Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Jissie julle is boring
Jissie julle is boring [boodskap #110922] So, 13 Augustus 2006 10:23 na volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Hier's nie eers meer iemand wat my kwaad maak nie.

*gaap*
Re: Jissie julle is boring [boodskap #110923 is 'n antwoord op boodskap #110922] So, 13 Augustus 2006 12:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 13 Aug 2006 12:23:14 +0200, "Francois Human"
wrote:

> Hier's nie eers meer iemand wat my kwaad maak nie.
>
> *gaap*

Nie so boring jy nie. Kyk bietjie na jou eie "bydrae" hier bo...
Re: Jissie julle is boring [boodskap #110924 is 'n antwoord op boodskap #110922] So, 13 Augustus 2006 12:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Francois Human skryf

> Hier's nie eers meer iemand wat my kwaad maak nie.
>
> *gaap*

Nee, François, dis nou nie die regte manier om
te reageer nie. Hoekom moet ander vir jou vermaak.
Hoekom begin jy nie die proses nie.

Tant Hessie van Mooimeisiesfontein
Re: Jissie julle is boring [boodskap #110926 is 'n antwoord op boodskap #110924] So, 13 Augustus 2006 14:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DanielJan  is tans af-lyn  DanielJan
Boodskappe: 84
Geregistreer: April 2004
Karma: 0
Volle Lid
Ek stem - indien jy *gaap* hier, gaan kuier elders, of plaas iets wat die
*gaap* se plek sal inneem.

DanielJan van Perth.

"Hessie" wrote in message
news:1155470622.004893.130460@m73g2000cwd.googlegroups.com.. .

Francois Human skryf

> Hier's nie eers meer iemand wat my kwaad maak nie.
>
> *gaap*

Nee, François, dis nou nie die regte manier om
te reageer nie. Hoekom moet ander vir jou vermaak.
Hoekom begin jy nie die proses nie.

Tant Hessie van Mooimeisiesfontein
Re: Jissie julle is boring [boodskap #110937 is 'n antwoord op boodskap #110923] Di, 15 Augustus 2006 13:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Soos my tieners met reg sou opmerk, Ferdinand:

WHATEVER

Soois

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:f75ud25bgiuocucpmu0h6o9ni4dllk2amg@4ax.com...
> On Sun, 13 Aug 2006 12:23:14 +0200, "Francois Human"
> wrote:
>
[color=blue]>
Re: Jissie julle is boring [boodskap #110938 is 'n antwoord op boodskap #110937] Di, 15 Augustus 2006 20:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Francois Human skryf

> Soos my tieners met reg sou opmerk, Ferdinand:
>
> WHATEVER

Ja, dit staan ook op een van my sewejarige kleindogter
se t-shirts. 'n Ander een lees "Girls rock. Boys don't."
Laasgenoemde irriteer haar vyfjarige broer geweldig.
Hy het my gevra om vir hom iets soortgelyks te vind
vir seuns. Ek het nog nie daarin geslaag nie. Enige
voorstelle?

Gloudina
Re: Jissie julle is boring [boodskap #110945 is 'n antwoord op boodskap #110938] Wo, 16 Augustus 2006 12:11 Na vorige boodskap
DanielJan  is tans af-lyn  DanielJan
Boodskappe: 84
Geregistreer: April 2004
Karma: 0
Volle Lid
In watter taal?

"Hessie" wrote in message
news:1155673096.344889.189570@i3g2000cwc.googlegroups.com...
>
> Francois Human skryf
>
>> Soos my tieners met reg sou opmerk, Ferdinand:

>> WHATEVER
>
> Ja, dit staan ook op een van my sewejarige kleindogter
> se t-shirts. 'n Ander een lees "Girls rock. Boys don't."
> Laasgenoemde irriteer haar vyfjarige broer geweldig.
> Hy het my gevra om vir hom iets soortgelyks te vind
> vir seuns. Ek het nog nie daarin geslaag nie. Enige
> voorstelle?
>
> Gloudina
>
Vorige onderwerp: Aids te stadig
Volgende onderwerp: " Onder vier oë..." deur Jo-Ann Floris
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 04:19:29 MGT 2024