Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » TAAL + KERK: Vulgere Skisofrene ????
TAAL + KERK: Vulgere Skisofrene ???? [boodskap #7085] Do, 22 Augustus 1996 00:00 na volgende boodskap
gal...  is tans af-lyn  gal...
Boodskappe: 191
Geregistreer: Mei 1996
Karma: 0
Senior Lid
Ek het 'n gedig van 'n Griekwa se weergawe van 'n psalm gepos,
toe is daar die volgende kommentaar gegee:

From: de...@world-net.sct.fr (Demo Installer)
> Om in Parys te sit en deur die SA nuusgroep blaai om nie by skryfwerk uit
> te kom nie en dan op Griekwas, Psalm 21, bybellees en Prieska af te kom,
> is om te weet wat vulgjre skisofrenie is.

From: cas...@aol.com (Castet)
> Die mag en medium van die rekenaar het net n vullisblik vir emosies
> geword.
> Ek groet dus en stuur groete aan die een wat my afmaak as n vulgere
> skisofreen.

Ek verstaan nie!! - Help my:
----------------------------

1) Wat het die gedig met skisofrenie te doen ? (My beeldspraak is nie
so goed nie! - verduidelik asb. Wat het Mnr "Demo Installer" bedoel ?
Wie skryf uit Parys uit (behalwe Breytenbach ?)

2) Wie het Castet beledig ? Wat het Castet gesê om 'n belediging te
verdien? Mis ek 'n brief ? Of was daar 'n private brief tussen Castet
en jou Koos?
Moet jou asseblief nie laat beledig nie, Castet, stuur eerder 'n bydrae!
KOOS: Jy haal 'n pragtige gedig aan van CASTET, vertel asb meer.

3) Lyk my daar is gapings in die nuusgroep op die Internet in Australie?
Is dit oor die lyne kruis hier oor die Outback ?
(Hier werk die telefone nog met paraffien en blikkies, soos in Adoons-
hulle se dae). Ons gaan binnekort na diesel-telefone oorskakel...)

Groete
Re: TAAL + KERK: Vulgere Skisofrene ???? [boodskap #7096 is 'n antwoord op boodskap #7085] Vr, 23 Augustus 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
gal...@ibm.net wrote:

>>

Stem saam.
Re: TAAL + KERK: Vulgere Skisofrene ???? [boodskap #7104 is 'n antwoord op boodskap #7085] Sa, 24 Augustus 1996 00:00 Na vorige boodskap
pigf...  is tans af-lyn  pigf...
Boodskappe: 33
Geregistreer: Julie 1996
Karma: 0
Volle Lid
writes:

> Wie skryf uit Parys uit (behalwe Breytenbach ?)

ek wonner ok. ek het nie geweet hulle is al internet
gekonnek in die vrystaat nie.

terloops, hoekom is die kruiwa ontwikkel?

solat die vrystaters kon leer regop loop!!!

skies, dis net 'n ou grappie. eintlik dink ek die mense
van die vrystaat is die beste en naaiste in die hele
land.

pigfarmr
Vorige onderwerp: Re: klierkop en bitterbek-kultuur
Volgende onderwerp: Die naam AZANIA
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 13:44:35 MGT 2024