Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Op Vakansie
Re: Op Vakansie [boodskap #111738] So, 17 Desember 2006 15:12 na volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
DD - waar kuier jy?
Jonas.

Dave wrote:

> Ek is nog op vakansie maar het die geleentheid gekry om my
> vriend se PC te gebruik om hier in te loer.
>
> Ek sien suidwester is nog besig om oor my te praat.
>
> Luister nou mooi suidwester, ek is moeg vir jou stront. Ek het
> van my vriende in Namibia gereel om jou te kom besoek. Nou sal
> ons sien hoe anoniem jy is.
>
> Dave
Re: Op Vakansie [boodskap #111751 is 'n antwoord op boodskap #111738] Di, 19 Desember 2006 11:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Dave wrote:

>> Ek sien suidwester is nog besig om oor my te praat.

Ek het nie een van julle twee gekillfile nie, maar ek moes nogtans van
Suidwester se poste gemis het, want ek het nie die vaagste benul waarvan jy
praat nie.

Help my asseblief met die verlore inligting, Dave?
Re: Op Vakansie [boodskap #111752 is 'n antwoord op boodskap #111738] Di, 19 Desember 2006 11:49 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jonas, as jy vir DD kontak, sê tog vir die ou hy is al jarre op my 'kill
file' en die enigste manier wat ek hom kan lees, is as jy 'n stuk van sy
boodskap gebruik om hom te antwoord. Sê hom tog om sy patattatoon-maniere
te los en liewer by sy hawe te speel.....
"Jonas" wrote in message
news:1166368360.950439.215060@n67g2000cwd.googlegroups.com.. .
> DD - waar kuier jy?
> Jonas.
>
>
> Dave wrote:
>
>> Ek is nog op vakansie maar het die geleentheid gekry om my
>> vriend se PC te gebruik om hier in te loer.

>> Ek sien suidwester is nog besig om oor my te praat.

>> Luister nou mooi suidwester, ek is moeg vir jou stront. Ek het
>> van my vriende in Namibia gereel om jou te kom besoek. Nou sal
>> ons sien hoe anoniem jy is.

>> Dave
>
Vorige onderwerp: Tot volgende jaar
Volgende onderwerp: Re: Laaste Pos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 21:18:27 MGT 2024