Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Julle is almal vertraag man !!!!
Julle is almal vertraag man !!!! [boodskap #7112] So, 25 Augustus 1996 00:00
gal...  is tans af-lyn  gal...
Boodskappe: 191
Geregistreer: Mei 1996
Karma: 0
Senior Lid
Nie regtig nie, ek bedoel die pos op die nuusgroep is
vertraag. Ek sien "Aussie" en Gloudina ly ook daaronder.

Dit neem soms drie dae voor ek julle pos sien.
Dis geen wonder dit ly tot verwarring nie !

As ek julle nou beledig, het ek dalk van plan verander
teen die tyd dat julle my pos sien!

Vriendelike groete (oor drie dae).
Re: Julle is almal vertraag man !!!! [boodskap #7113 is 'n antwoord op boodskap #7112] So, 25 Augustus 1996 00:00 Na vorige boodskap
kuy...  is tans af-lyn  kuy...
Boodskappe: 10
Geregistreer: Julie 1996
Karma: 0
Junior Lid
gal...@ibm.net wrote:
>
> Dit neem soms drie dae voor ek julle pos sien.
> Dis geen wonder dit ly tot verwarring nie !
>
> Vriendelike groete (oor drie dae).

Hallou galjoen!

Dis nou kwart voor een in Kanada(Ontario). Dis dus vyf uur in die oggend
vir jou. Jou boodskap het nou net op die nuusgroep verskyn!

Groete, Griet.
Vorige onderwerp: Ek wonder of dit die moeite werd is om hier te bly
Volgende onderwerp: vra maar hoe dit is
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 21:50:45 MGT 2024