Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Ek stel aan julle voor: TWEE VERRAAIERS
Re: Ek stel aan julle voor: TWEE VERRAAIERS [boodskap #7153] Vr, 30 Augustus 1996 00:00
Theo Scott  is tans af-lyn  Theo Scott
Boodskappe: 5
Geregistreer: April 1996
Karma: 0
Junior Lid
gal...@ibm.net wrote:
>
> Ek stem saam. En daar was baie ouens soos hy.
> Studentjies op universiteite wat gespioeneer het op hul mede-studente
> teen betaling. Want almal wat mos nie vir die Nasionale Party gestem

Ek weet nou nie van die betaling nie, maar die spioenasie was daar.
Die beste was dat hierdie ouens nie so uitgeslape was soos hulle
gedink het nie. Ek onthou nog van 'n vriend wat so pas terug gekom het
van Europa. Hy was ook vir 'n dag lank in Oos Duitsland. Met sy
terugkoms vind hy 'n versteekte mikrofoon binne in sy rekenaar.
Die spioene wou graag iets he^ om te vertel...

--
============================================================ ===========
Theo Scott, http://www.advantage.co.za/~scotty
Department Computer Science, http://www.puk.ac.za/rkwdocs/eindex.html
Potchefstroom University, http://www.puk.ac.za
Key fingerprint = F1 75 66 EA 3B 9A AD 24 C2 1D 3B 6D 7A C3 0E 81
PGP key by finger service: finger rkw...@pukrs8.puk.ac.za
Vorige onderwerp: Vlag
Volgende onderwerp: Ek stel aan julle voor: 'n MOORDENAAR
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 04:18:24 MGT 2024