Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Face lifts iets aakligs.....
Face lifts iets aakligs..... [boodskap #111819] Di, 02 Januarie 2007 05:51 na volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Sit en kyk die naweek na die Royal Variety Show op TV en sien vir ou Barry
Manilow. Die ou is so ge-'face lift' dat hy skoon snaaks lyk. Mens sien
dit nou al meer en meer by veral die ouer garde wat probeer om jonger te
lyk. Die gwalle onder die keel word weggesny en dan vergeet hulle dat die
hele gesig met ouderdom ook swaarder geword het en dan kry jy iets soos
Manilow. Dan is daar natuurlik die aktrises wat dikker lippe wil hê en
uiteindelik kan hulle skaars praat van al die Botox wat in die lippe gespuit
is. Die heel ergste is natuurlik dat so 'n gespuite gesig uitgepof en
uitdrukkingloos is.
Re: Face lifts iets aakligs..... [boodskap #111840 is 'n antwoord op boodskap #111819] Wo, 03 Januarie 2007 05:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja, ek het gekyk en gesien. Maar dit was nie Manilow se blosend jong gesig
wat vir my so snaaks was as die snaakse manier waarop hy gestaan het nie.
Ek dink die arme mens het 'n prostaatprobleem:)))

Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:encscs$er1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Sit en kyk die naweek na die Royal Variety Show op TV en sien vir ou Barry
> Manilow. Die ou is so ge-'face lift' dat hy skoon snaaks lyk. Mens
> sien dit nou al meer en meer by veral die ouer garde wat probeer om jonger
> te lyk. Die gwalle onder die keel word weggesny en dan vergeet hulle dat
> die hele gesig met ouderdom ook swaarder geword het en dan kry jy iets
> soos Manilow. Dan is daar natuurlik die aktrises wat dikker lippe wil
> hê en uiteindelik kan hulle skaars praat van al die Botox wat in die lippe
> gespuit is. Die heel ergste is natuurlik dat so 'n gespuite gesig
> uitgepof en uitdrukkingloos is.
>
Re: Face lifts iets aakligs..... [boodskap #111849 is 'n antwoord op boodskap #111840] Wo, 03 Januarie 2007 06:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nee man, hy's bloot donners oud met hierdie maer koppie bo-op. Hulle kan
'n pop van hom maak en die kindertjies daarmee bangmaak as hulle nie wil
kerk toe gaan nie. Torreke sal een koop.....

"Annette" skryf in boodskap news:1167803477.697174@vasbyt.isdsl.net...
> Ja, ek het gekyk en gesien. Maar dit was nie Manilow se blosend jong gesig
> wat vir my so snaaks was as die snaakse manier waarop hy gestaan het nie.
> Ek dink die arme mens het 'n prostaatprobleem:)))
>
> Annette
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:encscs$er1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Sit en kyk die naweek na die Royal Variety Show op TV en sien vir ou
>> Barry Manilow. Die ou is so ge-'face lift' dat hy skoon snaaks lyk.
>> Mens sien dit nou al meer en meer by veral die ouer garde wat probeer om
>> jonger te lyk. Die gwalle onder die keel word weggesny en dan vergeet
>> hulle dat die hele gesig met ouderdom ook swaarder geword het en dan kry
>> jy iets soos Manilow. Dan is daar natuurlik die aktrises wat dikker
>> lippe wil hê en uiteindelik kan hulle skaars praat van al die Botox wat
>> in die lippe gespuit is. Die heel ergste is natuurlik dat so 'n
>> gespuite gesig uitgepof en uitdrukkingloos is.

>
Re: Face lifts iets aakligs..... [boodskap #111854 is 'n antwoord op boodskap #111849] Wo, 03 Januarie 2007 07:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" Hulle kan 'n pop van hom maak en die kindertjies daarmee bangmaak as hulle[/color]
> nie wil kerk toe gaan nie. Torreke sal een koop.....

********

Ek ken 'n antie wat nie die guts het om vir 'n mens iets reguit te sê nie -
dan sê sy dit so in die lug in asof sy met haarself of iemand anders
praat...

Jy gedra jou nou soos dié antie! Jy het nie téénargumente vir my argumente
nie, en ek het jou gesê ek sluit die gesprek af. Nou gooi jy my in in 'n
antwoord aan Annette, duidelik dat ek dit moet raaksien en reageer. Is dit
om my weer oor geloof aan die praat te probeer kry? Of probeer jy soos 'n
kefferbrakkie my aan die hakskene byt om reaksie te kry?

Ag, nee, Suidwester, jy is meer volwasse as dit...
Re: Face lifts iets aakligs..... [boodskap #111864 is 'n antwoord op boodskap #111854] Do, 04 Januarie 2007 05:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
>
> Jy gedra jou nou soos dié antie! Jy het nie téénargumente vir my
> argumente nie, en ek het jou gesê ek sluit die gesprek af. Nou gooi jy my
> in in 'n antwoord aan Annette, duidelik dat ek dit moet raaksien en
> reageer. Is dit om my weer oor geloof aan die praat te probeer kry? Of
> probeer jy soos 'n kefferbrakkie my aan die hakskene byt om reaksie te
> kry?
>
> Ag, nee, Suidwester, jy is meer volwasse as dit...
>
------------------Jy het 'n ernstige tekort aan humorsin....

