Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » My vriendin het sy horlosie gekry
My vriendin het sy horlosie gekry [boodskap #111552] Di, 14 November 2006 21:30
Norbert de strandkruier  is tans af-lyn  Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
My vriendin in Suid-Afrika het vandag 'n nuwe polshorlosie van my
gekry..
Die een wat ek haar verlede jaar toegestuur het was gesteel, mees
waarskynlik deur Suidafrikaanse posdiewe.
Daar is nou twee moontlikhede: ofwel het die posdiewe van Suid-Afrika
hulle lewe verbeter, ofwel is ek 'n deurtrapte smokkelaar.

Norbert die strandkruier (uit Vlaandere)
Vorige onderwerp: Walter Eugene Andries Anonymous Skisofrenia
Volgende onderwerp: Benodig raad!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 06:00:31 MGT 2024