Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Opheffing, wie vir wie?
Opheffing, wie vir wie? [boodskap #111795] Do, 28 Desember 2006 12:01 na volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek sit gisteraand en kyk na 'n program op DStv van mense wat in agterlike
gemeenskappe ingaan en wonderlike werk doen om die mense te help in hulle
armoede en siektes. Hierdie mense doen wonderlike werk, moet my nie
verkeerd verstaan nie! Tog was dit vir my snaaks om op te let dat dit elke
keer wit mense is wat in swart gemeenskappe gaan en dan daar die mense help.
Nou wonder ek.....is daar al 'n geval waar 'n swart mens opheffing onder
blankes gedoen het?
Re: Opheffing, wie vir wie? [boodskap #111808 is 'n antwoord op boodskap #111795] Ma, 01 Januarie 2007 05:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja, hulle laai makliker mense op en help makliker mense wat op paaie hulp
nodig het.
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:en0bmn$44i$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek sit gisteraand en kyk na 'n program op DStv van mense wat in agterlike
> gemeenskappe ingaan en wonderlike werk doen om die mense te help in hulle
> armoede en siektes. Hierdie mense doen wonderlike werk, moet my nie
> verkeerd verstaan nie! Tog was dit vir my snaaks om op te let dat dit
> elke keer wit mense is wat in swart gemeenskappe gaan en dan daar die
> mense help.
> Nou wonder ek.....is daar al 'n geval waar 'n swart mens opheffing onder
> blankes gedoen het?
>
Re: Opheffing, wie vir wie? [boodskap #111812 is 'n antwoord op boodskap #111808] Ma, 01 Januarie 2007 07:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Is seker so, maar ek wonder maar net, sal jy 'n swart mens langs die pad
oplaai of probeer help in lig van die misdaadgolf daar by julle? Al die
Republikeine wat ek ken daar van julle kant af, sê hulle stop vir NIEMAND
nie?

"Annette" skryf in boodskap news:1167631258.70747@vasbyt.isdsl.net...
> Ja, hulle laai makliker mense op en help makliker mense wat op paaie hulp
> nodig het.
> Annette
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:en0bmn$44i$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek sit gisteraand en kyk na 'n program op DStv van mense wat in agterlike
>> gemeenskappe ingaan en wonderlike werk doen om die mense te help in hulle
>> armoede en siektes. Hierdie mense doen wonderlike werk, moet my nie
>> verkeerd verstaan nie! Tog was dit vir my snaaks om op te let dat dit
>> elke keer wit mense is wat in swart gemeenskappe gaan en dan daar die
>> mense help.
>> Nou wonder ek.....is daar al 'n geval waar 'n swart mens opheffing
>> onder blankes gedoen het?

>
Re: Opheffing, wie vir wie? [boodskap #111839 is 'n antwoord op boodskap #111812] Wo, 03 Januarie 2007 05:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee wat, het al sonder probleme self tot al swart mense hulp gegee as ek
sien hulle het dit nodig.
Ek het 'n sterk ontwikkelde voorgevoel:))

Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:enacui$iqu$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Is seker so, maar ek wonder maar net, sal jy 'n swart mens langs die pad
> oplaai of probeer help in lig van die misdaadgolf daar by julle? Al die
> Republikeine wat ek ken daar van julle kant af, sê hulle stop vir NIEMAND
> nie?
> "Annette" wrote in message
> news:1167631258.70747@vasbyt.isdsl.net...
>> Ja, hulle laai makliker mense op en help makliker mense wat op paaie hulp
>> nodig het.
>> Annette

>> "Suidwester" wrote in message
>> news:en0bmn$44i$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ek sit gisteraand en kyk na 'n program op DStv van mense wat in
>>> agterlike gemeenskappe ingaan en wonderlike werk doen om die mense te
>>> help in hulle armoede en siektes. Hierdie mense doen wonderlike werk,
>>> moet my nie verkeerd verstaan nie! Tog was dit vir my snaaks om op te
>>> let dat dit elke keer wit mense is wat in swart gemeenskappe gaan en dan
>>> daar die mense help.
>>> Nou wonder ek.....is daar al 'n geval waar 'n swart mens opheffing
>>> onder blankes gedoen het?
>


>
Re: Opheffing, wie vir wie? [boodskap #111847 is 'n antwoord op boodskap #111839] Wo, 03 Januarie 2007 06:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hmm, ja! Pasop net dat slim nie sy baas vang nie. Famous last words, seg
hulle.

