Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wie kan help?
Wie kan help? [boodskap #110754] Do, 13 Julie 2006 09:47 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Op 'n navraag van my het ek die volgende antwoord gekry:
The three academics are:

� Dr Sarita Maree;

� Prof. Willem Ferguson;

� Prof. Eugene Cloete.

Wie weet iets van bg brawes?
Hule is die drie wat ingestem het om met Hovind op 'n verhoog in debat te
tree.
Al die ander wetenskaplikes of andersdenkendes wat genader is, het geweier.

--
Groetnis
Annette
Re: Wie kan help? [boodskap #110755 is 'n antwoord op boodskap #110754] Vr, 14 Julie 2006 06:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Brawes ?. Jy hoef nie braaf te wees om met Hovind te redeneer nie. Die
"Dr" is 'n nutcase. Geduld miskien en 'n goeie humorsin, maar waragtig
nie braaf nie

Annette wrote:
>
> Wie weet iets van bg brawes?
Re: Wie kan help? [boodskap #110758 is 'n antwoord op boodskap #110755] Sa, 15 Julie 2006 08:44 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Braaf, want hulle reputasie kan miskien daaronder lei.
Die meeste akademici en wetenskaplikes wat genader is weier om 'n verhoog
met hom te deel, want dit sal glo sy saak versterk.

Gister gehoor dat hy en sy vroulief op 13/7 in die VSA in hegtenis geneem is
weens belastingverneuking.
Lyk my Morelettapark is hul huurgeld van die saal kwyt.

--
Groetnis
Annette

"Riaan" skryf in boodskap news:1152858162.910098.45300@35g2000cwc.googlegroups.com...
> Brawes ?. Jy hoef nie braaf te wees om met Hovind te redeneer nie. Die
> "Dr" is 'n nutcase. Geduld miskien en 'n goeie humorsin, maar waragtig
> nie braaf nie
>
>
> Annette wrote:
>>
>> Wie weet iets van bg brawes?
>
Vorige onderwerp: Geweld in SA.
Volgende onderwerp: White Economic Empowerment?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 14:33:03 MGT 2024