Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die Afrikaner: Swartes molesteer Laerskooldogter -- Hoof swyg!
Die Afrikaner: Swartes molesteer Laerskooldogter -- Hoof swyg! [boodskap #7159] Vr, 30 Augustus 1996 00:00
Herstigte Nasionale P[1]  is tans af-lyn  Herstigte Nasionale P[1]
Boodskappe: 38
Geregistreer: Junie 1996
Karma: 0
Volle Lid
Die nuutste uitgawe van Die Afrikaner is beskikbaar by:

http://www.hnp.org.za/afrikaner

************************************************************ **

Laerskooldogter van Volksrust deur Swartes gemolesteer

PIONIERSPARK LAERSKOOL op Volksrust smeer 'n saak toe van 'n
laerskooldogter wat deur twee Swart leerlinge op die skoolterrein
gemolesteer is. Die Swartes is veel ouer as die dogtertjie. Na
wat verneem word, is die dogtertjie in standerd drie of vier.
Die twee Swartes het 'n kledingstuk van die dogter verwyder.
In die proses het hulle haar ook met 'n mes gedreig. Die ouers
het die dogtertjie na 'n mediese dokter geneem, maar dit is nie
bekend in welke mate sy beseer is nie. Die ouers het die saak
by die polisie aangemeld en is van voorneme om daarmee hof toe
te gaan.
Die een Swarte is bekend as 'n ou moeilikheidmaker. Hy het al
by geleentheid 'n Blanke seun in die gesig geslaan. Toe hy op
'n stadium deur 'n prefek gekonfronteer is, het hy hom in die
gesig gespoeg. Hy het selfs nie gehuiwer om vir 'n onderwyseres
obsene vingertekens te wys nie.
Die Swart seun is slegs vir drie dae geskors. Daarna was hy
weer terug op die skoolbanke. Die verskoning wat aangevoer word,
is dat hy skoolpligtig is. Inderdaad gaan hierdie verklaring
glad nie op nie, aangesien daar eenvoudig aan hom gesˆ kon word
dat hy vir hom 'n ander skool moet soek.
Die Laerskool Pionierspark is besig om die saak te probeer
toesmeer. Ouers kla dat hulle glad nie die hoof oor die
aangeleentheid te spreek kan kry nie.
Toe Die Afrikaner mnr. Christo Nel, die hoof van die skool
gebel het, het hy dadelik, sonder om te groet, die telefoon
neergesmyt toe hy verneem het waaroor die navraag gaan. Hy het
glad nie kans gesien om die saak te bespreek of die feite te
erken of te ontken nie.
Deur sodanige optrede het die hoof in die bresse getree vir die
Swart oortreders, ten koste van die Blanke dogtertjie wie se eer
in die gedrang gebring is.
Vorige onderwerp: Ek stel aan julle voor: 'n MOORDENAAR
Volgende onderwerp: Ek stel aan julle voor: TWEE VERRAAIERS
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 03:20:19 MGT 2024