>
Re: Face lifts iets aakligs..... [boodskap #111867 is 'n antwoord op boodskap #111864] Do, 04 Januarie 2007 05:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf in boodskap news:eni3n7$ip3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>
>> Jy gedra jou nou soos dié antie! Jy het nie téénargumente vir my
>> argumente nie, en ek het jou gesê ek sluit die gesprek af. Nou gooi jy
>> my in in 'n antwoord aan Annette, duidelik dat ek dit moet raaksien en
>> reageer. Is dit om my weer oor geloof aan die praat te probeer kry? Of
>> probeer jy soos 'n kefferbrakkie my aan die hakskene byt om reaksie te
>> kry?

>> Ag, nee, Suidwester, jy is meer volwasse as dit...

> ------------------Jy het 'n ernstige tekort aan humorsin....
>

Ek dog jy het gesê selfs jy weet mens spot nie met iemand se geloof nie.
Re: Face lifts iets aakligs..... [boodskap #111876 is 'n antwoord op boodskap #111867] Do, 04 Januarie 2007 06:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" skryf in boodskap news:eni4i1$jp4$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:eni3n7$ip3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>
>>> Jy gedra jou nou soos dié antie! Jy het nie téénargumente vir my
>>> argumente nie, en ek het jou gesê ek sluit die gesprek af. Nou gooi jy
>>> my in in 'n antwoord aan Annette, duidelik dat ek dit moet raaksien en
>>> reageer. Is dit om my weer oor geloof aan die praat te probeer kry?
>>> Of probeer jy soos 'n kefferbrakkie my aan die hakskene byt om reaksie
>>> te kry?
>
>>> Ag, nee, Suidwester, jy is meer volwasse as dit...
>
>> ------------------Jy het 'n ernstige tekort aan humorsin....

>
> Ek dog jy het gesê selfs jy weet mens spot nie met iemand se geloof nie.
-----Dit het boggerall met jou geloof as sulks uit te waai nie....wel oor
jou moerse dryf om ander mense te laat glo soos jy en die feit dat jy nie 'n
ander sy standpunt gun nie. Maar, as jy deur die sleutelgat loer, dan kry
jy karkaatjies!
Re: Face lifts iets aakligs..... [boodskap #111896 is 'n antwoord op boodskap #111876] Vr, 05 Januarie 2007 06:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" -----Dit het boggerall met jou geloof as sulks uit te waai nie....[/color]

Het dit niks met my geloof uit te waai as jy sê: "Hulle kan 'n pop van hom
maak en die kindertjies daarmee bangmaak as hulle nie wil kerk toe gaan nie.
Torreke sal een koop....."?

> wel oor jou moerse dryf om ander mense te laat glo soos jy en die feit dat
> jy nie 'n ander sy standpunt gun nie.

Wie het weer die gesprek oor geloof begin? Ek of jy?
Re: Face lifts iets aakligs..... [boodskap #111907 is 'n antwoord op boodskap #111896] Vr, 05 Januarie 2007 08:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" skryf in boodskap news:enkqjt$a0h$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Het dit niks met my geloof uit te waai as jy sê: "Hulle kan 'n pop van hom
> maak en die kindertjies daarmee bangmaak as hulle nie wil kerk toe gaan
> nie. Torreke sal een koop....."? -----Tong in die kies.....tong in die kies, swaer, broeder, pandoer......
>
> Wie het weer die gesprek oor geloof begin? Ek of jy?
---Jy's die een wat ingeluister het op wat ek en Annette gesels het en toe
kan jy nie jou bek hou nie.
>
Re: Face lifts iets aakligs..... [boodskap #111953 is 'n antwoord op boodskap #111907] Ma, 08 Januarie 2007 07:39 Na vorige boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" > Het dit niks met my geloof uit te waai as jy sê: "Hulle kan 'n pop van[/color]
>> hom maak en die kindertjies daarmee bangmaak as hulle nie wil kerk toe
>> gaan nie. Torreke sal een koop....."?
> -----Tong in die kies.....tong in die kies, swaer, broeder, pandoer......

As die "tong in die kies" is, dan het jy mos met my geloof gespot, of hoe?

>> Wie het weer die gesprek oor geloof begin? Ek of jy?
> ---Jy's die een wat ingeluister het op wat ek en Annette gesels het en toe
> kan jy nie jou bek hou nie.

Geweet jy sal jou weer dom hou of probeer systap. Daarom haal ek nou maar
vir jou aan waarna ek verwys:

">en vir die mensdom leuens vertel. Drome aanbied wat nooit kan of sal wees
>nie.....

Wie is nou besig om godsdiens - of gebrek daaraan! - by te sleep en sy
geloof daaroor op ander af te dwing?"
Vorige onderwerp: Skiestog
Volgende onderwerp: Torreke se gays
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 22:38:11 MGT 2024