"Annette" skryf in boodskap news:1167803474.767046@vasbyt.isdsl.net...
> Nee wat, het al sonder probleme self tot al swart mense hulp gegee as ek
> sien hulle het dit nodig.
> Ek het 'n sterk ontwikkelde voorgevoel:))
>
> Annette
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:enacui$iqu$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Is seker so, maar ek wonder maar net, sal jy 'n swart mens langs die pad
>> oplaai of probeer help in lig van die misdaadgolf daar by julle? Al die
>> Republikeine wat ek ken daar van julle kant af, sê hulle stop vir NIEMAND
>> nie?
>> "Annette" wrote in message
>> news:1167631258.70747@vasbyt.isdsl.net...
>>> Ja, hulle laai makliker mense op en help makliker mense wat op paaie
>>> hulp nodig het.
>>> Annette
>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:en0bmn$44i$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Ek sit gisteraand en kyk na 'n program op DStv van mense wat in
>>>> agterlike gemeenskappe ingaan en wonderlike werk doen om die mense te
>>>> help in hulle armoede en siektes. Hierdie mense doen wonderlike werk,
>>>> moet my nie verkeerd verstaan nie! Tog was dit vir my snaaks om op te
>>>> let dat dit elke keer wit mense is wat in swart gemeenskappe gaan en
>>>> dan daar die mense help.
>>>> Nou wonder ek.....is daar al 'n geval waar 'n swart mens opheffing
>>>> onder blankes gedoen het?
>>
>
>


>
Re: Opheffing, wie vir wie? [boodskap #111852 is 'n antwoord op boodskap #111847] Wo, 03 Januarie 2007 06:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek glo dat niks met my sal gebeur as dit nie vooruitbestem is nie:)))

Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:enfi2n$8ig$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hmm, ja! Pasop net dat slim nie sy baas vang nie. Famous last words,
> seg hulle.
> "Annette" wrote in message
> news:1167803474.767046@vasbyt.isdsl.net...
>> Nee wat, het al sonder probleme self tot al swart mense hulp gegee as ek
>> sien hulle het dit nodig.
>> Ek het 'n sterk ontwikkelde voorgevoel:))

>> Annette

>> "Suidwester" wrote in message
>> news:enacui$iqu$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Is seker so, maar ek wonder maar net, sal jy 'n swart mens langs die pad
>>> oplaai of probeer help in lig van die misdaadgolf daar by julle? Al
>>> die Republikeine wat ek ken daar van julle kant af, sê hulle stop vir
>>> NIEMAND nie?
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:1167631258.70747@vasbyt.isdsl.net...
>>>> Ja, hulle laai makliker mense op en help makliker mense wat op paaie
>>>> hulp nodig het.
>>>> Annette
>>
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:en0bmn$44i$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Ek sit gisteraand en kyk na 'n program op DStv van mense wat in
>>>> > agterlike gemeenskappe ingaan en wonderlike werk doen om die mense te
>>>> > help in hulle armoede en siektes. Hierdie mense doen wonderlike
>>>> > werk, moet my nie verkeerd verstaan nie! Tog was dit vir my snaaks
>>>> > om op te let dat dit elke keer wit mense is wat in swart gemeenskappe
>>>> > gaan en dan daar die mense help.
>>>> > Nou wonder ek.....is daar al 'n geval waar 'n swart mens opheffing
>>>> > onder blankes gedoen het?
>>>
>>
>
>


>
Re: Opheffing [boodskap #115421 is 'n antwoord op boodskap #111795] Do, 08 November 2007 09:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf in boodskap news:TYednc9_4o2-RK_aRVnyjQA@saix.net...
> Het julle al opgelet dat dit altyd wit mense is wat swart mense probeer
> ophef? Hoekom sou hulle dink dat hulle beter as ander mense en hulle
> daarom moet ophef? Om meer welvarend te wees, maak jou nie 'n beter mens
> nie. Om arm te wees, maak jou nie noodwendig slegter nie. Wat sou die
> rede wees dat die ryk swart mense nie probeer om die arm wit mense op te
> hef nie? Dalkies net dat die arm witte steeds bly dink dat hy beter is
> as selfs die rykste swarte?
> Nogal iets om aan te dink.

As jy vir my 'n voorbeeld kan gee waar 'n 100% swart maatskappy 'n projek
geloots het waarin hulle probeer het on arm wittes se lot te verbeter sal ek
dit waardeer.

Ek praat onder korreksie maar sover ek weet is daar nie in SA of in die res
van die wereld 'n swart organisasie wat hom ten doel stel om die las van
minder begaafde wittes te verlig nie, maar 'n eenvoudige google search, sal
vir jou honderde gee van wit organisasies wat geld insamel en dit
uitsluitlik versprei onder swart gemeenskappe.

Dalkies is die wit man arm, maar hy probeer om te oorleef so goed hy kan, hy
word nie 'n krimineel wat mense se kele afsny vir 'n selfoon nie.

