Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Manto siek -is dit die einde?
Manto siek -is dit die einde? [boodskap #111341] So, 08 Oktober 2006 15:25
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Manto (onse minister van ongesondheid) is siek en in 'n privaatsaal in
die Johannesburg Algemene Hospitaal opgeneem.
Gaan sy eersdaags as medies ongeskik verklaar word - of sal sy haar
verleentheidstryd voortsit?
(Ek wonder of Thabo nie die weg sal volg nie. Doen hy dit natuurlik
voordat Zuma sy hofsaak het, dan troef hy vir Zuma en al sy
volgelinge....)
Vorige onderwerp: gate
Volgende onderwerp: Openbare (Nuusgroep) versoek ? (Vrye en/of regverdige), Gee van bonus pryse, aan Gloudina, om te verhoog ? (Vorentoe vernuwe-bou-groei-verstaal ... (Inisiatief) )
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 22:13:31 MGT 2024