Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Poesmans Rivier Mond
Re: Poesmans Rivier Mond [boodskap #111621] Wo, 29 November 2006 15:59
Nou....@gmail.com  is tans af-lyn  Nou....@gmail.com
Boodskappe: 116
Geregistreer: Junie 2005
Karma: 0
Senior Lid
Ons plaaslike werfetter met skuilnaam nommer hoeveel Frans Klaasens
braak:

> Nou ja, dis lekker by Poesmans Rivier mond (drek uitgelaat)
> Heerlik lekker (fok julle)

Ag nee wat, dis maar vrotterig. Vir 'n afrikaans-student soos jyself
wat al so lank
probeer sal ek maar moet help. Indien jy die boere wil slegmaak, gaan
leer my die
meester.

Ns. Onthou, Xenu hou jou dop!

--
Uit: http://www.praag.co.za/briewe04102005breyten.htm

Sit my op die skandpaal

Geagte Praag,

Ek wil graag voorstel dat u Breyten Breytenbach aan die Skandpaal
spyker en wel om die volgende redes:

*Hy is al die jare al besig om onverpoos die Afrikaner te ondermyn; hy
beweer die nostalgiese en eng rassistiese konstruk 'Afrikaner' soos
deur Praag vergestalt is 'n poes (meerv. poeste) wat enige mens in die
knyp sal bring, en dan is dit nie eens 'n chauvinistiese varkgedagte
nie. Hy glo ook daardie soort Afferkaner is 'n bobaasholsuier, indien
hierdie kloutjie fisiologies by die oor gebring kan word. Hy weet hulle
is lafaards.

*Hy glo die hele topbestuur van die NP en die veiligheidsdienste moes
voor die hof gedaag gewees het, o.a. ook omdat hulle ons viriele
bastertaal, Afrikaans, besmet het - en dat hulle gevonnis moes geword
het tot lewenslange plaasarbeid. Met behuising en betaling van vroe?r.

*Alhoewel hy al die jare aan die ANC behoort het, is hy nou selfs te
links vir daardie organisasie wat hy as Stalinisties en in wese
rassisties beskou.

*Hy verniel en besmet die Afrikaanse taal met sy onsamehangende en
prestensieuse gemaak-intellektuele skryfsels.

*Hy glo daar's geen plek vir die witman in Afrika nie.

*Toe sy 'volk' hom nodig gehad het en kon gebruik het hy soos 'n hond
weggesluip en onder die Fillistyne in die buiteland gaan wegkruip.

*Hy glo die Voortrekkermonument moet omskep word in 'n openbare toilet
want dis te koud om te gebruik as hoerhuis (soos die foto op julle
webblad suggereer).

*Hy's 'n hoereerder en 'n suiplap.

*Hy dink (en s?) Bush en Sharon is ook poeste, en hy beweer Rumsfeld
is as gekloonde Nazi generaal 'n geslaagde Mengele eksperiment.

*Hy glo nog steeds Bram Fischer was 'n goeie en moedige mens.

*Hy glo die Amerikaners maak oorlog teen die w?reld.

*Hy pis hom nie nat oor rugby nie.

*Hy dink (en s?) 'etnisiteit' is stront bedag deur di? wat klein van
hart en bang van anus is.

*Hy's 'n vuilbek.

*Hy verkies bruinbrood bo witbrood.

*Hy hou nie van margarien nie.

*Hy dink gekoloniseerde outjies wat nie ordentlik Frans kan praat nie
dink na-aperig en is aansitterige dandies, en hulle behoort die
plaasprodukte van die papplaas Afferkaners op Groentemarkplein te
verkoop, liefs sonder groot woorde en juppie aksente. Hy is oortuig
hulle weet niks van die filosofie nie en is glyjakkalse.

*Hy dink Skellumbos en Poestoria moes lankal met die grond gelyk gemaak
gewees het, en met sout besaai.

*Hy is bly om te verneem Max du Preez en Antjie Krog het by Praag
aangesluit. Hy dink dis awesome. Hy stel voor dat Praag vir Esterhuyzen
en Jakes Gerwel ook moet werf. Julle sal 'n pragtige galery gatlakeie
wees.

Die uwe,

Breyten Breytenbach
Vorige onderwerp: Swartes kan mos nie rassiste wees nie
Volgende onderwerp: Wie kan my vertel van Hannes Dreyer?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 14:32:51 MGT 2024