7171] Wo, 04 September 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pigf...  is tans af-lyn  pigf...
Boodskappe: 33
Geregistreer: Julie 1996
Karma: 0
Volle Lid
Geen teks in die boodskap nie.
Re: Was: Wie is Mark Behr? Nou: Wie is Piet Ferreira? [boodskap #7208 is 'n antwoord op boodskap #7171] Wo, 11 September 1996 00:00 Na vorige boodskap
Andries du Toit  is tans af-lyn  Andries du Toit
Boodskappe: 8
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Junior Lid
a...@smartnet.co.za (A.R.Gus) wrote:

> Iemand met die naam van 'n bekende SA handdoek het eenkeer gevra: wie
> is Mark Behr? Ek se: wie weet? Aan die ander kant, wie was Mark
> Antonie? Of Niels Behr, of was dit Bohr? Maar dit is alles NIKS teen
> die vraag: wie was Piet Ferreira? Nou ja, twee manne het skofte
> gewerk, glo by Yskor (destyds. Noustyds Iscor, danksy weglopers soos
> die ploertige handdoekmeisie wat VIR STELLA SICGAU AFRIKAANS gegee het
> asseblief neem kennis julle gepeupel en voel nederig! Vir 'n jaar! En
> nou ken die ou ousie g'n woord daarvan nie, shame) en een was die
> voorman wat op die ander een (die agterman) gepik het. Die voorman het
> tydig en ontydig vir sy agterman gevra: wie's Beethoven. En wie's
> Mozart. En wie's Shakespeare en Einstein en Mark Behr, ek bedoel Niels
> Bohr. En die agterman het dit gevat, en gesluk, en gesjarrap. Tot
> eendag. Toe vra hy die voorman, jy's mos so slim, wie's Piet Ferreira?
> Se my, wie is Piet Ferreira? Man, se die voorman, moet jou nie probeer
> slim hou nie, laaitie, daar's nie so iemand nie! Issit? Se agterman,
> wel, Piet Ferreira is die ou wat elke aand wat jy skofwerk jou vrou
> spring. Nou, wie was Mark Behr weer?
> Albert

More to the point, wie is Albert?
_____________________

The Americans we will always have with us.

__________________________

Andries du Toit
and...@aztec.co.za
Vorige onderwerp: OUERS!LEES HIER!
Volgende onderwerp: Hoekom skryf mense nie in s.c.s-a.Afrikaans? Kom skrum op die merkie.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 13:32:40 MGT 2024