Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Speel Leonardo di Caprio 'n Afrikaner?
Speel Leonardo di Caprio 'n Afrikaner? [boodskap #111670] Di, 05 Desember 2006 13:33
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het gister na 'n program gekyk waar dele van
"Blood Diamond" gewys is waarin di Caprio 'n
wit mercenary speel. ( Ek het nog nie die film gesien
nie, dink dit word nog nie hier gewys nie.) Toe ek
vir hom hoor praat, toe kan ek sweer dat hy probeer
om soos 'n Afrikaner te klink wat Engels praat. En
toe hy nou vir sy mede-karakter "kaffer" noem, toe
was daar by my geen twyfel nie. Dit kom toe ook
uit dat beide hy en sy mede swart speler saam 'n
onderhoud met Mandela gehad het.

Gloudina
Vorige onderwerp: Die stryd om die behoud van Afrikaans
Volgende onderwerp: "Het Afrikaansch""
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 08:37:27 MGT 2024