Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hoe ry die trein?
Hoe ry die trein? [boodskap #111003] Wo, 30 Augustus 2006 08:16 na volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Vlieg enigiemand "charters" tuseen George en Plett?

Wat is die alternatiewe roetes vanaf George na Knysna?

Die trein se spoor het nou ook 'n kinkel en kan nie stoom nie.

Kan mens 'n bootjie vang vanaf Goot Brak na Knysna of selfs Plett?

Wat gemaak met jou voertuig vanaf die een of na die ander kant toe?

TJ
Re: Hoe ry die trein? [boodskap #111064 is 'n antwoord op boodskap #111003] Ma, 04 September 2006 18:26 Na vorige boodskap
Drom  is tans af-lyn  Drom
Boodskappe: 9
Geregistreer: September 2006
Karma: 0
Junior Lid
TJ wrote:

> Wat gemaak met jou voertuig vanaf die een of na die ander kant toe?
>
> TJ

Die enigste veilige roete? Vat die N1 vanaf Knysna na Port Elizabeth,
draai voor Humansdorp links Kareedouw toe, dan met die Langkloofpad tot
by die George/Oudtshoorn pad, draai dan links George toe. Net so kort
duskant 300 km pleks van die 50 km. Vanaf George na Knysna dieselfde
roete kloksgewys.

Drom
Vorige onderwerp: Prosa deur Charles Durand
Volgende onderwerp: realiteit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 14:52:11 MGT 2024