Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » NUWE KINDER ID BESKERMING LEES HIER....
NUWE KINDER ID BESKERMING LEES HIER.... [boodskap #7122] Ma, 26 Augustus 1996 00:00
logman  is tans af-lyn  logman
Boodskappe: 1
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Junior Lid
Bykans daagliks lees ons in die koerante,sien ons op Tv of hoor ons op die
radio van vermiste kinders,pedofiel bedrywighede,molestering,ongelukke
ens.Dag na dag word die druk op ons om ons kinders te beveilig
meer,misdaad neem toe, en vrye beweging op straat word meer van 'n
risiko.'n Unieke projek word tans van stapel gestuur wat van onsttende
waarde is vir beskerming van u kinders en wat ingeval van nood letterlik u
kind se lewe kan red.Die
kern van die projek is 'n unieke identiteits kaartjie met u kind se foto
op plus alle noodsaaklike inligting soos adres,kontak tel.nommers,mediese
inligting ens.In die geval van kleuters kan die kaartjie aan die binnekant
van die klere vasgeknyp word en ouer kinders kan dit binne in
'n sak vasknip.Die kaartjie is verbind met 'n beloning stelsel wat hom
opsigtelik maak en aansporing sal gee tot vinnige aanmelding indien gevind
word.Die kaart nommer is verbind met 'n data basis wat op 'n sentrale
rekenaar gehou word met alle verwante besonderhede.Die sentrale rekenaar
weer is verbind met die Internet waarop die Suid Afrikaanse Polisie Kinder
Eenheid 'n elektroniese blad beheer vir inligting i.v.m. vermiste
kinders.Die polisie het direkte toegang tot die sentrale data basis en in
geval van 'n noodsituasie kan 'n volkleur foto met alle nood besonderhede
letterlik binne minute dwarsdeur die land versprei word.In geval van 'n
ongeluk waarna u kind nie instaat is om te praat nie kan die mediese
inligting asook identiteit binne sekondes met slegs 'n tel. oproep verkry
word.Al bogenoemde en nog meer voordele vir slegs R15-00. Indien u
belangstel in meer inligting stuur asb. e-pos aan
log...@ilink.nis.za
waarop u naam en adres verskyn.Ons sal die volle besonderhede aan u pos
sonder enige verpligtinge.
KAN U BEKOSTIG OM DIE GELLENTHEID TE IGNOREER?
WAT IS R15-00 2 LITER MELK,1 BROOD EN 1 PAKKIE SIGARETTE.!
KONTAK ONS NOU !

--
E-MAIL...@ilink.nis.za
South Africa
*BROWN BEAR*
Vorige onderwerp: vra maar hoe dit is
Volgende onderwerp: Misdaad, bendes ens - hiers die oplossing!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 01:14:47 MGT 2024