Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: klierkop en bitterbek-kultuur
Re: klierkop en bitterbek-kultuur [boodskap #7097] Vr, 23 Augustus 1996 00:00
AntMan  is tans af-lyn  AntMan
Boodskappe: 10
Geregistreer: April 1996
Karma: 0
Junior Lid
DU PREEZ MARTINS wrote:
>
> nogal 'n hele "aksie op die kassie.
> as 'n mens so tussen die pole van gus, galjoen, lou en koos lees, voel ek erg
> benuut of ek nou afrikaner is al dan nie. daar is mos die afrikaners wat onder
> die mom van afrianerskap met hoog heiligheid aangee dat hy sus of so moet
> wees. jy weet, aan die party behoort, daadie beweging onderskryf ens. heel
> normatief. en dit wil vir my voorkom of ons in al die hoogheilige dinge die
> ewewig oorboord gooi - so enduit ons vertroue in die politiek stel. so word
> apartheid (wat in elk geval tog maar n sosiale en nie 'n politieke verskynsel
> is) dan verhef as die nommer een maatstaf van leef.

Stem saam. Ons het self politiek verhef tot 'n lewenswyse pleks daarvan dat politiek maar
net 'n klein deel van ons lewens moes gewees het. Maar ons kan nie almal veroordeel nie.
Die NP het die elektroniese media baie goed ingespan om mense te oortuig dat die NP al
uitweg is. Die NP is die lewe!

> Nee wat, ek verkies dan
> eerder om n snob genoem te word, wat dan kan ek my apartheid sonder enige
> geploetery met die politiek beoefen, net eienaardig dan ons (so wil dit vir my
> lyk) die regte afrikaners - die nou nie die "boere-afrikaners" of die
> "verloopte afrikaners" hoor by ons buitelandse vriende wat duidelik n
> versugting in net afrikaans het
>

As gevolg van al die veranderinge is dinge besig om te verander. Ons word "normaal"
waar dit by politieke aangeleenthede kom. Mense besef jy kan Afrikaner wees al steun jy
nie een of ander politieke party nie.

Antonie
Vorige onderwerp: TAAL + KERK: nog steeds apartheid ?
Volgende onderwerp: TAAL + KERK: Vulgere Skisofrene ????
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 09:19:11 MGT 2024