Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » werkservaring
werkservaring [boodskap #110821] Sa, 22 Julie 2006 03:04 na volgende boodskap
Diek Henning  is tans af-lyn  Diek Henning
Boodskappe: 7
Geregistreer: September 1999
Karma: 0
Junior Lid
My seun is 26 jaar oud en het homself gekwalifiseer as tekenaar deur twee
sertifikate te verwerf nl. MPOD (multidisciplinary draughting office
practice) en N3 (Engineering Science, Mathematics, Mechanotechnics,
Technical Drawing).

Nou soek hy werk as tekenaar, maar al die plekke vereis 3 jaar of meer
ervaring. Waar kry 'n mens ervaring?
Re: werkservaring [boodskap #110822 is 'n antwoord op boodskap #110821] Sa, 22 Julie 2006 16:59 Na vorige boodskap
Vuur  is tans af-lyn  Vuur
Boodskappe: 283
Geregistreer: April 2007
Karma: 0
Senior Lid
Diek Henning wrote:
> My seun is 26 jaar oud en het homself gekwalifiseer as tekenaar deur twee
> sertifikate te verwerf nl. MPOD (multidisciplinary draughting office
> practice) en N3 (Engineering Science, Mathematics, Mechanotechnics,
> Technical Drawing).
>
> Nou soek hy werk as tekenaar, maar al die plekke vereis 3 jaar of meer
> ervaring. Waar kry 'n mens ervaring?

hier

https://worleyparsons.ats.hrsmart.com/cgi-bin/a/alljobs.cgi? qty=25&order=jobs.timedate%20desc&order=jobs.timedat e&order=jobtitle%20ASC
Vorige onderwerp: Antwoord asseblief
Volgende onderwerp: Ferdi se relaas oor JHB
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 09:54:01 MGT 2024