Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Van ontwerpers materiaal tot `n oranje oorpak
Van ontwerpers materiaal tot `n oranje oorpak [boodskap #110994] Di, 29 Augustus 2006 06:07 na volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Tony Yengeni

Ek is `n paar dae agter die Suid Afrikaanse Nuus en moet nog baie inhaal noudat ek weer in die States is maar moet met baie groot blydskap verneem dat Tony nou weggebere is.

Ek hoop dit is die begin en die einde van die korrupte Regering en `n baie goeie voorbeeld wat gestel word.

Ek wens Tony alles wat mooi is toe in die tronk en wie weet, miskien kan hy daarvandaan vir Mev. Medies per selfoon laat weet of beetslaai en knoffel korrels werk teen die HIV besmette mede koorgangers.

Geniet jou tyd ou grote en dink mooi oor alles wat jy gedoen het, jy het nou die tyd daarvoor.

Beste Groete

Frikkie Kubaan
Re: Van ontwerpers materiaal tot `n oranje oorpak [boodskap #111025 is 'n antwoord op boodskap #110994] Do, 31 Augustus 2006 09:09 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Frikkie, kry maar die koerante om meer te lees en nie so gelukkig te wees oor Yengeni wat gaan swaarkry in die tronk nie.
Selfs ET het hom vertel hy is in vir 'n lekker vakansie.

Annette

"Frikkie" skryf in boodskap news:ed0lii$eis$1@ctb-nnrp2.saix.net...
Tony Yengeni

Ek is `n paar dae agter die Suid Afrikaanse Nuus en moet nog baie inhaal noudat ek weer in die States is maar moet met baie groot blydskap verneem dat Tony nou weggebere is.

Ek hoop dit is die begin en die einde van die korrupte Regering en `n baie goeie voorbeeld wat gestel word.

Ek wens Tony alles wat mooi is toe in die tronk en wie weet, miskien kan hy daarvandaan vir Mev. Medies per selfoon laat weet of beetslaai en knoffel korrels werk teen die HIV besmette mede koorgangers.

Geniet jou tyd ou grote en dink mooi oor alles wat jy gedoen het, jy het nou die tyd daarvoor.

Beste Groete

Frikkie Kubaan
Vorige onderwerp: Vir Ferdie oor Manto
Volgende onderwerp: Re: boer (discussion in french, praatje in het frans)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 11:42:11 MGT 2024