Dink bietjie daar oor.
Re: Opheffing [boodskap #115424 is 'n antwoord op boodskap #115421] Do, 08 November 2007 11:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Thu, 8 Nov 2007 11:58:59 +0200, "Riaan" wrote:

> "Suidwester" wrote in message
> news:TYednc9_4o2-RK_aRVnyjQA@saix.net...
>> Het julle al opgelet dat dit altyd wit mense is wat swart mense probeer
>> ophef? Hoekom sou hulle dink dat hulle beter as ander mense en hulle
>> daarom moet ophef? Om meer welvarend te wees, maak jou nie 'n beter mens
>> nie. Om arm te wees, maak jou nie noodwendig slegter nie. Wat sou die
>> rede wees dat die ryk swart mense nie probeer om die arm wit mense op te
>> hef nie? Dalkies net dat die arm witte steeds bly dink dat hy beter is
>> as selfs die rykste swarte?
>> Nogal iets om aan te dink.
>
> As jy vir my 'n voorbeeld kan gee waar 'n 100% swart maatskappy 'n projek
> geloots het waarin hulle probeer het on arm wittes se lot te verbeter sal ek
> dit waardeer.
>
> Ek praat onder korreksie maar sover ek weet is daar nie in SA of in die res
> van die wereld 'n swart organisasie wat hom ten doel stel om die las van
> minder begaafde wittes te verlig nie, maar 'n eenvoudige google search, sal
> vir jou honderde gee van wit organisasies wat geld insamel en dit
> uitsluitlik versprei onder swart gemeenskappe.
>
> Dalkies is die wit man arm, maar hy probeer om te oorleef so goed hy kan, hy
> word nie 'n krimineel wat mense se kele afsny vir 'n selfoon nie.
>
> Dink bietjie daar oor.
>
>
>

Veral in die middestad is daar vele straatkinders, jong ma's met babas
op die heup, en skokkend maar waar, swart ma's wat in bosse wegkruip
terwyl sowat 5 jarige kinders met blikkies van kar tot kar loop. Vra
vir die klein kind waar haar ma is, dan word daar na die struike
gewys. Ek kan nie onthou dat ek al swart mense gesien het
geld in daardie blikkies gooi nie.
Re: Opheffing [boodskap #115426 is 'n antwoord op boodskap #115424] Do, 08 November 2007 14:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Dave" skryf in boodskap news:n2s5j3tjno3bmaj561jafupoqvt0m8uc1a@4ax.com...

> Veral in die middestad is daar vele straatkinders, jong ma's met babas
> op die heup, en skokkend maar waar, swart ma's wat in bosse wegkruip
> terwyl sowat 5 jarige kinders met blikkies van kar tot kar loop. Vra
> vir die klein kind waar haar ma is, dan word daar na die struike
> gewys. Ek kan nie onthou dat ek al swart mense gesien het
> geld in daardie blikkies gooi nie.
----Dis presies waarvan ek praat. Terwyl daar wit mense is wat reken
hulle gaan 'n groot saligheid beërwe as hulle skuldig gaan bly voel oor die
politieke situasie, voel die swart mense vere. As die wit mense so stupid
is om vas te klou aan die idee dat hulle beter is as hulle en daarom vir
hulle wil help, hoekom sal hulle daaroor kla? Mense praat-praat ook en
vertel van die mense moet versoen in SA, maar solank daar mense is wat dink
dat hulle sover beter is as ander mense dat hulle hulle moet ophef, gaan
versoening nooit gebeur nie. Hulp ja, maar ophef. Na wat toe?
Re: Opheffing [boodskap #115428 is 'n antwoord op boodskap #115426] Do, 08 November 2007 15:08 Na vorige boodskap
duif  is tans af-lyn  duif
Boodskappe: 590
Geregistreer: April 2007
Karma: 1
Senior Lid
On Thu, 8 Nov 2007 15:47:45 +0100, "Suidwester" wrote:

>
> "Dave" wrote in message
> news:n2s5j3tjno3bmaj561jafupoqvt0m8uc1a@4ax.com...
>
>> Veral in die middestad is daar vele straatkinders, jong ma's met babas
>> op die heup, en skokkend maar waar, swart ma's wat in bosse wegkruip
>> terwyl sowat 5 jarige kinders met blikkies van kar tot kar loop. Vra
>> vir die klein kind waar haar ma is, dan word daar na die struike
>> gewys. Ek kan nie onthou dat ek al swart mense gesien het
>> geld in daardie blikkies gooi nie.
> ----Dis presies waarvan ek praat. Terwyl daar wit mense is wat reken
> hulle gaan 'n groot saligheid beërwe as hulle skuldig gaan bly voel oor die
> politieke situasie, voel die swart mense vere. As die wit mense so stupid
> is om vas te klou aan die idee dat hulle beter is as hulle en daarom vir
> hulle wil help, hoekom sal hulle daaroor kla? Mense praat-praat ook en
> vertel van die mense moet versoen in SA, maar solank daar mense is wat dink
> dat hulle sover beter is as ander mense dat hulle hulle moet ophef, gaan
> versoening nooit gebeur nie. Hulp ja, maar ophef. Na wat toe?
>

Ek sal jou dit sê - as ek skuldig sou voel, en daar ìs werklik dinge
waaroor ek skuldig voel, nie individueel skuldig nie maar bydraend
skuldig, dan is die huidige situasie en daaglikse koerantberigte besig
om die skuld gevoel te laat wegsyfer.
Vorige onderwerp: Gloudina, woon julle gemaklik opd ie Indiane se grond?
Volgende onderwerp: Opheffing 2
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 11:07:02 MGT 2024